English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 637
Total Replies: 236 791
Total Views: 82 682 144
topics: 11 032
replies: 129 002
views: 39 028 810
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Klein Kariba

replies: 14
views: 323
02 Oct 2019 @ 15:55:08 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Is daar enige forum lede wat kuier by klein kariba hierdie naweek. Die weer lyk goed en dink dit gaan n lekker naweek wees

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 16:07:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is by Bosveld Oase....julle moet dit geniet John!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 16:34:58 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dankie Geert, julle dieselfde en wees veilig

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 17:54:28 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

In die wilde tuin

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 19:49:23 pm
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 61
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years

Wou geboek het by Klein Kariba. Sou gister tot Donderdag gewees het.

Voordat ek betaal het is ek inkennis gestel dat binnehuise swembad se dak beskadig is weens wind en gesluit is vir 2 weke.

Laat weet gerus wat jy ondervind het.

Ek het bespreking uitgestel.

 

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 20:38:18 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Het vandag geboek en ten volle betaal en my nie n woord van dit gesê

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 21:40:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14686
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wou geboek het by Klein Kariba. Sou gister tot Donderdag gewees het.

Voordat ek betaal het is ek inkennis gestel dat binnehuise swembad se dak beskadig is weens wind en gesluit is vir 2 weke.

Laat weet gerus wat jy ondervind het.

Ek het bespreking uitgestel.

 

Sjoe.....dit kan n teleurstelling wees....baie mense kom net vir dit.....ek weet van baie mense wat net by n oord bespreek as daar n warmwater swembad is.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 06:21:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Snaaks ons het die 08 Augustus die jaar daar gekamp en toe het hulle aan die dak oor die swembad gewerk. Ons kon die Vrydag aand glad nie swem nie.

Daar was 'n swak plek in die dak en na herstel is, het die ingeneure dit eers kom afteken Saterdag oggend.

Toe het die mense lekker geswem.

Lyk my die wind het nou weer amok gemaak met daai dak.

 

Ons kamp saam met Geert hulle by Bosveld Oase.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 06:22:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wou sê geniet dit trippie en ek hoop daai dak is uitgesort teen die naweek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 08:29:07 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 184
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ja, die wind het nogal geroer. Het n huis op Negester net agter Klein Kariba.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 09:21:43 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1095
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Daardie dak storie is al van Augustus af. Ons het 'n terugbetaling gekry weens dit. Eienaardig genoeg hang dit af van WIE jy vra omtrent die sluiting ... die werkers het ander redes as die ontvangs dames wat weer verskil van ander amptenare. Maar, ek moet erken die kampplek is HEERLIK en die ander swembad is steeds heerlik, so moenie jou laat afskrik omtrent die nie-beskikbaarheid van die onderdak een nie!! Geniet dit!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 11:41:01 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 679
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Lyk my daai wind was baie wyd gevoel, ons het nou al van verskeie mense gehoor dat hulle dit ervaar het. Ons was op Letaba op 29 Augustus toe die wind ons getref het. Daar was n paar karavaan-tente wat amper seergekry het. Ons was net bekommerd oor die takke wat op ons geval het. Dit is duidelik dat daar bitter lanklaas n sterk wind gewaai het want daar het n groot klomp takke oral gelê. Ons het ook gehoor dat dieselfde wind op Punda Maria en op Tsipise gevoel was. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 21:04:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8540
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

By die huis. Danksy vergaderings.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 22:32:41 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Alles in orde, swembaddens die lot by Klein Kariba en vrek warm  34 vandag. 

!! Waarsit lekker, Hiersit lekker !!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2019 @ 08:48:53 am
golden
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 61
Joined: 28 Dec 2015
Experience: 30 years

Dankie

vir terugvoer

Sal ook voortgaan met my bespreking.

lekker bly lekker

I've experienced His goodness and mercy myself.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First