English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 709
Total Replies: 268 667
Total Views: 83 819 607
topics: 12 259
replies: 148 831
views: 39 646 839
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kontakte.

replies: 2
views: 212
15 May, 2022 @ 13:42:31 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 Jan, 2021

Kan ek asb. vra dat alle lede wat my kontak nommer het my te W/App (Verkieslik) met jou CP naam en WERKLIKE naam na:- 07ses5nul3twee6nege3.

Die rede daarvoor is, is dat ek ń nuwe foon het en baie kontak nommers verloor het.

Ek sal dit werklik waardeer vir die moeite.

Die aanvraag is ook aan ons Buur Forum lede wat my ken en met wie ek gereeld in kontak was/is.

Beste Groete

Gerden (Ex- DK).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May, 2022 @ 14:04:38 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6012
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Kan ek asb. vra dat alle lede wat my kontak nommer het my te W/App (Verkieslik) met jou CP naam en WERKLIKE naam na:- 07ses5nul3twee6nege3.

Die rede daarvoor is, is dat ek ń nuwe foon het en baie kontak nommers verloor het.

Ek sal dit werklik waardeer vir die moeite.

Die aanvraag is ook aan ons Buur Forum lede wat my ken en met wie ek gereeld in kontak was/is.

Beste Groete

Gerden (Ex- DK).

Wat is jou Buur Forum naam ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May, 2022 @ 14:14:44 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 Jan, 2021

Wat is jou Buur Forum naam ?

Kamp Forum.

Wilsur, Arie en ek het vrede gemaak en ons verlede opsy gesit en was gereeld in kontak op volwasse manier en gesprekke via W/App.

Ek is nie meer lid van KF nie.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required