English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 620
Total Replies: 220 501
Total Views: 81 950 797
topics: 103
replies: 3 632
views: 1 206 817
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Klubs verteenwoordig in die kaap

replies: 7
views: 3472
01 Aug 2016 @ 17:17:48 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Hi
Ek het verhuis na die kaap toe en wil graag weet watter klubs in die kaap is hier verteenwoordig waarby ek miskien kan aansluit. Dit is in kaapstad omgewing ek bly op Gansbaai.
Dankie

Herman
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2016 @ 18:12:21 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5543
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Suid Afrikaanse Karavaan Asosiasie het seker takke daar ook.

Welkom op die Forum Herman, vertel ons meer van julle kombinasie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2016 @ 18:13:19 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years
Herman, welkom op die forum
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2016 @ 19:31:26 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Herman,welkom in die mooie Kaap.Ons is op Worcester woonagtig en kom heel dikwels in Gansbaai omgewing.Sal graag wil ontmoet en julle by ons nie amptelike kampgroep betrek.Die Boland het pragtige kampterreine.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2016 @ 18:47:28 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Dankie vir die verwelkoming. Ek was vroeer n kranige lid gewees van die forum maar met al die dinge het ek skoon vergeet van die forum e nou dat ek weer vry is ontdek ek weer die forum Die forum het jaarliks saam met hulle tydskrif uitgawe n resepte boek saam geplaas en heelwat van my resepte was in die boek gewees.
OnderKaroo klong as julle weer in die Gansbaai omgewing kom kamp laat maar weet my nommer is 0722693005
Wilsure my sleep kombinasie op die oomblik os n Mercedez 300e met n Gypsy 4b karavaan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2016 @ 19:17:18 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5494
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Welkom hier. of sal ek sÍ welkom terug.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2016 @ 19:26:28 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Dankie oom Koos dit is lekker om weer terug te wees en te sien wat alles op die webwerf aan gaan en op te vang met al die nuus wat daar is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2016 @ 21:01:04 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Herman,goed so,kontak jou vir n ontmoeting/uitnodiging vir n kampnaweek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First