Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2700 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |

Katte
Ons was nognooit vir Katte nie, maar hierdie twee boskatte beskerm ons teen slange en veld rotte teen slegs 1x maaltyd/dag
Ek is oor die algemeen 'n diere liefhebber. Dit geld vir enige dier behalwe natuurlik slange en soort gelyke goete.
Maar ek het 'n afsny punt. Sodra die dier vir my 'n probleem raak sorteer ek die situasie uit.
Hier by die werk, as ek in die oggende stop, kom 'n ou rondloper kat elke oggend aangehardloop. Hy weet ek is basies die enigste persoon wat hom 'n kopkrap en bietjie aandag gee. Het al gekry dat hy by die punt van die afdak sit en wag totdat ek opdaag en gaan stop by my parkering.
Net 'n bewys hoe vinnig leer diere sekere dinge aan.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek hou van die wildtuin se katte....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek is baie lief vir diere. Ek kan 'n mooi kat waardeer en geniet dit om spelerige jong katte dop te hou - seker naaste wat jy aan spelerige jong apies of bobbejaantjies kry. Maar ek stap maar wye draaie om katte. Vir my is dit hooikoors op vier voete. En al wat ek van katte (my bure s'n) verpes is dat hulle my mooi tuinvoëls vang.

Ons laat hulle ook nie toe in ons tuiste nie (Kat Pis Stink Erg).
Met wildtuin katte bedoel ek luiperde ensovoorts...
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Jammer ons praat verby mekaar.
Ek het my weermag opleiding te 7 SAI Tussen katte gedoen, daarom weet ek waarvan ek praat.
Dit is maklik om te noem:
- Ek praat van dit en dit gesien, maar het jy al ooit patrollie tussen hulle gestap in Lethaba???

Luiperde?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

[quote]4204,2471[/quote
Seeing that flash bought back memories, did my training at 7 SAI back in 76.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.

[quote]4204,2471[/quote
Seeing that flash bought back memories, did my training at 7 SAI back in 76.

Therefore, I done 3-years for PW Botha, instead of 2-years.
If I can, I will do it again.

.Mine since June 1981 and of to Oudsthoorn after basics, Infantery school, came back as CO (KO), join rc7 regiment and became 1-pip Lt and had to join an extra year.
Therefore, I done 3-years for PW Botha, instead of 2-years.
If I can, I will do it again.

- Capt's: (Past-Away):
Lieb Bester (ex-tv & film actor) and Conradie used to my Company Commanders.
KMDT Schults used to be the 7 SAI Basis Commander.
Lt Arnoldt used to be my Pletoon Commander with Srg vd Mescht as pletoon Seargant.
Jin (Chuck Knorris) used to be a Staff-Member.

.Mine since June 1981 and of to Oudsthoorn after basics, Infantery school, came back as CO (KO), join rc7 regiment and became 1-pip Lt and had to join an extra year.
Therefore, I done 3-years for PW Botha, instead of 2-years.
If I can, I will do it again.

My best was the Doggie Burger with the Cheesy.

Jammer ons praat verby mekaar.
Ek het my weermag opleiding te 7 SAI Tussen katte gedoen, daarom weet ek waarvan ek praat.
Dit is maklik om te noem:
- Ek praat van dit en dit gesien, maar het jy al ooit patrollie tussen hulle gestap in Lethaba???

[quote]4204,2471[/quote
Seeing that flash bought back memories, did my training at 7 SAI back in 76.

I had my turn there at 7 SAI Bn during 1983. Facilities there were much better than some other units I have been to.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !