English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 340
Total Views: 82 264 656
topics: 10 741
replies: 123 286
views: 38 801 348
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Klomp pragtige mense

replies: 9
views: 267
28 Jun 2019 @ 00:37:01 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 531
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek weet eintlik nie waar om hierdie topic te plaas nie. Maar ek dink hierdie forum-blad het n klomp great mense op wat glad nie skaam is om hulle Christenskap te verklaar en duidelik uit te leef nie. N man voel werklik tuis in julle geselskap. Dalk is karavaan mense n special breed. Deur al my jare van karavaan-klubs en sametrekke was dit altyd merkbaar.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 05:38:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13692
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek stem volkome saam met jou.  Dit is regtig aangenaam om met almal hier te gesels veral nog as dit gaan oor kamp, 'n onderwerp wat ons almal na aan die hart lê.

Ja elke ou het sy pesoonlikheid maar die kamp gedeelte wat in ons bloed is maak van almal "Pragtige Mense"

Ek sit die pragtige mense in aanhalings tekens want ek self sal nou nie juis 'n skoonheids wedstryd wen nie.....laughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 10:22:49 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Mooi man. en dankie.

Ek het nog altyd gedink kampers is n    " special breed"

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 10:34:02 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Leon ... toe ek so in std 6 was toe se ek vir my pa daars n oukie in die koshuis  wat maar lelik is.  Amper kry ek net daar n klap...   se hy vir my .   Die HERE maak nie lelike mense nie.

As mens met n glimlag die dag tegemoet stap dan is jy n "special breed" . n Mooi skepping van die VADER. 

Mens moet dit elke dag onthou.  As ek nou nie so  "mooi"   soos Tom Cruise is nie, maak dit nie eintlik saak nie, want eks n skepping van GOD en in my eie reg  "mooi".

Daars darem mooi vrouens in die lewe.  😎😎  almal is mooi, party is net mooier.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 10:36:48 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hier is beslis n great groep mense op die forum. Stem nie aldag saam met mekaar maar dit is wat ons laat lag, brom, kerm, kla en belangrike inligting uit deel en net so lekker as kamp self.

Stel dit so die forum is soos n wekker wat jy opwen voor jy gaan kamp. Dit plaas jou al reeds op die kamp terrein in jou onderbewussyn.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 11:37:36 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

As ek niks het om te sê, dan sê ek dit hier. 

BAK GAT ouens. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 13:41:50 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1683
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Halleluja...............

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 18:36:41 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1839
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Amen.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 19:11:14 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

En nie net hier nie...die woonwa kampe het die beste saamwees en geselskap ooit!! N' fantastiese atmosfeer en vriendelikheid! My type of people!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 18:36:29 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1470
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek stem volkome saam met jou.  Dit is regtig aangenaam om met almal hier te gesels veral nog as dit gaan oor kamp, 'n onderwerp wat ons almal na aan die hart lê.

Ja elke ou het sy pesoonlikheid maar die kamp gedeelte wat in ons bloed is maak van almal "Pragtige Mense"

Ek sit die pragtige mense in aanhalings tekens want ek self sal nou nie juis 'n skoonheids wedstryd wen nie.....laughinglaughing

Leon,

Gelukkig kom die "pragtige mense" van binne af, en daar kan nie 'n spieël of 'n mens sien nie.

My pa het my geleer daar is altyd iemand (groter, beter, slimmer, sterker, ens) as jy en daar sal altyd iemand minder (groot, beter, slim, sterk, ens) as jy wees. Kry jy net jou plek in die lewe en staan hom vol.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required