Koffie masjien te koop
Soos nuut
R4000
Pretoria oos
Dion Wired
Vat hom saam die naweek ons proe hoe smaak sy koffie.
Jin na Geert die kamp gereël het moet hy nou nog bontstaan en die koffie knaap ook wees :)
Jin na Geert die kamp gereël het moet hy nou nog bontstaan en die koffie knaap ook wees :)
Bring jy verjaarsdag koek?
Hoe kry ek die gevoel hier word afgepers.
Maak nie saak nie geniet die koffie en die koek
Lekker kamp
Jin na Geert die kamp gereël het moet hy nou nog bontstaan en die koffie knaap ook wees :)
Gesê hy moet hom saam vat... Nie gesê hy gaan koffie maak nie.
Ek verstaan daar kom heel smaaklike koffie uit daai masjien. Puik vir die huis, bietjie groot vir kamp.