English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 689
Total Replies: 237 592
Total Views: 82 729 607
topics: 11 062
replies: 129 453
views: 39 052 626
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Karavaan vervaardigers in Suid Afrika. Die geskiedenis!

replies: 68
views: 19485
page 2 of 2
04 Jun 2015 @ 15:16:55 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dankie Roelf waadeer jou inset ń pragtige verhaal oor die Jurgens maar dit is weerens ń  bewys dis geskiedenis soos die mens dit wil hoor. I rest my case

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 15:25:16 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1519
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Dankie,nou weet ons almal.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 15:26:35 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Ek het dai al voorhhen op n ander draad geplaas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2015 @ 20:18:06 pm
Nemo
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 292
Joined: 17 May 2013
Experience: 45 years

Dankie Roelf waadeer jou inset ń pragtige verhaal oor die Jurgens maar dit is weerens ń  bewys dis geskiedenis soos die mens dit wil hoor. I rest my case

Stef, Dankie.  Ek dink dis 'n interessante opmerking wat jy maak! Wat sou jy nog wou toevoeg?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2015 @ 17:29:19 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Nemo ek wil ninks by sê nie reeds dit boontoe geskryf maar soos ń persoon eendag in die kroeg in Alldays gesê het toe hulle die storie van Alldays vertel en ek hom korigeer sê hy vir my hoekom will jy  nou ń goeie storie wil reuneer nou kan ek seker sê hoekom moet ek die goeie storie reuneer al is alles nie waar nie

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2015 @ 20:13:09 pm
Nemo
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 292
Joined: 17 May 2013
Experience: 45 years

Dalk is 'n klomp feite uitgelaat vir die "lekker lees" Ek sal nie weet nie. Ek wens net daar was 'n manier om meer geskiedenis in die hande tekan kry. Dan sal mens ook meer van die minder "lekker lees" goed sien. By voorbeeld, Iets oor CI, Gypsey wat deel is van CI. Aerocar, dalk Slipstreem en vele meer. Waar pas Sprite in die prentjie ens. Maar op die internet is mens ook maar baie beperk! Ek sou nou gehou het van 'n boek vanaf sê maar 1950 aan met elke karavaan vervaardiger in Suid Afrika se geskiedenis. Selfs die geskiedenis van die nuwe ouens wat eers onlangs op ge "pop" het.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2017 @ 07:54:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Louvan...Frans
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2017 @ 08:25:29 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 526
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years
Ek het verlede jaar in Springbok langs 'n "Sahara" gestaan, volgens die eienaar was dit in Kaapstad gebou.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2017 @ 09:09:42 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2674
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Iewers hierbo is dien Gazelle genoem as 'n Jurgens karavaan.  Ek weert dat die Kerkhoffs van Natal, wat die Skippers maak, op 'n stadium konvensionele karavane gebou het.  As ek reg onthou, het hulle die fabriek aan Jurgens verkoop wat die reeks gestaak het.  Het ek die feite reg en was dit inderdaad die Gazelle?

Baie interessante stukkie geskiedenis oor die Jurgens karavaan hierbo wat ek noumaar eers gelees het.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2017 @ 10:10:58 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1618
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Fred jy is reg hulle het gazelle aan jurgens verkoop

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2017 @ 10:20:58 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2674
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Die Gazelle was sover ek van fotos kan aflei, 'n voortreflike stukkie werk.  Ek wonder wanneer en waarom dit gestaak is- moontlik om Jurgens se eie "brands" te beskerm?  Ek het so 'n jaar of wat gelede 'n laeprofiel Gazelle by Eiland gesien.  Dis 'n baie groot karavaan, sekerlik die grootste hier, met 'n afslaandak.  Die ouens was werklik innoverend.  Gelukkig gaan hulle vindingrykheid voort in die  Skippers.  Interessant dat die Kerkhoffs ook van Nederlandse afkoms is, soos die Jurgens familie, en dat hulle die huidige onderneming steeds as 'n familiesaak bedryf.  Ek is groot fans van hulle as gevolg van my kontak met die koop van my Oyster.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2017 @ 12:07:20 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4595
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Baie goed om van die "humble" beginnings te lees. Dit was dan in die vroee 1950's wat Oubaas Jurgens saam met my oorlede pa gewerk het by 'n plek wat as ek reg onthou "Bus Bodies" in die naam gehad het. Oubaas was 'n vakleerling terwyl my pa 'n sweiser was by die besigheid.

In 1958 is my pa daar weg en ek 2jr oud.  My pa 'n winkel 12km v d Swaziland grens af gekoop en daar het ek groot geword en vir baie mense ondenkbaar dat mens 90km v d naaste Hoerskool af was. Die naaste stasie 50km en die naaste SAS/SAR busdiens Swaziland toe was omtrent 18km v d plaas af.

Ek verneem om die kwaliteit hoog te hou het Oubaas Jurgens gereeld 'n woonwa gehaak en omtrent 60kmh oor 'n spoedhobbel gery en as daar enigiets losgekom het sou die ou wat die wa gebou het vir 'n week nie sy loon kry nie. Dit is aldus iemand wat vir hulle gewerk het in die vroee jare.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2017 @ 20:26:50 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years
The story is just repeating itself ....
"Wherever there was something interesting, good or competitive, Jurgens took it off the market!"
DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2017 @ 20:27:23 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years
The story is just repeating itself ....
"Wherever there was something interesting, good or competitive, Jurgens took it off the market!"
DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2017 @ 21:12:29 pm
Anonymous

The story is just repeating itself ....
"Wherever there was something interesting, good or competitive, Jurgens took it off the market!"

Hoop net nie hulle gaan die Sentation ook laat weg raak niesealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2017 @ 22:13:31 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4595
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Johann dalk is die uitkoop van kompetisie deel van die Jurgens MSP smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required