Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21906 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6140 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5226 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3216 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2566 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2148 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1992 |
Swanie | 1855 |
Nico | 1758 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1228 |
RichardJ | 1131 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 844 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 415 |
1Pierre2 | 382 |
LEEN | 381 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Trev1 | 181 |
Karoo National Park
Ons kamp tans by Karoo Nasionale park. Dis ons 1ste keer hier. Ons het hier ekstra aande bespreek as net om oor te staan soos mede forum aanbeveel het. Dankie vir aanbeveeling want ons is aangenaam verras met die netjies plek en aangename kampeer geriewe. Ons het staanplek 3 geneem...lekker in die hoek met heelwat skaduwee
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Picnic plek op wilds besigtigings roete. Ook pragtig versorg met swembad
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Nice Geert.
Ons het laas jaar daar vir 3 dae ge-kuier op pad terug van Die Hel en Oudsthoorn. Ons het in Beaufort Wes n' B&B ge-huur. Die woonwa was nie saam nie en die huisies binne in de park is vrek duur, R1600 en meer.
Baia mooi en lekker ge-kuier.
Geniet dit en dankie vir die deel.
Groete,
Paul
Geert wat betaal julle vir die staanplek?
Ons het R1662 betaal vir 3x nagte vir 3x volwassenes....so is R554 per nag. Dis R444 per nag vir 2x persone en R110 per nag vir ekstra persoon.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ons het R1662 betaal vir 3x nagte vir 3x volwassenes....so is R554 per nag. Dis R444 per nag vir 2x persone en R110 per nag vir ekstra persoon.
Lyk of buite seisoen goedkoper is....R375 per nag vir 2x persone. Pensioenaris sal seker nog afslag kry?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Nice Geert.
Ons het dit ook so beleef, die netheid van die park soos wat ek die Kruger as kind beleef het.
Lyk of buite seisoen goedkoper is....R375 per nag vir 2x persone. Pensioenaris sal seker nog afslag kry?
Dankie Geert
Flippen nice dankie Geert vir deel
Haak daai wa kamp bly koning
More julle, ek het ook al gekamp by Karoo Nasionale Park buite Beaufort wes, en dit baie geniet. Weet iemand dalk of daar ander goeie vergelykbare parke in die omgewing is, partymense praat goed van Steenbokkie. Ek beplan n Karoo toer met my Ford Ranger vanaf Kaapstad na Sutherland, Loxton, Victoria wes, Beaufort wes, terug Kaap toe. Ek en my vrou vat die 3x3 boogtent en los gazebo vir slaap en kosmaak. Indien daar nie geskikte karavaanpark is nie, sal ons oorbly in Chalets. Ek glo nie Loxton het n ok karavaanpark nie. Enige kommentaar of tips word verwelkom.
Ek weet ook nie van 'n karavaanpark op Loxton nie. Daar is wel 'n heel gesellige een op Williston, Annies. Dis in 'n groot erf en die dame het ook gastehuis-akkomodasie. Ons het verlede jaar ongeveer die tyd daar oorgestaan. Williston self is 'n baie netjiese Karoodorp. As julle dalk daar oorstaan, vra die eienares waar jy die beste skaapvleis kan kry. Daar is blykbaar ook kampplekke in die Carnavon-omgewing maar ek ken dit nie. Ons het ook op Vosburg 'n karavaanpark in die dorp gesien maar ons het nie ingegaan nie so ek kan geen inligting verskaf nie.
Ek aanvaar julle beoog die toer buite skoolvakansies. My raad sal dan wees ry eenvoudig en as julle begin voel dis tyd om te stop, soek 'n park. Daar is baie onder andere op plase. 'n Mens ry gewoonlik op so 'n toer nie te ver per dag nie sodat as julle miskien voor of teen middag plek soek, is daar voldoende tyd om na 'n volgende staning te ry as een julle nie geval nie. Dis nog altyd vir ons die lekkerste manier van toer.
Sutherland se kamp op die dorp is ook heel gesellig en netjies.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ons het oornag plekke op N12 gesoek...kon nie veel sien wat in smaak val nie. Met afry het ons heelwat plase gesien wat bordjies buite op het wat kampeering adverteer wat aangenaam lyk. Ek sal nie sommer in n dorp daar kamp nie...net met petrol gooi het locals baie gepla en bedel en arrogant. Onlangs het iemand hier op forum melding gemaak waar hy in n dorp kampeer het en besteel is
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ