English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 059
Total Views: 82 378 272
topics: 718
replies: 5 791
views: 2 368 648

Karavaan tente, multi rooms ensovoorts

replies: 0
views: 409
29 Oct 2018 @ 20:29:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar is kort kort mense op die forum wat opsoek is na items soos tente, add a rooms, travel blankets ensovoorts. Ek sien onder classifieds op hierdie website dat Kimberley karavane klomp verskillende items verkoop....tot karavaan gordyne. As jy iets soek, miskien daar gaan loer.....dalk is jy gelukkig. Pryse lyk baie goed

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required