English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 017
Total Replies: 243 902
Total Views: 82 986 862
topics: 11 246
replies: 133 214
views: 39 191 620
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kinder kar stoel

replies: 5
views: 150
12 Feb 2020 @ 15:58:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15737
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Mens sien nog daagliks mense wat karstoele in hierdie posisie plaas. Ek sit vandag en kyk na hierdie waarskuwing....wat sin maak, mens dink nie altyd so daaraan nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 16:39:11 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het nie meer kiddies nie. 

My kinders het gese hulle sal nie kiddies he nie want daar is nie 'n toekoms vir hulle in die land nie.

So vir my is dit van geen waarde nie.  Maar ek kan darem noem dat my tipper 'n overide skakelaar het wat met die voertuig sleutel geaktiveer word. Dan is die airbag aan die pasasier kant gedeaktiveer met die doel om so stoeltjie daar te plaas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 17:29:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9021
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Goed omte weet, om ander te vertel.

Klein kinders darm groot.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 21:42:43 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2906
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert. Wa kom jy aan al die goete. Hoe ook al sy jy druk al die regte knoppies

Die een baie goed om te weet of jy self kinders het of nie. 🙏

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2020 @ 08:01:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Natuurlike 007 ejector seat as jy nog 'n sunroof by het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2020 @ 10:46:58 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4604
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek stuur aan vir my drie dogters hulle het kidz dankie

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za