English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 405
Total Replies: 232 489
Total Views: 82 431 581
topics: 4 415
replies: 29 721
views: 17 351 186
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 0
views: 17 348 651
topics: 5
replies: 12
views: 475
Klein Paradys Guest Farm
Limpopo, Modimolle (Nylstroom)
18
Total Ratings: 18
16   
2
Rated: 26 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Klein Paradys Gasteplaas Gekose Oord

replies: 5
views: 156
02 Aug 2019 @ 12:40:25 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2757
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Klein Paradys Gasteplaas - Modimolle, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

Kobus en Zelda verwelkom jou graag by ons stukkie hemel op aarde. Geleë op ‘n Wildsplaas is Klein Paradys binne 150km vanaf Jhb en Pta. Ons het ‘n winkel wat die basiese benodighede bied. Aktiwiteite sluit in ‘n speletjies kamer, stap- en fietsry roetes, wildritte, plaasdiere, ‘putt putt’, speelparkie, ‘jacuzzi’, koue swembad en ‘n binnehuise verhitte swembad. ‘n Verskeidenheid selfsorg eenhede vir elkeen se individuele behoeftes en begroting. Ons karavaanpark bied heerlike grasgroen staanplekke met 10A elektriese punte en waterpunte naby. Ons bied ook maand staanplekke vir die pensionarisse en baie goeie midweek tariewe. Daar is spesiale pakette vir funksies, groot groepe, klubs en gemeentekampe. Ons restaurant bied heerlike ontbyt en middagetes gedurende naweke en hoogseisoen.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2019 @ 15:10:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8198
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nog nie daar gestaan nie. 

Sal plan moet maak. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 20:11:49 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 369
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

Een van my gunsteling oorde Gaan weer van net na langnaweek daar Kamp 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2019 @ 05:49:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14160
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Een van my gunsteling oorde Gaan weer van net na langnaweek daar Kamp 

Ek verstaan dat mens daar in die veld kan stap en wildsbesigtiging doen? Is dit aanbeveelbaar? Groterige area?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2019 @ 16:22:39 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 369
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

Daar is n groot area waarin jy kan stap die Langste staproete is 9 Km Daar is wild ook maar redelik wild Hulle bied ook n wild Rit aan Maar Regtig waar baie aangename Einenaars 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 07:01:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14511
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons het 'n paar jaar terug by die oord gekamp en dit baie geniet.  Hulle bied ook sondag middag etes aan, lyk my net oor lang naweke.  Jy moet net bespreek.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required