English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 133
Total Replies: 246 308
Total Views: 83 059 148
topics: 4 479
replies: 30 459
views: 17 424 407
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 404
replies: 277
views: 18 598
topics: 13
replies: 50
views: 59 915
Klein Paradys Caravan Park
North-West, Brits
80
Total Ratings: 80
80   
0
Rated: 02 Apr 2020
Type of Resort:
Family with children: 3
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Klein Paradys-Oord Gekose Oord

replies: 6
views: 143
24 Jun 2019 @ 13:34:09 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2805
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Klein Paradys-Oord - Brits, Nood-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord

Welkom by Klein Paradys waar ons aan jou vernuwing van siel en gees bied, vêr weg van die gewoel en druk van die stad, ‘n stukkie van die Hemel, `n waarlike Paradys. Die asemrowende uitsig oor die dam skep ‘n rustige en ontspanne atmosfeer by hierdie natuurskone oord - getrou aan sy naam - Klein Paradys.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2019 @ 14:10:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9252
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lekker rustig en netjies. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 07:34:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek hou ook baie van die oord.  Moet beslis weer daar 'n draai gaan maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 08:01:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16323
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het iemand lekker staanplek nommers wat hulle kan aanbeveel?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 11:58:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek hou ook baie van die oord.  Moet beslis weer daar 'n draai gaan maak.

Ek het gestand gehou by my plan.  Was die afgelope naweek daar.  Dit is nou maar net 'n "Chapperige" oord.

Geert ek sal een van die volgende staanplekke voorstel.

Enige van die volgende staanplekke in agterste ry 65 tot 79  Hulle is lekker groot en baie spasie tusen jou en die pad wat voor jou verby loop.  60 - 64 is okay maar is eintlik agter die groot saal.

Dan verder 18, 19, 20 en 22  (21 het 'n skuins tak wat met 'n stop gesteun word wa pas nie lekker daar in nie.

23A en 23B en enige van 2 tot 8  (Die is almal ongeveer 10m van die water)

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2019 @ 16:39:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16323
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie Leon.....ek sal terugkom na hierdie lys sodra ek bespreking wil vasmaak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 13:46:22 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Net so vir die wis en onwis.

As iemand dalk 'n konvensionele karavaan het, sou ek voorstel jy bespreek by van die staanplekke in die agterste ry.  Die bome daar is hoer as op die ander staanplekke.

'n Classique sal bv net op 'n paar van die staanplekke inkom weens die bome se takke en hoogtes.

Heel agter 61 to 79 geen probleem nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za