English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 267
Total Views: 82 390 824
topics: 10 832
replies: 125 033
views: 38 862 933
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Karavaan staanplek tuis

replies: 33
views: 575
13 May 2019 @ 13:11:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13808
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

By wie se huise is dit nogal "tricky" om hul waens op hul staanplekke te kry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 13:16:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13808
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

By my bly dit maar n probleem om wa vanaf driveway in die straat te kry met die verskillende hellings in pad na die straat. As hy in die erf is, gaan hy tussen die stoep gebou en die swembad....al bang gewees die swembad wand gee in.....🤔

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 13:26:57 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek dink jy vat 'n groot kans te oordeel aan daardie band wat slegs 'n paar sentimeter van die kant van die swenbad is. Ek is maar 'n banggat vir so iets....... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 13:26:58 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Geert, daai is "too close for comfort" 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 14:19:34 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert, daai is "living on the edge"

Het jy reggekom met die ingang, werk die plan.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 14:21:07 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ons Skipper moet  agteruit teen 'n skotige helling in die garage kom, met nog 'n draai in die mix.  Ons gebruik 'n klein 12V wind-as daarvoor.  Vroutjie bestuur die wind-as en ek stuur die wa met die disselboom. Ons ken al die storie so dit gaan redelik maklik.  Die moeilikste is om die wa teen 'n vlakker skuinste 180 grade om te draai sodat sy agterkant na die garage wys.  Met ons vorige groter karavaan moes hy in 'n ander garage staan waar die toegang vanaf 'n besige pad was. Vreeslike spanning om hom met die sleepvoertuig onder suke omstandighede agteruit in te stoot.  Toe ontdek ek jy kan dit met die hand doen deur die handrem op te trek.  Met die terugstootmeganisme beweeg die een wiel dan agteruit terwyl die ander een gerem word.  Dan swaai jy hom weer in die teenoorgestelde rigting en so "stap" hy treetjie vir treetjie agteruit.  Dit lyk egter nie of die Skipper se ALKO remstelsel dit toelaat nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 14:22:04 pm
Anonymous

Myne is heel eenvoudig.

Ek het 'n ekstra hek laat insit. Ek trek die wa reguit deur tot onder die skadunet op die plaveisel, swaai sy neus oos en stoot hom so +/- 2x tree terug en swaai die neus dan weer noord en daar staan hy op sy plek.

Dieselfde met uitgaan. Swaai sy neus oos, trek hom so +/- 2x tree uit, swaai sy neus suid, haak en ry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 17:01:12 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 616
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ons het ook n staanplek laat bou, nuwe plaveiding en ekstra hek. Die movers maak alles so maklik.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 18:19:00 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Eisch! What we have to do for our hobby hey!.yell

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 18:27:22 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1892
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Geert ek het nou n natkol op n snaakse plek vir jou part. Wonder of dit van die water in die swembad is wat so spat. Sjoe jy is braaf.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 20:56:21 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Lyk gesellig. Kamp sommer naby die swembad. Hoop die braai is ook naby! 😂

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 21:23:33 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Water is lekker naby om die karavaan te was!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 22:24:12 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Geert ek moet se daai lisensie kom definitief nie van Shoprite af nie.😀 

Ons bly in die Pretoria cbd en my karavaan en voertuie staan in n onderdak parkade op die 1ste vlak geparkeer. Die kuns is om hier in en uit te kom want daar is n oprit van om en by 40m lank met n helling van omtrent 40 grade die ingang se grondvrye hoogte is 2,1m. Dan is dit van stil staan op grondvlak om die helling uit te kom oop ketels vir die bakkie en karavaan. Daar is ook nog n sekuriteits boom teen die helling wat op die regte tyd moet oopgemaak word vir die kombinasie om met spoed deur te kan ry. Stop en wegtrek teen die helling met die kombinasie is n no go en dit is hier waar ma met n parkeering toegang kaartjie en goeie tydsberekening die werk moet doen om die boom betyds oop te kry voordat die kombinasie arriveer. Eers daarna kom jy by die gelyk oppervlak van die 1ste vloer aan met spoed. Onmiddelik moet jy links draai sonder om die sekuriteits hokkie in die proses raak te ry. Nou vleg jy deur 4 stelle beton pilare deur en dan moet jy weer links draai ook tussen n stel pilare deur te kom en nou moet jy stop en die kombinasie reguit kry. Daarna kan jy agteruit ry hierdie keer gelukkig reguit tussen n opening en nog 2 pilare deur en sien daar staan die kombinasie op sy plek.

So kom ons uit die stad uit en bly kamp nog koning.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 06:11:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink van die manuvers wat die mense moet uithaal by hul huise om die wa in en uit te kry maak van hulle bo baas sleepers.

Dink dat ons so bietjie 'n karavaan werftoets baan moet bou en forum lede kry om hulle vernuf te kom wys.

Het reeds so tydjie terug 'n video gekry waar 'n persoon wondere verrig met die parkeer en deur ry van so werf toets baan.

By my vorige huis het ek ongeveer 7cm gehad aan weerskante om die wa tussen huis muur en erf muur deur te skuif om hom op sy plek te kry. Dit was met die Penta.  Toe kinders saam gekamp het was dit heel maklik want almal kyk aan alle kante. Daarna het Mover die werkie in 'n jap trap verrig.

Met die Classique en Maia het die parkeer opset plot toe geskuif, waar daar 'n plaas se plek is om die wa geparkeer te kry.

By die nuwe huis is al parkeer plek maar ek moet nog 'n afdak oprig. Dus word die wa nie hier gestoor nie.  Het 'n hek gemaak net vir die wa. Ongeveer 15cm weerskante om wa op sy plek te kry wat kinderspeletjies is met die mover.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 06:14:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

By my bly dit maar n probleem om wa vanaf driveway in die straat te kry met die verskillende hellings in pad na die straat. As hy in die erf is, gaan hy tussen die stoep gebou en die swembad....al bang gewees die swembad wand gee in.....🤔

Geert ek dink met die eerste tekens van 'n kraakie tussen daai plaveisel stene moet jy twee keer dink om die wa weer daar verby te vat.

Jou senuwees is baie beter as myne.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 12:05:52 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Deur my garage dan 90 grade draai onder die afdak in vir die wa. begin reeds wa swaai terwyl bakkie nog in garage is so raak taai met spasie om te draai

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 12:17:44 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 616
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ski, kry vir jou movers.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 12:20:37 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Voorek daai geld spandeur sit ek eerder weer hak voor op bakkie. Met die hak voor op het ek nog nooit op plek gekamp waar wa nie kon instoot nie.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 14:49:26 pm
Fatman
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 05 Feb 2016
Experience: 33 years

Vandat ek en vroulief die karavaan verruil het vir die Echo Chobe karavaan (670kg) stoot ek hom sommer self in die motorhuis..... verbaas myself elke dag......haha

Live life!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 06:10:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Voorek daai geld spandeur sit ek eerder weer hak voor op bakkie. Met die hak voor op het ek nog nooit op plek gekamp waar wa nie kon instoot nie.

Ek het ook die sleepstang voor op die neus van die Navara geniet.  Dit het vele parkeer sessies met die karavaan en beweeging op die strand met die boot vergemaklik.

Maar kyk daai movers op my wa maak dit nou maklik en tot die dag wat ek selfs gaan sukkel om net by die karavaan net in te kan klim.

As die liewe Heer my spaar wil ek nog op my ou dag ook kamp en al die gemak "Gadgets" is uitsluitlik om daai dag gemaklik te maak.

Nou kan ons dit nog hanteer....................

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 09:42:38 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Ons het nou nie heeltemal so exstreme soos "Geert" nie, maar nogtans uitdagend. (Beslis nie iets wat mens in die aand aanpak nie).

Dit is heelwat makliker uit as terug. Omtrent in die vorm van `n "U". Die terug sluit ook `n drie punt draai (wat `n 10 punt draai kan word) in en dan `n agteruit om die laaste been van die "U" te voltooi.

`n mover sou dit ongelukkig glad nie verbeter nie. Mens sou `n naweek neem om die wa op sy plek te kry. Alles word nie vergemaklik nie omdat die "U" op sy draai die swembad en stoep moet mis en die been van die "U" nog minderspasie en die huis se hoek insluit. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 10:13:06 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

My Penta moes ook n' U beweeging uitvoer om in die garage in te kom. Dan was daar maar ook net 2 cm gaping aan weers kante. Sonder die movers sou ek skade op getel het.

Die ander ding wat vir my gepaard gegaan het met die mooielike parkeering was die opsien om die woonwa terug te sit....die opsien begin alhoe erger word soos die huis nader kom. Maar weereens na die movers het dit maklik gagaan. Movers is maar net n' wenner.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 10:15:13 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

My Exclusive pas nie in die garage nie. Hy is te hoog. So tans staan hy onder n' seil langs die drive way. Maklik om te parkeer en te haak.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 14:47:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Met die movers op, enige plek in of uit. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 14:54:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

By my bly dit maar n probleem om wa vanaf driveway in die straat te kry met die verskillende hellings in pad na die straat. As hy in die erf is, gaan hy tussen die stoep gebou en die swembad....al bang gewees die swembad wand gee in.....🤔

Groot hart. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2019 @ 15:15:34 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Myne vou ek nog steeds op en dompel dit in sy sak in smile

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
16 May 2019 @ 21:13:34 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1533
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ai, nou voel ek beter oor my staanplek.

Reguit in en draai effe om naby garagemuur te stop anders is beweging beperk tussen die wa en die huis. Dis ook ons roete na ons agterdeur.

Reguit uit as ek gehaak get.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 04:26:55 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Baie geseend. Pak, hak en gaan plak, geen gesukkel met spasie.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 05:11:39 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

With my garage it's a breeze getting the van in and out. With the movers I get her close up to the one side.

Van parked 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 07:22:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Brian the Van looks great in its garage. You have been busy! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 09:23:40 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Nice Brian. That is what it should look like! If I ever build a house again I will make the caravan garage opening 3mx3m. I made mine 2.5mx2.5m and now the Exclusive can't fit. I am selling my house and therefore I don't want to modify the opening and fit a new bigger door. The caravan is also mostly away from home, well I am trying to. Madam is still working.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 11:46:05 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Why are'nt everybody wise enough have at least one garage door high enough to drive a standard caravan in?  Great selling pont for a caravanner.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 16:36:00 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4127
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Nice Brian. That is what it should look like! If I ever build a house again I will make the caravan garage opening 3mx3m. I made mine 2.5mx2.5m and now the Exclusive can't fit. I am selling my house and therefore I don't want to modify the opening and fit a new bigger door. The caravan is also mostly away from home, well I am trying to. Madam is still working.

Built the garage 7.2 x 9.5  with the door opening 6 x 3 The van fits with about .75m space at the rear and the hitch just inside. It's great to have the van secure and in it's own garage, was worth every penny spent.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2019 @ 17:35:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13808
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

With my garage it's a breeze getting the van in and out. With the movers I get her close up to the one side.

Van parked 

Dis nou ideaal....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required