Gedink om miskien staanplek 9 toe te skuif...hou van die meer spasie. Skaduwee gaan nie soveel pla nie aangesien ons in die winter maande gaan.
Gedink om miskien staanplek 9 toe te skuif...hou van die meer spasie. Skaduwee gaan nie soveel pla nie aangesien ons in die winter maande gaan.
As jy meer spasie soek sou ek ook eerder na een van die ander 3 (7, 8 en 9) skuif. Ek moet egter ook byse dat dit al klaar bietjie koud was in die aande.
Ek het staanplek 2 met privaat ablusie bespreek vir eerskomende lang naweek. Gaan dit nie meer gebruik nie. As iemand wil oorneem, R1200....6-9 Aug
Ek het staanplek 2 met privaat ablusie bespreek vir eerskomende lang naweek. Gaan dit nie meer gebruik nie. As iemand wil oorneem, R1200....6-9 Aug
Geert ek het vir jou 'n watsaap gestuur.
Geniet jou naweek ook.
Met al die nuwe uitbreidings wat Konka beplan, dink ek hulle gaan nog baie populer begin raak.....veral dit wat hulle vir die kinders beplan soos die BMX baan, water slides, groot swembad, gladiator ensovoorts
Ons het ons volgende kuier daar reeds bespreek. Van die nuwe goed behoort dan reeds voltooi te wees.
Ons het ons volgende kuier daar reeds bespreek. Van die nuwe goed behoort dan reeds voltooi te wees.
Danie, weet julle waar die nuwe staanplekke gebou gaan word?
Die pad gaan verleng word na staanplek 9. As ek so na die uitleg kyk, lyk dit of die staanplekke meer uitmekaar, losstaande in die veld gaan wees....amper soos die tenthuise tussen karavaanpark en leeu hokke

Die laaste foto is privaat ablusies vir staanplekke 11-16. As jy op 16 staan, gaan jy entjie stap, maar is darem vir jou uitsluitlike gebruik.
Hennie vir my het dit gelyk asof van hulle dalk aan die oorkantse deel v d krieketveld gaan wees. Daar is reeds 'n ingang gemaak met paaltjies langs die pad.
Ek stuur more vir jou 'n foto soos ek dink dit gaan wees. Dalk kan die pad net parkering ook wees.

Dankie Danie. Ek dink el moet weer gaan en self gaan kyk. Net besige tydjie op die oomblik en dan weer begin Okt Danabaai toe.
so gaan hulle net 16 staanplekke he?
Hoeveel is daar huidiglik?
goete
Jaques
Tans is daar 16....daar kom nog 23 nuwe staanplekke met privaat ablusie
Die pad gaan verleng word na staanplek 9. As ek so na die uitleg kyk, lyk dit of die staanplekke meer uitmekaar, losstaande in die veld gaan wees....amper soos die tenthuise tussen karavaanpark en leeu hokke
Skuus....die 1ste foto is nie van die staanplekke nie, maar die BMX baan
Danie SLK....is jy al terug vanaf Konka? Hoe lyk opgraderings sover?
Danie is al terug. Hy het wel vir my 'n paar fotos gestuur. Sal maar los dat hy dit opsit.
Ek het ook gister met Christo gepraat en die meeste veranderings behoort teen middel nov klaar te wees.
Danie is al terug. Hy het wel vir my 'n paar fotos gestuur. Sal maar los dat hy dit opsit.
Ek het ook gister met Christo gepraat en die meeste veranderings behoort teen middel nov klaar te wees.
Dankie Hennie
Ek plaas later fotos. Die bos staanplekke oorkant die krieket veld is ook in gebruik. Daar gaan nou 32 staanplekke met privaat ablusie wees. Verder gaan daar orals in die huidige bos staanplekke wees en ook een direk langs die paadjie oorkant die leeu kamp.
Die groter verandering is dat hulle nou lidmaatskap aanbied en vorentoe sal lede voorkeur geniet met dalk beter tariewe of slegs lede sal daar kan kamp. Ledegeld is 'n skrale R500 per jaar. Ons het klaar aangesluit. Daar word beplan dat lede ook 'n verlaagde midweek tafief sal kry waad daar nou geen verskil is tussen seisoene nie.
Ek moet egter byvoeg die Lodge se kamers is fantasties vir R300 per dag vir 2 en het 'n kroeg yskas luukse dubbel stort en ook 'n kaggel.
Jammer die Lodge se prys is per persoon.
Hierdie keer het ek minder fotos geneem van wat nou die plek is waar ek nog die meeste keer gekamp het. Geniet dit hier saam met die kleinkinders.
Met hierdie kamp was ons 4 gesinne wat saam gekuier het. Van hulle in die chalets, lodge en dan ons met die klein kinders met die karavaan.
Ek begin maar wat ons kampers gewoonlik nie na kyk en dis die mooie Lodge kamers.
Hier is die swembad wat hulle reeds die beton gegooi het. Boskamp in die agtergrond.
Alhoewel ver is dit 'n ablusie in wording. Slegs bakstene sigbaar.
Boskamp van nader gesien. Skaduwee is daar basies niks op die stadium. Staanplekke is afgesonder met wattel latte. Ek het nie gaan kyk waar hul ablusies is nie maar dink dis aan die agterkant van waar die staanplekke is. Die staanplek waar die gazebo links staan is daar 2 woonwaens agter mekaar.
Interesant om dit so te volg, dankie Danie. Daai "boskamp".....gaan dit permanent gebruik word as kampeer area? Die opgrawings in die veld tussen bome as jy verby staanplek 10 ry....gaan dit ook kampeer staanplekke word?

Geert ja daar is reeds sowat 4 ablusies gebou waarvan 2 dakhoogte is en 2 is die fondasie gegooi asook die vloer. Die res is uitgemeet en die riooolpype is vir 'n klomp reeds in die grond. Dis almal daar verby die huis wat anderkant staanplek 9 en 10 is. Hulle is 2 - 2 langs mekaar. Dit gaan dus nie soos 1-16 almal in 'n ry wees nie.
Die ingang v d staanplekke het voorheen aangedui staanplekke 1-16 op die aanwysingsbord en dis reeds verander na 1-32.
Ek het nie vir Christo uitgevra oor die "boskamp" deel nie.
Alhoewel 11-16 se ablusies nou nogal 'n ent van 15 en 16 is het hulle skuif stort deure ingesit en die stortkoppe spuit jou amper skoon :) - baie lekker.
Een v d nuwe ablusies. Nie baie duidelik aangesien ek dit gecopy het van 'n video.
Dankie Danie. Kan nie wag vir mid Nov.
Dankie Danie! Daai nuwe staanplekke daar onder op die veld lyk vir my volgens foto nie my gunsteling nie. Dink die nuwes daarbo verby 10 gaan nice wees
Dankie Danie! Daai nuwe staanplekke daar onder op die veld lyk vir my volgens foto nie my gunsteling nie. Dink die nuwes daarbo verby 10 gaan nice wees
Geert ja ook nie myne nie. Dit is egter so dat mense eintlik wil wegkom van alles en off grid wil wees al is dit nou nie hier van toepassing nie. Dit is darem eenvoudig net 'n plekkie lekker.
Ons sal maar dinge volg soos dit verander. Ek glo ons sal ook later eerder op die nuw plekke wil staan wat lyk asof dit lekker eenkant kan wees en ook weg v d besige plekke om die huidige swembad.
Gaan was baie goeie programme vir die jongspan. Hulle was heeltyd onder toesig en ook boeresport gedoen. Mens het nie v d jongspan geweet die afgelope lang naweek. Sowat 16 kinders het 3been reisies gedoen en ander dinge. Teen 'n goeie naweek tarief aan alles kon deelneem.
Is al die leeus nog daar?
Ja hulle is almal daar en word mooi groot.
Tariewe heel billik vir Desember