English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 132
Total Replies: 227 707
Total Views: 82 280 516
topics: 10 754
replies: 123 441
views: 38 807 830
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Karavaan uitleen?

replies: 18
views: 349
16 Aug 2019 @ 06:54:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As jou beste vriende of familie jou vra of hulle jou karavaan kan leen vir n wegbreek. ..wat sal jou antwoord wees?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 07:45:24 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6383
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het my karavaan baie vir ou mense geleen wiltuin toe self gaan opslaan en afstaan en gaan haal hulle het dit baie waardeer, gedoen tot hulle afgeserf het. Maar jy moet die mense se huis en kar bekyk soos hulle voertuig en huis lyk gaan jou karavaan lyk, my 2ic

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 08:48:55 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Nee nooit weer nie sorry

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 08:50:36 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1640
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

My skoonpa sal die enigste wees.

Is so goed jy leen jou vrou uit. 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 09:07:09 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1005
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Jammer glad nie, ek leen nie my kar of karavaan aan iemand nie nie eers kinders nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 09:19:09 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Noup, as hulle dink die kampgogga het gebyt, gaan huur n karavaan en traai dit uit.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 09:46:40 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7609
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

My oorlede Oupa het vir my gesê toe ek nog op laer skool was, daar is drie dinge wat jy nie uitleen nie. 

1. Jou vrou. 

2. Jou perd, nou sê dae Kar. 

3. Jou geweer. 

En so het ek my kinders ook gelewer. 

Leen is n slegte naam, as jy dit nie het nie gaan kry jou eie of bly daar sonder. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 10:37:56 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4919
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Nee


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 11:49:45 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 757
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek het my karavaan by drie geleenthede vir (verskillende) vriende geleen - en dit elke self gesleep tot by die oord, opgeslaan, weer gaan haal en afgeslaan. My wa was elke keer puik opgepas. Inteendeel - ek't my wa bykans altyd in 'n netjieser toestand terug ontvang en saam met dit altyd 'n geskenkie as blyk van waardering. My ketel en broodrooster, wat ek nou nog in my wa gebruik, is o.a. van die geskenke. Maar dit in al drie gevalle was dit ware vriende.

Nee wat - as ek iemand goed ken, het ek nie 'n probleem daarmee nie. Maar beslis nie vir enige kennis nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 12:01:20 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2957
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ja hoekom nie???

Ek mag dit se want ek het nie vriende nie🤣🤣🤣🤣🤣🤣net kennisse😀😀😀😀😀

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 15:22:58 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 46 years

Nie n manier nie, nie eers vir my vrou nie, dit is groot geld vandag

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 16:02:28 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 356
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

I don't own a caravan but when it comes to my tents and equipment it is a NO! NO!

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug 2019 @ 16:36:55 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 51
Joined: 27 Nov 2017

Dis soos om jou slaapkamer uit te leen...nee wat..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 03:38:57 am
Hennie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 27 Oct 2017
Experience: 14 years

Nee, glad nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 06:40:27 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 366
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

My oorlede Oupa het vir my gesê toe ek nog op laer skool was, daar is drie dinge wat jy nie uitleen nie. 

1. Jou vrou. 

2. Jou perd, nou sê dae Kar. 

3. Jou geweer. 

En so het ek my kinders ook gelewer. 

Leen is n slegte naam, as jy dit nie het nie gaan kry jou eie of bly daar sonder. 

 

 

Stem saam!

 

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 06:47:48 am
Ockert
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 91
Joined: 26 May 2017

Nie jou pyp, jou bakkie, jou karevaan, jou geweer of vrou nie ( nou nie noodwendig in daai volgorde nie )

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
17 Aug 2019 @ 14:56:46 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1472
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Aan my kinders, ja. Sal dit in beter toestand terugkry.

Vir baie goeie vriend wie ek ken en wie ek weet sal dasrna kyk soos sy eie, ja.

Andersins, nee, nie eers vir familie nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug 2019 @ 16:19:35 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 757
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek wil darem net byvoeg wat ek hierbo genoem het. In al drie gevalle waar vriende my wa gebruik het, het ek my wa aangebied. Niemand het my nog ooit gevra om my wa te gebruik nie. Eenkeer was dit aan vriende van Tzaneen (wat self kampers is) en met vakansiepunte by Club Mykonos kom bly het. Ek't my wa vir hulle in ons plaaslike woonwapark gaan opslaan sodat hulle 'n paar dae langer in die Kaap kon kuier. 'n Ander geleentheid was toe ek my wa vir boesemvriende aangebied het en die wa tot by Knysna vir hulle gesleep het en weer gaan haal het. Hulle was ook "ou" slepers wat hul wa verkoop het nadat hy ongelukkig sy werk verloor het. Die derde keer het ek dit vir 'n jong predikantjie aangebied en vir hulle na Hartenbos en terug gesleep. En nie eenkeer het ek 'n negatiewe ervaring gehad nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 17:52:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

'n Paar jaar terug vir my broer.  Toe het hy goed ogepas soos ek ............   Maar nou se dae vir niemand nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required