English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 609
Total Replies: 253 888
Total Views: 83 283 478
topics: 4 505
replies: 30 897
views: 17 444 904
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Karridene

replies: 16
views: 5922
09 Aug 2015 @ 15:00:56 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Karridene 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2015 @ 15:14:05 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Jan jou nuwe wa lyk spogerig geniet jou naweek

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2015 @ 15:20:31 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Dankie Stef. Is bly ek het die awning by Hannes Smit gekoop hy werk baie goed. Ons het ook lekker weer met so 'n bietjie wind vandag. Lekker naweek vir jou ook.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2015 @ 15:34:40 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

 Dankie Jan ons het ook lekker weer 27 grade. Daai awning werk lekker het die laaste drie woonwans die selfde awening op gesit werk net nie lekker in die reën want jy het hoogte nodig... ń plan wat lekker werk is om op die middelste lat in die middel ń stukkie  noedel van 200 mm tesit om ń better val tekry

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2015 @ 16:01:08 pm
Anonymous

Baie lekker plek daai! Ai, wss 2003 laas daar, goed om weer fotos te sien!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2015 @ 16:01:13 pm
Hanz
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 19 Jun 2013
Experience: 39 years
Ja Jan, dit lyk of die awning lekker op die karavaan pas. Ek kan nie sien of jy wel die middelste lat ook ingesit het nie. 'n Mens moet ook onthou om die valcro lissies aan die kante om die latte vas te maak sodat die seil stywer trek. Ek is bly julle kon 'n lekker kamp vir afwisseling na al die ID-spanninge geniet. Ek hoop die ID is ook vinnig weer uitgesorteer.
Dis die LEWE!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2015 @ 17:28:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Nuwe wa lyk mooi...lekker verder rus
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2015 @ 17:34:48 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Is die Awning 'n Howling moon of watse maak het julle? Mooi karavaan Jan. Net miskien bietjie ongevraagde advies. Myne is 'n Howling moon en het op altwee punte van die seil naby die Aluminium balk 'n lussie waaraan ek toe aan elke kant twee toue vasmaak en met hoekpenne aan die grond vasanker. Ek het daar in Virginia twee weke gelede sommer die "stormstrap" ook bo-op die balk vasgetrek oor die lengte. Daardie nag het daar toe 'n baie sterk wind gewaai. As ek dit nie gedoen het nie sou ek verseker groot skade gehad het. Soos hulle sÍ: Voorkoming is beter as genesing.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2015 @ 17:50:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Lyk na mooi versorgde park
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 09:51:45 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Schalk.    Dit is 'n Leisure awning en sy pale het voetstukkies aan met gate en ek het twee tentpenne by elk ingekap om the anker. Redelike wind en bietjie reen gisteraand gehad en het goedgewerk maar stem saam met jou en gaan lussies aansit vir ankertoue in sterk wind.

Stef.  Goeie plan met die noedel by middel lat. Die awning is baie plat en toe dit begin reen het ek die verstelbare pale laer gemaak sodat die water kon afloop. Gaan noedel insit want al het ek die Valcro lussies op al drie die latte vasgemaak het die dak op en af geflap en die noedel sal dit stywer hou.

Karridene is mooi versorg en al die ander oorde vra middel seisoen tariewe oor lang naweke en ons het R75.00 p.p/p/d betaal en daar is 'n TV konneksie by elke staanplek.  Jy neem net jou TV saam en kan al die kanale soortgelyk aan hotelle sien.  Spyt het TV saamgeneem want toe het ek die rugby gekyk.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 10:48:53 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

mooi wa Jan.....jy moet volgende saterdag ook nie TV kyk nie....dit gaan jou vakansie spoil! lekker rus!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 11:17:39 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Jan kap dit flou kamp n hond uit n bos jou wa / setup lyk baie goed
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 16:33:57 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 52 years

Jan, kan jy nie net die pale se pote bietjie terugsit as dit reen sodat jy 'n val kry nie? Ek vra net?





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 16:53:53 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2247
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Johnnie dit sal help. Gelukkig kan die voorste pale verstel en het ek dit laat sak maar dan is die dak bietjie laag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 20:57:59 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Jan,julle wa lyk uitstekend,pragtige kampterrein,maak my lus vir uitspan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2015 @ 23:05:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Lekker plek. Lyk skoon en netjies.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2015 @ 06:52:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
R75/pppn is baie billik!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za