English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 646
Total Views: 83 242 297
topics: 11 568
replies: 139 137
views: 39 339 395
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kia Carnival 2.9 CRDi / Jurgens Exclusive LT

replies: 1
views: 3292
11 May 2004
Anonymous

Ek het 'n Kia Carnival 2.9 CRDi aangeskaf om my Jurgens Exclusive LT te sleep. Is daar enigiemand wat die sleep kombinasie gebuik, of enige ander karavaan met die voertuig sleep. Volgens die Tegniese spesifikasie 310 n/m en 106 k/w lyk dit nie na 'n slegte kombinasie nie, en ook het a tydskrif hom ge-'rate' as 'n groep '1' gewigs klas.

Enige terugvoer sal waardeer word.
Baie Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2004
Anonymous
Ons sleep ons Jurgens Exclusive met 'n Mercedes ML320 - Uitstekende sleep voertuig. Karavaan swaai glad nie. Het voorheen met 'n Discovery gesleep wat ook voldoen het aan die vereistes, maar het gevind dat die karavaan heelwat geswaai het as 'n bus of minibus verbygekom het. Die afstand tussen agterwiele en hak is ook baie belangrik en dit is die rede waarom die ML beter sleep. Die afstand is baie korter.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za