English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 007
Total Replies: 243 744
Total Views: 82 973 610
topics: 11 241
replies: 133 118
views: 39 185 477
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kompetisie lig sluier oor Bakkies se Laaivermoe

replies: 57
views: 1166
page 1 of 2
13 Feb 2020 @ 14:04:02 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 508
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

https://maroelamedia.co.za/tegnologie/motors/kompetisie-lig-sluier-oor-bakkies-se-laaivermoe/

Baie geluk Mahindra.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2020 @ 14:48:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15696
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Baie interesant. Daar waar hulle noem van 1-Tonner....was dit nie maar die naam van die Single cab werks bakkies gewees nie? Hierdie toetse lyk my is alles Double cabs?

Ook interesant die uitslae van verhouding van krag teenoor gewig

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2020 @ 15:12:19 pm

Sal interesant wees om te sien wat is die 2.2 se laai vermoë.....volgens lisensie skyf 1344 kg. Maar miskien is voertuie ook geweeg soos karavane....sonder spaarwiel ens. Wat weeg nudge bar, roll bar  tow bar, side steps, canopy, seil of slider wat bak toemaak? Weet nie? Sal draad dophou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 07:35:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15829
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sal vir interesantheid die tydskrif gaan koop.

Dit lyk vir my asof daar die keer na meer aspekte gekyk is en deeglike evaluasies gedoen is.

Rakkende tara gewig en die BVM gewig en probleme by 'n weegbrug ....................... sal nie maklik gebeur nie.

Want dit is nie vir die weeg beampte moontlik om die ware tare van jou voertuig te bevestig nie.  Ek gee 'n voorbeeld.  Volgens die Ford se brosjure is die Tara 1728 wat geneem is sonder die brandstof tank se 80 liter.  Nou as jou brandstof tank half vol is ............... gaan die beampte dit af tap en jou voertuig dan weeg.

 Verder is die persoon in voertuig gespesifiseer as 'n 80 persentiel persoon.  (Ongeveer 65kg) ek en my boeppie staan op 98kg.

Wat die weegbrug wel doen (volgens die weegbrug beamptes nie volgens Leon nie) is hulle sal kyk of jou gelaaide voertuig die gespesifiseerde BVM oorskry. Dit ook per as.

En die bande se spek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 08:30:48 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 508
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Die laaivermoe probleem kring weier uit as wat ons dink.  Dis ook seker een van die redes waarom bakwerkke skeur en kraak. Skokbrekers wat nie op std is na 'n jaar nie. 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 09:08:35 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9006
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die laaivermoe probleem kring weier uit as wat ons dink.  Dis ook seker een van die redes waarom bakwerkke skeur en kraak. Skokbrekers wat nie op std is na 'n jaar nie. 

Gaan hy dit maak op n beesplaas.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 09:30:59 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 885
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

So, my Isuzu tog nie so slegte bakkie....laughing

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 09:59:05 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 508
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Gaan hy dit maak op n beesplaas.

Nee, geen bakkie gaan dit deesdae maak nie.   Dis waarom hulle goed soos bakkie liners en rubberrising gebruik sodat dit langer hou en minder duike en skeure wys.   

Die dae dat bakkies vir boere gebou word is lankal verby.  'n John Deere Sticker maak nie meer die bakkie sterker en vinniger nie.  

Die koopkrag le by die werkende stadsjapie.  Dis waarom vervaardigers nie meer dik bakkie laaibakke op bakkies sit nie. 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 10:11:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15829
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die laaivermoe probleem kring weier uit as wat ons dink.  Dis ook seker een van die redes waarom bakwerkke skeur en kraak. Skokbrekers wat nie op std is na 'n jaar nie. 

Dit is waar Zack.  

So, my Isuzu tog nie so slegte bakkie....laughing

Kyk daai Isak so so is stille waters diepe grond. Mens moet daai Tipper nie onderskat nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 10:28:48 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 508
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ek was laasjaar by my jong boer vriende waar die ou voggies baie gevloei het.  Waaroor praat deesdae se boere?   Sy bakkie en sy vee.  Dan wil hy nog ook spog met sy Amerikaanse Trekker.   Die John Deere GROEN een.

Soos die tyd aangeloop het het die voggies minder en minder geword en die manne slimmer en slimmer.  As jy nie meer kan spog dat jy die vinnigste bakkie het nie dan kan jy spog jy het die sterkste bakkie. 

Almal is bakkies toe.  Hoe meer duike die laaibak op het hoe sterker is die bakkie. Dis hier waar 'n hammer uitgepluk word.  Almal het 'n paar houe op die laaibak gevat.  Die reeds klein ogies het groter en groter gerek.   Algemene uitspraak.   Almal se bakwerk lyk so vol duike want die bakke is sag en vir sussies gebou.   Die Mahindra het die ou hammertjie die beste afgelag.    

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
14 Feb 2020 @ 10:56:52 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Deur net te kyk na die Mahindra sê al klaar die ding is nader aan 'n trekker (in die positiewe sin) as 'n Sandton sypaadjie bakkie. Ontwerp is heel "agricultural" met min "high tech" en dis te verwagte as mens na die paaie in sy land van herkoms kyk. Mag loshande die lelikste en stadigste van die lot wees maar ek hoor by baie mense dat die bakkie hou en hou en hou...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 14:42:09 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Mahindra het Al n baie ver pad gestap van hulle eerste dag in SA

Hul betroubaarheid praat almal van. Net die bakkie se looks het n skerper potlood nodig. As die boere begin draai na Mahindra wat alreeds gebeur,  onder andere Toyota en ander het rede  om bekommerd te raak.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 14:50:53 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 508
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Glo my die boere het al begin draai na Mahindra.   Sy prys is reg.

Die goedkoopste bakkie met die minste verkope met die beste laaivermoe.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 17:25:58 pm
Anonymous

Glo my die boere het al begin draai na Mahindra.   Sy prys is reg.

Die goedkoopste bakkie met die minste verkope met die beste laaivermoe.

Watter boere en hoeveel? Ek weet watter boere, kan ook sien watter boere... Maar voor ek beskuldig word van enigiets verder, die "grootste" boere koop hul cruisers.........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 21:27:12 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

In my opininie is n cruiser n status simbool niks anders. As dit by harder werk kom gaan jy nie jou stoetbul gebruik. Cruiser ry hard, vrek stadig en lekker dors. Niks keer hom Kan amper orals gaan en hou verewig.

Wil ek hom he, of coarse maar jy Kan seker 4 Mahindras koop met wat n cruiser kos. Boere wat met dit stry mag maar en wys net daar is nie regtig geld tekort is.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2020 @ 23:11:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15696
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nou weer die artikel gelees.....en maak nie heeltemaal sin nie. Ek ken mense wat plase besit....onder andere wildsplase. Die een ou het onlangs sy Hilux ingeruil vir n Cruiser, want Hilux kon nie dit doen wat Cruiser doen nie. Ons was laasjaar op die wildsplaas op n wildsbesigtiging toer met 14x volwassenes op die Cruiser en die bakkie het goed gedoen....dink nie my bakkie met 4x insittenes sou eers kon ry daar waar ons met 14 man gery het nie. Volgens my het daai bakkie homself al goed bewys....daai Cruiser het al paaie gery wat ander nie eers sal durf nie...nou kom hierdie artikel en sê dis die swakste bakkie? Ek weet nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 13:50:51 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1319
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Om 'n kwessie te maak van dubbelkajuit bakkie laaivermoë waar die uitsluitlike funksie is om as kampeervoertuig te dien maak nie vir my sin nie. Hoe laai jy 'n vrag op 'n dubbel kajuit bakkie met 'n kappie? - Met moeite. En meeste ouens wil in elk geval nie tuinvuilgoed met hulle bakkies wegry nie. Waarvoor is 'n "wheelie bin" dan daar.

Dubbelkajuit bakkies dien in Suid Afrika hoofsaaklik as passasiersvoertuie met meer laairuimte as 'n motor. As jy vrag wil dra, gaan koop dan 'n vragdraer. Ek sien al hoe meer boere sleep dubbelas sleepwaens agter hulle dubbelkajuit bakkies aan. 

Hierdie gesprek laat my dink aan die ou wat vir die Rolls Royce verkoopman gevra het:

Hoe groot is die Rolls se tenk. Die antwoord: - Groot genoeg.

Hoe vêr kan dit op 'n gallon ry? - Vêr genoeg.

En hoe vinnig is die kar? - Vinnig genoeg.

My ervaring is dat die voertuig waarmee ek kamp nog nooit bepaal het of dit 'n suksesvolle kampeer ervaring was nie. My gesindheid wel.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 14:20:30 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Goeie punt , Kanneman

As ek kyk na my Gwm. Ek haak my karavaan en sleep hom waar ook al wil. Ek laai sy Bak to Hy vol is en ek is happy.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 17:33:01 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Ek het nou weer die artikel gelees.....en maak nie heeltemaal sin nie. Ek ken mense wat plase besit....onder andere wildsplase. Die een ou het onlangs sy Hilux ingeruil vir n Cruiser, want Hilux kon nie dit doen wat Cruiser doen nie. Ons was laasjaar op die wildsplaas op n wildsbesigtiging toer met 14x volwassenes op die Cruiser en die bakkie het goed gedoen....dink nie my bakkie met 4x insittenes sou eers kon ry daar waar ons met 14 man gery het nie. Volgens my het daai bakkie homself al goed bewys....daai Cruiser het al paaie gery wat ander nie eers sal durf nie...nou kom hierdie artikel en sê dis die swakste bakkie? Ek weet nie.....

Hang seker af teen watter parameters die evaluasies gedoen is? En onder watter omstandighede? Mens is maar geneig om die parameters te kies wat vir jou persoonlik saak maak, en nie noodwendig teen 'n mandjie van goed nie of wat vir iemand anders sou werk nie. Daarom dan ook hoekom ons almal iets koop wat vir ons persoonlik werk en nie noodwendig "alles vir almal" is nie? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 18:38:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15696
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek doen nie groot studies op karre nie.....so my kennis is maar min. Maar ek kyk maar net na die syfers wat in die artikel staan. As hulle sê Cruiser lewer 37kw per ton....en hul syfers sê cruiser weeg 2700kg....dan beteken dit dat Cruiser maar 102kw uitstoot. Bereken ek dit verkeerd? Is dit wat Cruiser se krag maar is....102kw? Help maar reg as ek verkeerd uitwerk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 18:54:06 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Yes Geert jy Kan maar vergelykings gaan doen daai cruisers het baie pap engins. Die gear ratios maak hom sterk daarom is Hy vrek stadig ook.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 19:05:27 pm

Daar staan 77kw/ton....of is dit ander bakkie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 20:01:43 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Daai 4.0 lt  V6 cruiser se nm is swakker as my GWM 2.5 

Presies wat ek nog heeltyd se maar kry die wind van voor. Swak engins met Groot gear ratios wat hom so sterk soos n trekker maak maar jy boet ernstig top spoed in.

Sou jy probeer vinnig ry is daai mannetjie ordentlik dors. Amper n miljoen Rand bakkie en n total rip off is maar net my gevoel. Mens word gebluff met die macho look. Onbetwisbare feit is. Dit is een van die mees capable 4x4,s

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 21:52:34 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1319
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Bak Oor, daardie V6 doen 0 - 100 kph in 9.3 sekondes, stoot maksimum wringkrag uit in die 3000 omwentelinge omgewing, en ontwikkel 175 kilowatt se perde. Ek het met 'n outomatiese  een gesleep.  Ek sleep self met 'n outomatiese D4D en sal nie wil ruil nie, maar vrek weet, daardie ding kan weg vat voor en is groot pret. My beursie speel egter nie saam nie. Soos die ou wat vir die Rolls Royce verkoopsman gevra het wie koop dan nou eintlik die karre. - Antwoord: - Ouens wat dit kan bekostig!

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 22:17:58 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Kanneman Dan praat ons van verskillende karre

Die Toyota Land Cruiser 79 V6 double cab  4.0 Lt  is 0 tot n 100 in 12.6 sekondes. 

Ek suig dit nie uit my duim uit. Natuurlik sal dit voel of daar baie krag is met weg trek "gear ratio 1 baie Groot," Dan op hoe spoed hardloop sy go uit.

My feite is reg, double checked en as wie ook al met syfers stry en die wiel re invent gaan voort ek is nie deel daarvan. 

Daai outjie is so sterk soos n donkie eerste drie ratte Dan verander die prentjie baie gou

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 22:32:40 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die land Cruiser 79, 4.5 D4D V8

KW 151. NM 430 ???

Minder as die 2.8 Toyota 

Big beat no speed maar jy Kan n huis agter jou aan sleep met sy gear ratios.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2020 @ 23:40:07 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years
🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 10:51:54 am
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1319
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Bak Oor, jy praat van die 4 liter V6, presies dieselfde enjin wat in die Prado, Hi Lux, Fortuner, Cruiser 76 SUV en Cruiser bakkies gebruik word. 

Diesel enjins wat moet swaar werk ontwikkel hulle wringkrag teen lae omwentelinge, petrol enjins gee nie veel daarvoor om nie. Dit is waarvoor hulle baie meer perde het. 

Ek dink nie 'n V6 petrol enjin kan verrigting gewys met 'n 2.5 diesel wat vir vrag aanwending ontwerp is vergelyk word nie.

Jy sal sekerlik die 3800 en 4100 Chev enjins onthou. Die filosofie was destyds dat hulle loopkostes waarskynlik dieselfde is, maar dat die verskil is dat wat jy met die 4 silinders aan herstelwerk spandeer gooi jy met die ses silinders by hulle petrol tenks in.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 11:14:56 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek vesrtaan nie.

Dit is juis dat daardie petrol engines nie perde het. 

Ek wil nie stry en is ook nie lelik in enige manier. Ek kan dit net nie begryp dat almal se die karre is so fantastic. Die syfers wys die enigste Toyota met poeier is die 200 wat ek dink 650 of 560 NM uitskop. Die ander V8 en V6 petrol en selfs die nuwe 2.8 diesel engines is swakker as Sommige 2.0 op die mark.

Omdat ek nie Kan glo wat ek sien het ek die almal gaan toets bestuur opdraendes afdraendes, highway en ek is nie beindruk so het ek ook met die spesifikasies vrede gemaak

Ek voel en dis my gevoel sonder om enige iets of iemand af te kraak daardie karre het nie engines wat hulle veronderstel om in te he. Dus sal ek ook hulle onder aan die lys sit as ek beste Bakkie kompetisie moet doen.

Daar Kan gese word ek is Dom en wat ook al maar spesifikasies  syfers lieg nie.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 11:20:37 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4028
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Kanneman wrote:

jy sal sekerlik die 3800 en 4100 Chev enjins onthou. Die filosofie was destyds dat hulle loopkostes waarskynlik dieselfde is, maar dat die verskil is dat wat jy met die 4 silinders aan herstelwerk spandeer gooi jy met die ses silinders by hulle petrol tenks in.

Kanneman.

Die Chev 3800 en 4100 was albei "straight six" engins. Bitter min verskil in top spoed, brandstof verbruik ens.

Ons het hulle gehad vir langafstand poelkarre. Kon hulle nie stukkend ry nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 11:29:00 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die 4.1 is my keuse n waaragtige kannie dood Engin en jou tool kit is n Tang en skroewe draier.

My pa het die (Hudson) Hornet gery en die het baie goed gehou met ons jong manne wat resies jaag in die strate en Pa weet nie daarvan.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 12:15:51 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1319
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek vesrtaan nie.

Dit is juis dat daardie petrol engines nie perde het. 

Ek wil nie stry en is ook nie lelik in enige manier. Ek kan dit net nie begryp dat almal se die karre is so fantastic. Die syfers wys die enigste Toyota met poeier is die 200 wat ek dink 650 of 560 NM uitskop. Die ander V8 en V6 petrol en selfs die nuwe 2.8 diesel engines is swakker as Sommige 2.0 op die mark.

Omdat ek nie Kan glo wat ek sien het ek die almal gaan toets bestuur opdraendes afdraendes, highway en ek is nie beindruk so het ek ook met die spesifikasies vrede gemaak

Ek voel en dis my gevoel sonder om enige iets of iemand af te kraak daardie karre het nie engines wat hulle veronderstel om in te he. Dus sal ek ook hulle onder aan die lys sit as ek beste Bakkie kompetisie moet doen.

Daar Kan gese word ek is Dom en wat ook al maar spesifikasies  syfers lieg nie.

Ag nee wat Bak Oor, ons sal oor hierdie onderwerp nie saamstem nie. Jy sê daardie petrol enjins het nie perde nie. As 175 kilowatt nie perde is nie dan is ons definisie van perde baie verskillend. Waarom het die duurder motors se top modelle nie diesel enjins in nie? Want hulle soek meer perde. Waarom het plaas implimente en grongverskuiwingstoerusting diesel enjins? Want hulle wil met hulle toerusting kan "ploeg". 

Jy kan gerus jou 2.5 liter diesel bakkie bring en Long Tom Pas saam met 'n 4x4 V6 Cruiser bakkie gaan takel. Onthou wat die Yanks gesê het - "If you want power, give it CC's".

Amerikaners verkies telkemale die V6 4 liters bo diesel enjins. Waarom? Brandstof is by hulle nie so 'n groot faktor nie, maar betroubaarheid, 'n lang lewe tesame met werkverrigting wel. Dieselfde rede waarom die 4100 Chevs van destyds so populêr was onder karavaan slepers en handelsreisigers toe brandstof nog bekostigbaar was.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 13:00:35 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5762
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Daai 4.0 lt  V6 cruiser se nm is swakker as my GWM 2.5 

Presies wat ek nog heeltyd se maar kry die wind van voor. Swak engins met Groot gear ratios wat hom so sterk soos n trekker maak maar jy boet ernstig top spoed in.

Sou jy probeer vinnig ry is daai mannetjie ordentlik dors. Amper n miljoen Rand bakkie en n total rip off is maar net my gevoel. Mens word gebluff met die macho look. Onbetwisbare feit is. Dit is een van die mees capable 4x4,s

"Daai 4.0 lt  V6 cruiser se nm is swakker as my GWM 2.5 "

Wat sit daai GWM 2.5 in Nm uit ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 13:27:31 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hi Willem dankie Vir jou vraag wat my so bietjie wakker skud. 

Ek het n fout gemaak deur te se swakker as my  GWM. Die GWM van my stoot 300 NM uit. Jammer aan Al die Toy manne dit was eeerlik n fout van my Kant. 

Dit verander nog nie my gevoel en wat ek se. Slegs 50 nm verskil tussen n 2.5 stok ou engin van Isuzu wat die Chinese herskep teen die 4.0 V6 nuut en karre wat naby n miljoen Rand draai teenoor my cheapy ? En die cruiser 79 V8 Engin net so swak.

Klim gerus op Google en check as julle dit bevraagteken.

Weereens jammer oor my fout.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 15:08:22 pm
Anonymous

Ag nee wat Bak Oor, ons sal oor hierdie onderwerp nie saamstem nie. Jy sê daardie petrol enjins het nie perde nie. As 175 kilowatt nie perde is nie dan is ons definisie van perde baie verskillend. Waarom het die duurder motors se top modelle nie diesel enjins in nie? Want hulle soek meer perde. Waarom het plaas implimente en grongverskuiwingstoerusting diesel enjins? Want hulle wil met hulle toerusting kan "ploeg". 

Jy kan gerus jou 2.5 liter diesel bakkie bring en Long Tom Pas saam met 'n 4x4 V6 Cruiser bakkie gaan takel. Onthou wat die Yanks gesê het - "If you want power, give it CC's".

Amerikaners verkies telkemale die V6 4 liters bo diesel enjins. Waarom? Brandstof is by hulle nie so 'n groot faktor nie, maar betroubaarheid, 'n lang lewe tesame met werkverrigting wel. Dieselfde rede waarom die 4100 Chevs van destyds so populêr was onder karavaan slepers en handelsreisigers toe brandstof nog bekostigbaar was.

Help nie mens stry met "papierkunde" nie...

Wil jy met die bakkie 200km/h ry of by die 120-150km/h kan ry, want enige van die Toyotas kan dit gemaklik doen. 

Ek moes wel eendag in nood oor 170km/h+ hospitaal toe jaag met my BT-50, en weet jy hoe sweef hy dan oor die pad? 

Teen daai spoed ry die Fortuner BAIE beter... BAIE... 

Elkgeval, eks nie spoedvark nie, soms het sekere omstandighede sekere dinge vereis.

Daar is GEEN issue met krag in enige van die groot Toyotas nie, mens koop die een wat aan die behoefte gaan voldoen waarvoor jy hom gaan gebruik..

Die 4.0 FJ cruiser se engine is 202kW net so die Prado.. Die Fortuner en Hilux se engines is bietjie "laer" af en ek is seker daar is 'n doel daaromtrent.

Maar soos genoem, mens stry nie met papierkunde nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 19:48:09 pm
Kanneman
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1319
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Bak Oor, jy sal my asseblief moet reg help. Dit wil vir my voorkom asof ek effens gestremd is van van begrip, want ek het nie die vaagste benul wat jy bedoel met "papierkunde" nie.

Maak my asseblief 'n bietjie touwys daarmee man. smile 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2020 @ 20:32:04 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Kanneman niks fout met jou, ek wil ook nie he jy moet met my saam stem. Ek gee my bloot my opinie met soveel feite saam met dit as moontlik. 

Papier kunde ?  Jy vra die verkeerde ou.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 07:52:04 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 508
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Papierkunde?  Dis seker dieselfde as verkoopssyfers?

Die FEIT bly staan dat 1Nm een 1Nm is en sal bly vir ALLE fabrikate.  Dieselfde met 1kW wat 1kW sal bly. 

Ek kom agter daar is mense wat nie die verskil tussen Nm en kW verstaan nie.  Dis 'n standaard waarteen voertuie gemeet en vergelyk word.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 08:38:49 am

Ja mense verstaan nie papierspecs en werklikheid nie..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 09:35:05 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Vir diegene wat gestremd is as dit by somme maak en fisika kom....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 10:33:31 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ja mense verstaan nie papierspecs en werklikheid nie..

Nou waar kom die werklik vandaan. Alle karre wat jy om jou sien kom eers van Papier af. 

Of het hulle net n Engin en chassis met n mooi body gebou sonder om te bepaal hoe gaan die ding weg trek, stop, omval ens.

As dit so is verstaan ek hoekom daar karre is wat vlak varke genoem word.

"As Hy grondpad sien rol Hy" 🐖

En ek dink nie daar bestaan n woord soos Papier kunde. As dit wel doen het dit seker to light gekom na my skool hoof my gefire het.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 20:23:28 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 61
Joined: 18 Sep 2019

Ek self het 'n ou Cruiser. Dit is nie gemaklikste ry ding op die pad nie. Maar ek verruil hom nie vir die nuwes nie. En ek moet sê die Mahindra vat beter vrag as die Cruiser. Maar wat plaas werk aan betref weet ek nie. Want die nuwe voertuie het te veel plastiek buite om. As daar 'n ongedierte uitspring gaan dit party maal rof. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 20:43:29 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Ek self het 'n ou Cruiser. Dit is nie gemaklikste ry ding op die pad nie. Maar ek verruil hom nie vir die nuwes nie. En ek moet sê die Mahindra vat beter vrag as die Cruiser. Maar wat plaas werk aan betref weet ek nie. Want die nuwe voertuie het te veel plastiek buite om. As daar 'n ongedierte uitspring gaan dit party maal rof. 

Dink daai ou Cruisers is soos die ou Landies, stamperig en nie te mooi nie, maar hulle groei op mens! Dink die Mahindra's gaan ook basies kult status soso die ou Cruisers en Landies begin kry 'n paar jaar in die pad af...toe ek die eerste ene sien het ek gedink dis die lelikste ding ooit, maar nou weet ek nie meer so mooi nie :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 09:28:37 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 508
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

'n Cruiser en Landies is maar 'n riller op hulle eie.  Ek het nog nooit een besit nie maar die manne wat een besit glo in hulle.  Hulle is nie haastig nie maar hulle kom daar.  As jy heeltyd in die veld ry tussen bome en stokke wat krap en steek is hulle maar die antwoord.  Ek dink net hulle kan die punch meer vat.  Hulle krap en duik minder.  Al wat negatief is die petrol verbruik.  As dit nie pla nie hoekom nie?

Ek sien 'n Cruiser in die selfde lig as die Mustangs.  Almal wil een hê al moet jy een van 30 jaar terug vat en opknap.  Na die tyd kyk almal twee keer na hom.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 09:59:56 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

'n Cruiser en Landies is maar 'n riller op hulle eie.  Ek het nog nooit een besit nie maar die manne wat een besit glo in hulle.  Hulle is nie haastig nie maar hulle kom daar.  As jy heeltyd in die veld ry tussen bome en stokke wat krap en steek is hulle maar die antwoord.  Ek dink net hulle kan die punch meer vat.  Hulle krap en duik minder.  Al wat negatief is die petrol verbruik.  As dit nie pla nie hoekom nie?

Ek sien 'n Cruiser in die selfde lig as die Mustangs.  Almal wil een hê al moet jy een van 30 jaar terug vat en opknap.  Na die tyd kyk almal twee keer na hom.

Jy is heeltemal reg, dis hoekom hulle "cult" voertuie genoem word. Brandstofverbruik? Ek het voorheen 'n Territory gehad, die ene met die 4.0l reguit ses enjin. Soos alles voor hom en na hom het ek steeds by elke garage bloot die joggie opdrag gegee om hom vol te maak :) (maar dit was BAIE meer gereeld as die Ranger wat ek deesdae het!). Mis daai Terri steeds, was 'n uitstekende langafstand cruiser en sleepvoertuig gewees  :( As daar weer iets soos die Terri op die mark verskyn sal ek moeilik nie ene koop nie, brandstofverbruik of te not...:) Mustang? Ek vrek oor hulle, daai klank as daai V8 getrap word maak my se kniege heel lam!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 10:07:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15829
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek self het 'n ou Cruiser. Dit is nie gemaklikste ry ding op die pad nie. Maar ek verruil hom nie vir die nuwes nie. En ek moet sê die Mahindra vat beter vrag as die Cruiser. Maar wat plaas werk aan betref weet ek nie. Want die nuwe voertuie het te veel plastiek buite om. As daar 'n ongedierte uitspring gaan dit party maal rof. 

Een van my trips by Macadamia basis net suid van komatie poort was my voertuig 'n ou Landcruiser met die ronde hoeke van die kajuit.  As jy vars lug in die kajuit wou hê het jy die vent onder by die voete in die ronde kajuit hoek oop getrap.

Was nie baie vinnig nie maar het die werk sonder moeite gedoen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 10:09:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15829
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Soos ek genoem het wil ek graag die boek gaan koop.  Wil sien wat van die evaluasie kriteria val onder my behoeftes byvoorbeeld en hoe is dit bepaal en uitgevoer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 12:12:39 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek self het 'n ou Cruiser. Dit is nie gemaklikste ry ding op die pad nie. Maar ek verruil hom nie vir die nuwes nie. En ek moet sê die Mahindra vat beter vrag as die Cruiser. Maar wat plaas werk aan betref weet ek nie. Want die nuwe voertuie het te veel plastiek buite om. As daar 'n ongedierte uitspring gaan dit party maal rof. 

Die is nou een van die mees opregste terugvoering wat ek in n Lang tyd gelees het. Dit is presies wat ons wil hoor, opregte terugvoering's van hoe jy dit as persoon ondervind sonder enige fieterjasies. 🙏

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 15:06:01 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 885
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Jy is heeltemal reg, dis hoekom hulle "cult" voertuie genoem word. Brandstofverbruik? Ek het voorheen 'n Territory gehad, die ene met die 4.0l reguit ses enjin. Soos alles voor hom en na hom het ek steeds by elke garage bloot die joggie opdrag gegee om hom vol te maak :) (maar dit was BAIE meer gereeld as die Ranger wat ek deesdae het!). Mis daai Terri steeds, was 'n uitstekende langafstand cruiser en sleepvoertuig gewees  :( As daar weer iets soos die Terri op die mark verskyn sal ek moeilik nie ene koop nie, brandstofverbruik of te not...:) Mustang? Ek vrek oor hulle, daai klank as daai V8 getrap word maak my se kniege heel lam!

Daar is 'n program op DSTV, ek dink kanaal 174 Sondag aande "Farmer wants a wife" Soortgelyk aan ons Boer Soek 'n Vrou in Australie. Die deelnemers ry daar met Terries (nuwe chape). Hel daai voertuie lyk mooi. Ek se nogsteeds dat ek nie 'n beter sleep voertuig as my Territory gehad het nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 18:31:56 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 290
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ek vesrtaan nie.

Dit is juis dat daardie petrol engines nie perde het. 

Ek wil nie stry en is ook nie lelik in enige manier. Ek kan dit net nie begryp dat almal se die karre is so fantastic. Die syfers wys die enigste Toyota met poeier is die 200 wat ek dink 650 of 560 NM uitskop. Die ander V8 en V6 petrol en selfs die nuwe 2.8 diesel engines is swakker as Sommige 2.0 op die mark.

Omdat ek nie Kan glo wat ek sien het ek die almal gaan toets bestuur opdraendes afdraendes, highway en ek is nie beindruk so het ek ook met die spesifikasies vrede gemaak

Ek voel en dis my gevoel sonder om enige iets of iemand af te kraak daardie karre het nie engines wat hulle veronderstel om in te he. Dus sal ek ook hulle onder aan die lys sit as ek beste Bakkie kompetisie moet doen.

Daar Kan gese word ek is Dom en wat ook al maar spesifikasies  syfers lieg nie.

Ek het gekyk na die Prado petrol V6. Selfs een vir twee weke gery. Die ding het my grensloos geiriteer. As jy wil spoed he dan maak daardie outo ratkas wat hy wil. Het na al die Toyotas gekyk, maar hulle krag was of te min of hy was te swaar op brandstof.

Het toe die V8 4.5 200 series VX gekoop en daar was genoeg krag al die tyd en vir daardie groot engin was hy ligter op brandstof as die 2,5 TD Mazda Drifter wat ek gery het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 19:15:15 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Yes die  4.5 V8. 200VX is waarlik die een om te he

Herman ek glo jy geniet hom baie.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za