English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 555
Total Views: 82 435 098
topics: 4 416
replies: 29 727
views: 17 351 696
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 0
views: 17 348 706

Klein Kariba

replies: 2
views: 3363
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
28 Nov 2005
Anonymous
Hi
Ons gaan die naweek Klein Kariba toe.Is daar enige van julle wat ook daar gaan kamp.Ek sien nogal uit daarna was lanklaas weg op n kamp.Weet julle dalk hoe lyk die weer voorspelling vir die naweek in daardie geweste

Groetnis
Jan van der Me
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
28 Nov 2005
Chris
New Member
40% Profile Strength
Posts: 0
Joined: 01 Jan 2007
Hallo Jan,
Dit hang af watter tipe kamper jy is. Ek was een keer daar, maar ek hou van die rustige, stil kampe. Daar is baie om te doen vir kinders, ens, net te bedrywig vir my as persoon. Die venue is soos 'n dorp op sy eie, en daarom is dit nie vir m
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
29 Nov 2005
Mornť
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 11 Sep 2007
Jan,

Ja, ek deel nogal Chris se sentiment veral met die dagbesoekers saam.ˇ Nie te min, jy kan vyfdae weervoorspellings vir enige plek in die wąreld kry by www.wunderground.com.

Geniet die naweek!

Mornā
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required