English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 719
Total Replies: 255 394
Total Views: 83 339 981
topics: 11 683
replies: 140 754
views: 39 390 388
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Koffiebaai Karavaanpark

replies: 12
views: 341
25 Oct 2020 @ 15:52:57 pm
Siem
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 11 Sep 2015

Ek sal bly wees as iemand inligting kan verskaf oor koffiebaai karavaanpark. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2020 @ 08:21:37 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1101
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Klik op Resorts en serch vir Coffebay

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Coffee-Bay-Campsite-Wat-n-heerlike-ervaring-.htm?forumaction=1&loadcategory=3928&loadpost=250058530#ForumsAnchor

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2020 @ 10:58:07 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 909
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Ons ware jare gelede daar. Vriende wat onlangs daar was sê dis steeds nog net so mooi, MAAR oppas vir diefstal. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2020 @ 11:06:49 am
Shirundu
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 34 years

Het probeer staanplek kry maar hulle was reeds vol. Het toe plek gekry by Whiteclay ook by Koffiebaai. Weet iemand hoe lyk dit daar?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2020 @ 12:40:39 pm
Siem
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 11 Sep 2015

Dankie Swanie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2020 @ 20:33:07 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 471
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 48 years

White Clay is mooier as as Koffiebaai, maar die staanplekke is kleiner en die pad af na die kamp baie steil. Jy moet met 'n goeie sleepvoertuig daar uitkom.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2020 @ 19:29:58 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Nog nooit daar gekamp nie maar gaan al 30 jaar na vriende se "Pioneer" huis vir visvang gewoonlik julie / augustus.   Huis is regvoor "hole in the wall" en uitsig is fantasties - sien my profile foto.     Agv armoede en werkloosheid is diefstal maar n probleem maar met jare het ons al geleer om vooraf te reel vir sekuriteit rondom die huis en is Nancy en Dumpy al deel van die familie.   Grootste verlies was n vasgekettingde venter trailer wat geluidloos deur die nag gesteel is uit omheinde erf. Ons het altyd n transkei "box" in die huis waar oortollige speelgoed skryfbehoeftes klere linne skoene deur die jaar opgegaar word om saam te neem na die local kliniek of skool - hul waardeer dit opreg en ons fam en vriende weet ook al om vroegtydig vir ons op te gaar.  Het op n stadium ou skoolklere gekry waarvan die snit verander het en was die local skool in hul noppies om hul matriekklas eenvormig te kon uitrus en ook n rugbyspan sodat hul darem soos n span kon lyk.    Daar word dit regtig  waardeer.    

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2020 @ 20:43:01 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 471
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 48 years

Het White Clay en Coffee Bay se fotos op ons webwerf gelaai - hoop dit werk.

Gaan na Ooskaap, Coffee Bay en kliek dan op die foto skakel.

Laat weet asseblief as dit werk. 

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2020 @ 21:10:41 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 536
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Flip the photos of Coffee Bay campsite are there. For White Clay photos of "Hole in the Wall" not of campsite.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2020 @ 21:20:17 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1101
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Dankie Swanie.

Plesier

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2020 @ 22:14:13 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 471
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 48 years

Thanks Richard.  Should work now.

 

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2020 @ 14:47:27 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 536
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 53 years

Thanks Richard.  Should work now.

 

Yes Thanks Flip, informative, nice setting...where did you leave your caravan?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2020 @ 18:11:04 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 471
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 48 years

We left the van at Yellow Sands.  

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za