English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 139
Total Replies: 227 873
Total Views: 82 289 602
topics: 4 361
replies: 29 238
views: 17 320 628
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 84
replies: 38
views: 4 691
topics: 2
replies: 2
views: 662
Kgalagadi Lodge
Northern Cape, Upington
8
Total Ratings: 8
8   
0
Rated: 16 Jan 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Kgalagadi Oorgrenspark Gekose Oord

replies: 2
views: 106
29 Apr 2019 @ 12:00:26 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2694
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Kgalagadi Oorgrenspark - Upington, Noord-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Rooiduine en struikgewas vervaag in die oneindigheid en troppe gemsbok, springbok, eland en blouwildebees volg die seisoene, kameeldoringbome verskaf skadu vir swart maanhaarleeus en skuilings vir luiperd en baie roofvoëls – dit is die Kgalagadi Oorgrenspark. Daar is 3 tradisionele kampterreine by Nossob, Tweerivieren en Mata-Matakampe. Swembaddens is beskikbaar by Nossob, Mata-Mata, Tweerivieren en Kalahari Tentkamp. Oggend en nagritte word aangebied vanaf Nossob, Mata-Mata en Tweerivieren, met dagstappe by Tweerivierenkamp.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 21:13:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7621
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Hy is lankal op my lys. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 14:34:46 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1479
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Been there, done that. Het dasrdie tyd nie t-shirts uitgegee of verkoop nie.

Nog met Defender en tent. Ongelooflik mooi. Belewenis op sy eie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required