English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 999
Total Replies: 243 609
Total Views: 82 964 310
topics: 4 475
replies: 30 407
views: 17 419 768
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 429
replies: 29
views: 17 352 901
topics: 12
replies: 40
views: 1 210
ATKV Klein-Kariba Holiday Resort
Limpopo, Bela-Bela
126
Total Ratings: 126
123   
3
Rated: 07 Jan 2020
Type of Resort:
Family with children: 6
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Klein Kariba hou uitstekende Erfenisdag

replies: 6
views: 3552
19 Oct 2013 @ 22:13:22 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1826
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
Ons het soos gewoontlik braainaweek by Klein Kariba deurgebring. Ja, dit was vol maar ons 6 dae daar was wonderlik. Geluk aan die oordbestuur vir die wyse hoe hulle hul gaste akkomodeer. Dit bly een van ons top oorde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2013 @ 17:43:18 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Dit wys weereens hoe mense verskil. ek sal nie gaan as hulle my n' week verniet gee nie.Cry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2013 @ 18:28:19 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1826
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Dit wys weereens hoe mense verskil. ek sal nie gaan as hulle my n' week verniet gee nie.Cry

Waarom nie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2013 @ 18:31:00 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1826
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
Waarom nie?
Ten minste hou ons dan van dieselfde motors
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2013 @ 09:10:03 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

 Al twee keer sleg behandel kom daar na 6 uur se ry, word vertel ek moet wag vir 2 uur voor ek kan ingaan, sit 2ure buite en wag.toe ons binne kom is die heele plek leeg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2013 @ 09:47:01 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1826
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years
Eina.................
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2013 @ 14:27:21 pm
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 815
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years
Ons voel dieselfde was vir jare daar tot op n dag na twee behandelings wat nie goed was nie, net nooit weer gegaan nie hierdie jaar 5 jaar gelede.
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za