English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 033
Total Views: 82 377 473
topics: 4 386
replies: 29 449
views: 17 333 494
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 426
replies: 218
views: 10 104

Klein-Kariba PretNaweek

replies: 7
views: 10601
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
04 Jun 2007 @ 11:10:02 am
Neill
Silver Member
11% Profile Strength
Posts: 85
Joined: 19 Apr 2007
Wie gaan almal die komende naweek daar wees. Ons sal daar wees. Behoort lekker te wees, en besig!! Kamp groete Neill
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
04 Jun 2007 @ 13:53:28 pm
hermanpaw
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 225
Joined: 25 May 2006
Ek is altyd bietjie skrikerig vir so 'n naweek. Wie gaan hulle toelaat op die terein? Hoeveel gaan hulle drink? Watter taal gaan hulle gebruik? ens ens.... Wat van die lawaai? Ek sal hierdie 1 'n mis gee maar rapporteer asb terug oor die naweek. Dalk 'n volgende keer?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
04 Jun 2007 @ 20:58:13 pm
Henk
Platinum Member
25% Profile Strength
Posts: 376
Joined: 17 Apr 2007
soos ek die sake lees ...moennie bargain op bok van blerk nie, dalk het hy weer keelseer...my introverte gesindheid neig my daarentoe om op "af" naweke oorde te besoek....die beste voordeel is dat die higiene standaard is hoeer. groete henk ns...ek het aspris n x-tra "e" ingesit anners word die n pg 18 site
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
05 Jun 2007 @ 08:17:47 am
Diederik
Silver Member
11% Profile Strength
Posts: 91
Joined: 17 Apr 2007
Gaan nou nie na die naweek toe nie, maar het wel laas jaar die een op Buffelspoort bygewoon en dit was heerlik, behalwe vir n paar "Bulle" ondersteuners wat my wou aanvat oor my Stormers hemp en my vrou se Cheetas hemp wat sy gedra het. Die naweek was koud maar die gees goed
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
07 Jun 2007 @ 09:41:01 am
Rozilla
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 111
Joined: 15 Nov 2003
More Neill.Ons sal maar saam met julle die koue trotseer. Ons mis natuurlik nie 'n pretnaweek nie veral as dit by 'n ATKV oord is. Dit is regtig 'n belewenis en die kinders geniet dit vreeslik.Ek het nie 'n idee waar ons staan nie, maar ek dink dit gaan ver van als wees, want ek het laat bespreek.Ten minste gaan ons koud kry en die naweek geniet!!! Jul moet mooi ry. Rozilla
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
07 Jun 2007 @ 12:53:37 pm
Helen Coetzee
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 03 Jan 2006
Hi daar Ek gaan ook die naweek, was verlede jaar ook daar met so 'n naweek en dit was wonderlike lekker gewees. Nee wat die weer lyk goed vir die naweek gaan kyk op weather sa. Helen
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
11 Jun 2007 @ 19:54:50 pm
RS
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 229
Joined: 04 Feb 2006
Hallo. Die van julle wat by die Klein-Kariba Pretnaweek was, het julle dit geniet of was dit dalk te besig. Ek hoop nie julle het probleme gehad met die ablussies nie. Ryno-Centurion
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
14 Jun 2007 @ 10:29:49 am
Helen Coetzee
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 03 Jan 2006
Hi daar Nee sjoe dit was heeltemal te besig gewees het nie tyd gehad vir asemhaal nie man. Maar dit was lekker! Lekker geparty saterdag aand maar vrek koud gekry. Probleme by ablusies was net dat daar te min is vir die hoeveelheid mense. Die laatslapers moes maar tou staan om te bad en stort by die vrouens badkamer maar verder geen probleem gewees nie. Volgende jaar hoop ek klein kariba hou ons nie so besig nie, maar dit was tops. Veels geluk Klein Kariba julle laat afrikaans rock. Helen
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required