English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 123
topics: 4 391
replies: 29 470
views: 17 334 771
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 398
replies: 197
views: 11 976
topics: 13
replies: 46
views: 59 749
Klein Paradys Caravan Park
North-West, Brits
79
Total Ratings: 79
79   
0
Rated: 07 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Klein Paradys Brits

replies: 4
views: 9495
30 Oct 2010 @ 14:06:54 pm
Pierre
Bronze Member
25% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 30 Oct 2010
Ek het 3 weke gelede my eerste karavaan (1993 Gypsy Royale) aan geskaf en sien daarna uit om ons eerste naweek-wegbreek aan te pak. Ek het reeds alles omterent my wa na- gegaan en dit blyk in orde te wees. Ons wil graag na Klein Paradys naby Brits gaan en wil graag van ander hoor of Klein Begin steeds aanbeveel word en of dit ook soos baie ander oorde agterwee gelaat is. Laaste Forum boodskappe wat ek kon kry van klein Begin was 2007 sin. Alle raad en adfies sal hoog op prys gestel word.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2010 @ 21:24:03 pm
Ben
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 08 Oct 2008
Hi Pierre, dankie vir die terugvoering oor die padverslag ek hoop daar is n paar mens wat daaraan gaan deelneem W at kleinparadys Brits aan betref kan ek vir jo die volgende verwysing gee gaan na www wegsleep se forum en kyk onder de opskrif verblyf en jy sal goee kommetaar kry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2010 @ 15:24:58 pm
Juan
New Member
25% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 01 Nov 2010
Hallo Ons was daar die naweek 29-31 Oktober! Die beste- skoon badkamers, groen gras skoon swembadens en a lekker dam waar jy kan vis-vang en op boodjies ry. Wat n oord ! Ek kan dit aan beveel. ps. geen radio geraas word toe-gelaat nie dit WAS BAIE LEKKER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2010 @ 19:34:38 pm
Pierre
Bronze Member
25% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 30 Oct 2010
Baie dankie Ben en Juan vir die aanbefeling! Ek gaan dit beproef en dan sal ek aan die Forum terug foer gee. Ek sien baie uit daarna! Terloops Ben, As ons so 'n pad verslag saamstel, hoekom gee al die Forum lede nie terug voer van al die oorde wat jy pas besoek het en ook van die pad toestand nie! Dan kan almal hulle keuses maak waarheen volgende en watter plek of pad om te vermei!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2010 @ 16:39:44 pm
Ben
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 08 Oct 2008
Hi Pierre, man Pierre ek dink ek het n puik idee gehad oor die pad verslag maar nou kom polish jy dit en vryf dit nog op ook dankie ek hoop dit word nou verder gevat.Ons het vir 3 maande deur die winter by t o strand port edward gekamp dit was puik die pad normaal na kwazulu toe. Weet julle hoe dit is by gunobie in die winter.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required