English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 226
Total Replies: 248 598
Total Views: 83 107 850
topics: 762
replies: 6 267
views: 2 387 545

Karridene staanplek beskikbaar - Desember 2019

replies: 7
views: 321
13 Aug 2019 @ 20:48:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16863
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het n bespreking by Karridene vir Desember 2019 wat ek nie meer gaan gebruik nie.

Datum is vanaf 15/12/2019 tot 04/01/2020.

Dis staanplek 58. Lekker groot...250m2 met heerlike skaduwee.

Laat hoor van jou sou iemand belang stel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 20:54:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16863
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

 

 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 20:58:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16863
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis daai staanplek daar agter waar karavaan staan. Staanplek strek vanaf daar waar die karre parkeer staan tot daai oranje kragboks met die 1x asblik links van hom heel links van karavaan.....soos jul kan sien is dit lekker ruim en sal met gemak 2x waens op daai een staanplek kan staan. Grasperk voor die boom en wit bakkie is ook nog deel van staanplek.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 21:09:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16863
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Staanplek 58

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 21:27:11 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert. Nou waar gaan ons jou nou in Desember raakloop ou vriend. 🤔

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 05:39:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15963
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit lyk voorwaar na 'n baie lekker staanplek maar die Natal se kus tariewe gedurende die fees seisoen is nie vir my nie.  Ek hoop voor waar jy kry iemand wat dit kan oor neem.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 11:57:18 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Dammit, daai tyd drink ek tee saam met koninging Liesbet in London, dit is n baie lekker staanplek.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug 2019 @ 17:35:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9393
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As dit nou in die bos was👌

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za