English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 302
Total Replies: 230 586
Total Views: 82 406 290
topics: 405
replies: 3 941
views: 1 474 152
Talk about the current road conditions throughout the country

Kgalagadi: Twee Rivieren na Rooiputs

replies: 1
views: 263
10 Oct 2017 @ 14:24:15 pm
Coenie
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 14 Jan 2017
Experience: 29 years
Goeie dag. Hoop iemand kan vir my raad gee oor die huidige toestand van die 25km pad tussen Twee Rivieren en Rooiputs. Ons sleep 'n off-road karavaan en ek dink die normale 1.5 bar gaan vir 265/60 18 bande dalk te min wees as die karavaan gehaak is en die pad miskien gaan veroorsaak dat die bande deurstamp.
Om te kamp is 'n voorreg!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 10:52:36 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2704
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Coenie, laas gehoor dat die pad redelik sinkplaat is.
Jou hoogte van die band tel baie teen jou.
Ek het 245/75/15 standaard op al my wiele om te kan roteer en 3xspaar bande te he.
Het ook redelik met brandstof verbruik en krag gehelp...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required