English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 533
topics: 404
replies: 3 930
views: 1 473 744
Talk about the current road conditions throughout the country

Kliprivier na Badplaas

replies: 7
views: 239
23 Nov 2018 @ 10:00:24 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 617
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Haai al die Gauteng-manne, ons uit die Kaap ry nie graag deur middestad Pretoria of selfs verbypad-Pretroria met n karavaan nie, julle ouens ry te vinnig en skel ons uit as ons onseker is en sewe kilometer-karre hoop agter ons op.

Ons beplan 'n lekker-lang-toer in 2019 so na doer-n-gone maar gaan ook oorbly by die Kliprivierpoord naby Meyerton. Daarvandaan gaan ons na die Badplaas-oord. 

Ek wil dan die R42 ry deur Heidelberg en aansluit by die N12 naby Argent. Is dit 'n OK pad, wat sê julle manne. Ek wil nie graag die N1 ry en dan in Pretoria aansluit by die N12 op 'n oggend wanneer sewe miljoen karre op pad is na die werk nie.  Julle kan ook bel 082 3 7777 14.

Fanx vir eers

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2018 @ 10:05:36 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 617
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

O ja, watter pad verkies julle vanaf Tshipise na die Eiland? Gooi julle R36 Morobeng-langs? Of ry julle R578 na R529 deur juisende statjies? 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2018 @ 10:54:26 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4267
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek dink die Heidelberg na Springs pad is 'n beter roep. Vermy die Nigel na Delmas pad. Verby Springs klim op die N12 en sluit aan by die N4 by Witbank. Ry dan tot by Machadodorp en van daar na Badplaas. Die N12 vanuit die stad ry jy teen die meeste verkeer wat dit gemakliker maak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2018 @ 11:09:01 am
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 202
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 19 years

Ek ry gewoonlik Vereeniging na Heidelberg dan Beoni toe waar ek op N12 klim. Was verlede jaar nog baie goed.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2018 @ 15:40:10 pm
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 346
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 36 years

The Gauteng highways are quite between 1930 in the evening and 0530 in the morning- if you plan to use them for towing, do so during these hours. It’s safer and sometimes faster than the back roads.

Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2018 @ 15:43:04 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years
Meyerton - Heidelberg - Nigel - Delmas - op die N17 na Secunda - Bethal - Carolina - Badplaas. Die pad is in 'n goeie kondisie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2018 @ 16:47:10 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4267
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek sal verkieslik nie die Wonder fontein pad vanaf die N4 na Carolina toe ry nie. Pad erg uitgery en hobbel rig. Carolina na Badplaas is mooi. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2018 @ 15:59:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7868
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek dink die Heidelberg na Springs pad is 'n beter roep. Vermy die Nigel na Delmas pad. Verby Springs klim op die N12 en sluit aan by die N4 by Witbank. Ry dan tot by Machadodorp en van daar na Badplaas. Die N12 vanuit die stad ry jy teen die meeste verkeer wat dit gemakliker maak. 

Dis die beter pad.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required