English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 415
Total Replies: 232 702
Total Views: 82 442 625
topics: 4 417
replies: 29 732
views: 17 352 712
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 0
views: 17 348 793
ATKV Klein-Kariba Holiday Resort
Limpopo, Bela-Bela
125
Total Ratings: 125
122   
3
Rated: 23 Sep 2019
Type of Resort:
Family with children: 5
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Klein Kariba

replies: 18
views: 652
21 Jun 2018 @ 09:05:22 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 691
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

As iemand dalk by KK is of gaan gedurende die vakansie.  Ek soek 'n foto van staanplek no 8 asb.

Dis ons plekkie vir desember yay

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2018 @ 22:44:17 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2758
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Awesome enjoy... 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2018 @ 16:53:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kleinkariba Promosies

Promosie 1 - Midweek Wegbreek

Bespreek 'n midweek wegbreek teen:
Lid - R110.00 per persoon per nag
Nielid - R150 per persoon per nag

Tot die 31st Julie 2018


Promosie 2 - Naweek Promosie

20 - 22 Julie 2018 / 27 - 29 Julie 2018

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2018 @ 06:22:25 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 775
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Kan iemand my dalk se of al die staanplekke met skadunet gelyk is.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2018 @ 13:21:27 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2547
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Klein Kariba se staanplekke is almal mooi gelyk.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2018 @ 23:04:01 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1875
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Maak nie saak waar jy staan dit is n super lekker oord. Ek self is vasgemaak vir Desember en kan nie wag. Gaan n hond uit n bos kamp

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2018 @ 12:37:12 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja die ATKV oorde is baie gewild.  Hulle het lieflike programme wat die jong klomp besig hou.

Maaaaaaaaaar hulle is nou net te besig vir wat ons soek. Ons het nie meer kiddies nie en besoek nou al die stil plekke en oorde.

Kan ek jou 'n geheim vertel. Daar is baie daar buite om van te kies.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2018 @ 14:35:55 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 28 Feb 2018

Agreed Leon, December will be at Blouberg Game Reserve, only 6 camping sites all about 40 to 60 meters apart, aaaaah the silent bliss

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2018 @ 20:52:13 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5107
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Gaan ook binnekort by Klein Kariba kamp, nie uit vrye keuse nie maar as gaste. Sal bietjie sien hoe lyk dit deesdae daarso


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2019 @ 09:55:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk of Klein Kariba begin kompetisie raak vir Forever Warmbad as dit kom by busse vol dagbesoekers aflaai?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2019 @ 23:31:50 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5107
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Lyk of Klein Kariba begin kompetisie raak vir Forever Warmbad as dit kom by busse vol dagbesoekers aflaai?

O ja, die naweek wat ons daar was, was ek baie verbaas.........


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2019 @ 10:24:34 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Relaxed Camper, die datums op die promosie is ongelukkig lank-al verby.

 

Ons gaan, gedurende ons road trip vanaf Tsipise na die Eiland ry. Daarvandaan na my broer op Mooookgopong (Naboomspruit) en gaan dan 'n aand of twee by Badseloop staan. Dan na Klein Kariba, ons het nog nooit daar gestaan nie, maar het al 'n slag ingeloer om te sien of die Valies regtig kuier met koffie en rusks.  Gelukkig het ons darem n paar kanne Lieberstein gesien en sommer tuis gevoel.

 

Wie van julle was al op Badseloop?  Regtig 'n plek om te besoek. Lekker warmwater-bron en groot skoon swembad. Groen gras. Heerlike geriewe, ook vir groepe en seminare. Ek plaas 'n paar foutous.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2019 @ 10:31:53 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2547
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Danie, Gee bietjie meer inligting oor Badseloop.  Jou fotos lyk baie goed. Op Internet kry ek 'n Badseloop Logde wat ek nie dink is waarna jy verwys nie. Jy praat seker van die kamp wat aan die NG Kerk behoort, want die Lodge het nie kampering nie.  Dit lyk nie op die kerkkamp 'n webbladsy het nie.  Wat is hulle kampeerkoste?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2019 @ 11:03:12 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years
Ja Fred, dis die NGK se kamp, die plaasgronde is blykbaar 'n ruk gelede verkoop (ek dink aan die Du Preez) maar die omheinde toegang-pad, deur die nuwe natuur-reservaat, asook Badseloop het behoue gebly vir die kerk. My broer-hulle van Mookgopong versorg die oord.   
Die foutoes wys die toegang-pad asook die amfiteater waar dienste of seminare of konserte aangebied word. Vir my was die besoek eksklusief. Dis 15km suid van Mookgopong.
You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2019 @ 17:55:23 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

En die kampkoste ??

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2019 @ 09:23:11 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Sorry Oom Jeep, ek weet nie wat dit kos nie, one het nog net soontoe gegaan saam met lede van Naboomspruit se kerk, en ek dink nie hulle het noodwendig betaal nie. Beste sal wees om te bel 082 4522 687 en chat met Elriza, hulle gaan baie soontoe met hulle karavaan.   

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2019 @ 12:01:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit lyk na 'n fantastiese stil plekkie. Net waarna 'n mens soek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 16:25:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien mens kan nou via nightsbridge online bespreek en betaal vir verblyf by Klein Kariba.  Dit gaan seker nou beteken dat hul staanplekke op 1st come 1st serve basis gaan werk. Sover ek weet maak stelsel nie voorsiening om n spesifieke staanplek te bespreek nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 07:10:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja Fred, dis die NGK se kamp, die plaasgronde is blykbaar 'n ruk gelede verkoop (ek dink aan die Du Preez) maar die omheinde toegang-pad, deur die nuwe natuur-reservaat, asook Badseloop het behoue gebly vir die kerk. My broer-hulle van Mookgopong versorg die oord.   
Die foutoes wys die toegang-pad asook die amfiteater waar dienste of seminare of konserte aangebied word. Vir my was die besoek eksklusief. Dis 15km suid van Mookgopong.

Hoe vêr is die grondpad wat mens moet ry tot by die oord.  Ek sal graag daar 'n draai wil gaan maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required