Dankie dat u die kampeerder se besware na ons verwys het.
Graag reageer ons soos volg: (a) Daar was geen dagbesoekers op die oord nie. (b) ?n Skool met 114 kinders was die hele week tuis op die Oord waar hulle ?n intensiewe
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2006
Anonymous
Prof
Ek is regtig nie van plan om in woorde stryd met die bestuur van Drakensville betrokke te raak nie.
As die bestuur beweer alles was so ordellik en stiptelik in hulle weergawe, dan berus ek my hulle is tevrede met die stand van sake in d