English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 665
topics: 251
replies: 3 857
views: 97 293
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Karavaan oortreksel.

replies: 14
views: 326
18 Sep 2020 @ 15:15:02 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 7 years

Ek moet dringend ʼn oortreksel vir my karavaan aanskaf om dit te beskerm teen ongure weers toestande. Ek klop nou aan by die eksperts, waar en watter firma volgens u vervaardig n oortreksel wat sy geld werd is??

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2020 @ 15:25:24 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ek het myne by Camp world gekoop werk goed 

blaas net gereeld skoon met braar blaser dan is daar nie stof as jy hom afhaal nie

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2020 @ 17:28:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Canvas and Alluminium concepts het n lekker Ripstop nylon een......nie so hard soos standaard plastic" nie. Hulle is op dieselfde perseel as Kempton karavane

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2020 @ 17:31:09 pm

Ek het een wat vir n Exclusive gemaak is. 1x gebruik, maar is te onprakties groot vir my Expo....wil hom verkoop vir R 2500 - Nuut kos hulle R 4 997

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2020 @ 17:43:17 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 7 years

Ek het een wat vir n Exclusive gemaak is. 1x gebruik, maar is te onprakties groot vir my Expo....wil hom verkoop vir R 2500 - Nuut kos hulle R 4 997

Ongelukkig het ek ook n expo!!

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2020 @ 17:47:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ongelukkig het ek ook n expo!!

Die probleem kom veral in met die hoogte....Exclusive met vaste dak is heelwat hoër, so seil lê op die grond

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2020 @ 09:28:22 am
Willem01
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 246
Joined: 21 Jul 2014
Experience: 11 years

Ek moet dringend ʼn oortreksel vir my karavaan aanskaf om dit te beskerm teen ongure weers toestande. Ek klop nou aan by die eksperts, waar en watter firma volgens u vervaardig n oortreksel wat sy geld werd is??

Andries, ek het een gekoop by AllOutdoors vir my Classique. Die werk is netjies en hy pas soos 'n handskoen. Hy is ook 'n bietjie naby die grond, maar hy sal goed pas as ek die wa lig gedurende die "af-seisoen". Hy is ook gemaak van 'n baie sagte ripstop. Hy het vir my 'n oortreksel gegee wat oor die disselboom trek - gratis. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2020 @ 10:47:04 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek het ook vir my een laat maak by ALLOUTDOORS. Custom fit en werk uitstekend.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2020 @ 13:36:38 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Myne is joune. Enige tyd. R2500. Ek het hom nog nooit gebruik nadat ek die Fleetline gekoop het nie. Die vorige eienaar het die karavaan onderdak geparkeer en ook NIE die seil gebruik nie. Dis n standaard-seil met n zip aan die een kant vir die deur. Hy hang volledig af na die vloer toe.

Bel my gerus 082 3 7777 14

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2020 @ 17:40:55 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 7 years

Sorry Dansan, het klaar bestel by alloutdoors.

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2020 @ 07:21:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek moet dringend ʼn oortreksel vir my karavaan aanskaf om dit te beskerm teen ongure weers toestande. Ek klop nou aan by die eksperts, waar en watter firma volgens u vervaardig n oortreksel wat sy geld werd is??

Ek self is nie 'n voorstander van die tipe seile nie weens die volgende redes:

  • As jy die seil gebruik moet die wa steeds in die koelte staan want kerse smelt aan die binne kant so warm word dit onder daai seil in die son.  Van die hitte is die plak papier aan die binne kant ook geneig om later bubbles te maak.
  • Maak seker daai wa is mooi skoon voordat jy daai seil oortrek en dan moet jy daai seil so vas maak dat die wind GLAD NIE die seil kan beweeg nie.  So nie skuur daai seil bruin merke in die veselglas in wat jy nie eers met thinners uithaal nie.
  • As die plek waar jy die wa stoor met die seil naby die kus is.  Is dit dalk raad saam om die seil so te span dat die wind ongewensde vog om te wa te kan uit waai maar dan weer is die vorige punt tersprake.

Beste plek waar so seil werk is binne 'n garage om die stof van jou wa af te hou.  Die is maar my siening en ondervinding met die tipe van seile.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2020 @ 21:26:31 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

Myne is joune. Enige tyd. R2500. Ek het hom nog nooit gebruik nadat ek die Fleetline gekoop het nie. Die vorige eienaar het die karavaan onderdak geparkeer en ook NIE die seil gebruik nie. Dis n standaard-seil met n zip aan die een kant vir die deur. Hy hang volledig af na die vloer toe.

Bel my gerus 082 3 7777 14

Dansan, het jy hom nog, en sal hy pas op my Palma.

Groete Frank.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2020 @ 07:18:43 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Dansan, het jy hom nog, en sal hy pas op my Palma.

Groete Frank.

Die Palma is langer as die Fleetline. As die oortreksel spesifiek vir die Fleetline gemaak is, sal dit nie pas nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2020 @ 08:37:14 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 809
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Ek het hom steeds nog, dit is seker n goewie ding om te hê, maar ek boer in my karavaan naweke en dan is die cover lastig. Dis n reuse ding en ek het n vermoede hy was dalk aangekoop vir n groter wa. Ek het hom opgesit en dadelik weer afgehaal. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2020 @ 20:33:01 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 May 2013
Experience: 43 years

Danie van waaar is jy,moenie komkommer nie sal jou bel more.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za