English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 260
Total Replies: 229 989
Total Views: 82 375 517
topics: 104
replies: 3 734
views: 1 210 499
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Kinderhuis Kamp 6 - 8 Maart 2015

replies: 23
views: 12825
02 Feb 2015 @ 09:50:35 am
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

Ons kamp met kinders van n kinderhuis. Enige een is welkom. Kontak ons gerus vir meer inligting.

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2015 @ 10:44:29 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Andre ek wil graag R200 donasie gee hoe gemaak
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2015 @ 10:48:01 am
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

Baie baie dankie Bostoe. As jy n epos stuur na info@camps4kids.org kan ek vir jou al die besonderhede stuur.

 

Nogmaals dankie.

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2015 @ 11:13:20 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Andre Steyn ek stuur n eposlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2015 @ 11:16:39 am
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

Baie dankie WJ.

Ons wardeer dit

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2015 @ 12:19:00 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Andre so pas email gestuur
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2015 @ 16:11:01 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Andre, ook e-pos gestuur vir jou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2015 @ 16:25:07 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Wid dit ookal reel, dis n wonderlike idee.

Eks te ver om te sleep v naweek.

Miskien kan ons alsmal saam kyk of ons nie een moeeeeewiese bedrag kan insamel vir die projek nie.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2015 @ 16:37:36 pm
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

Baie baie dankie julle. Die kinders geniet dite kampe baie (ons ook)

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2015 @ 17:54:17 pm
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

Dit was nie my idee nie, en ek is maar net een van n groep vriende wat dit reel.

Ons is nie n organisasie nie, net vriende wat ons passie met hierdie kinders wil deel.

Elke kamp word moontlik gemaak deur gewone kampeerders wat hulle harte oop maak en 2 naweke n jaar vir die doel gebruik.

Gaan kyk gerus na ons webtuiste www.camps4kids.org

 

Groete

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2015 @ 07:47:00 am
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

Nog 22 dae dan kamp ons.

 

Baie dankie vir elkeen wat sover n bydrae gemaak het. Dit word ongelooflik baie wardeer.

 

Enige iemand wat nog wil saam kamp, daar is nog plek.

 

Vriendelike groete

Andre

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2015 @ 17:28:20 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years
Andre, ek land eers daai Vrydag in Johannesburg. Wens ek kon saam gaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2015 @ 18:50:31 pm
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

Ja nee Hagar. Dit is iets om te beleef. Kinders wat net kind kan wees en lag en speel vir daai naweek. Dit doen n mens goed. Miskien volgende keer, en veilig vlieg.

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2015 @ 21:42:08 pm
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

Hallo julle.

 

Jammer ek het so lank geneem, maar die kamp was n reuse sukses. Die kinders het so lekker gekamp. Tot op hede was die die heel lekerste een vir my.

 

Ek wil my wardering uitspreek aan elkeen wat n aandeel gehad het aan die kamp. Sonder almal se bydrae, hulp, ondersteuning en goedhartigheid sou dit nie moontlik gewees het nie.

 

Gaan kyk gerus op http://www.camps4kids.org/camp2.html vir nog fotos.

 

Groete

 

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2015 @ 21:42:45 pm
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

Die kinders het lekker geeet.

 

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2015 @ 21:43:23 pm
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

Hulle was n great groep.

 

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2015 @ 21:44:19 pm
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

Hulle het lekker gespeel

 

 

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2015 @ 21:44:55 pm
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

In tente geslaap en dit geniet

 

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2015 @ 21:46:05 pm
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

n Paar van hulle het besluit dat dit die regte manier is om lantern bekruip te doen.

 

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2015 @ 21:52:41 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3664
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Groot waardering wat julle doen Andre. Baie dankie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2015 @ 06:41:08 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years
Andre laat weet as julle weer so iets beplan sal graag help met n donasie en om donasies vir jou te werf by ons maatskapye.
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2015 @ 07:33:01 am
Andre Steyn
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 165
Joined: 28 Feb 2012
Experience: 15 years

Baie dankie Andre. Dit word opreg wardeer. Ek sal so maak.

 

Vriendelike groete.

Vriendelike Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2015 @ 12:39:54 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1594
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Lyk of dit baie lekker was

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2015 @ 09:29:07 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Andre, dankie vir die fotos. Dit lyk omtrent of hulle dit geniet het. Ek glo dit sal eendag 'n impak op hul lewensbeskouing he. Sterkte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required