English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 232
Total Replies: 248 753
Total Views: 83 111 975
topics: 4 483
replies: 30 552
views: 17 427 169
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 404
replies: 278
views: 18 648
topics: 13
replies: 50
views: 59 916
Klein Paradys Caravan Park
North-West, Brits
80
Total Ratings: 80
80   
0
Rated: 02 Apr 2020
Type of Resort:
Family with children: 3
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Klein Paradys, Brits

replies: 0
views: 5505
07 May 2007 @ 15:03:25 pm
Deon
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 16 Apr 2007

Ons gee dikwels goeie terugvoer as iets nie helemal glad geloop het by 'n kampterrein nie. Daarom het ek besluit om terugvoer te gee wanneer iets baie lekker is.

Ons was 'n groep wat 20 staanplekke oor die laaang naweek van einde April begin Mei gehad het. Ons het héérlik gekamp en elke oomblik geniet. Ek dink die oord was hoewel 'n mens nooit die gevoel gekry het van te veel mense nie. Die oord is nie "besig" nie en die staanplekke is wonderlik.

Ek dink dis 'n puik oord wat lof verdien en ons het reeds besluit om weer daar te gaan kamp. Die enigste 2 dingetjies wat gepla het was hopeloos te veel chloor in die warm swembad en die asblikke by die staanplekke is nie een keer leeggemaak in die 5 dae nie.

Ek kan dié oord met groot vrymoedigheid aanbeveel vir enigiemand wat sommer net rustig wil kamp terwyl die kinders lekker roei op die dam of iewers anders speel.

Sien julle beslis weer!

Deon Holtzhausen

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za