English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 119
Total Replies: 227 535
Total Views: 82 271 506
topics: 101
replies: 1 559
views: 34 848
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Karavaan laag

replies: 45
views: 872
06 May 2019 @ 21:40:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons driveway by die huis begin van die motorhuis tot die hek met n kleinerige helling. Van die hek tot straat is dit heelwat styler. Met gevolg daar waar hek se spoor loop is basies n knak (hoek) in die loopvlak daar waar 2 hellings bymekaar kom. Ek moet die karavaan haak daar waar hy voor die motorhuis staan. Nou dat ek met die dropplate uitry is die wa baie laag oor die hekspoor dat die voorste steadies daarteen stamp. Wat ek huidiglik doen is om sodra steadies amper by spoor kom, sit ek n baksteen voor die kar se agterwiel sodat kar bietjie lig as hy oor hom ry....gevolglik kom steadies netnet oor die hekspoor. As ek die drop plate afhaal van kar, dan gaan die karavaan oor sonder om te raak....maar dan as ek sleep is karavaan se neus gelig.

Wat sal julle voorstel wees in so n geval?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 22:03:27 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert kan jy nie n foto van jou drive way plaas dalk kan daar n plan sy kop uit steek.

 

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 05:55:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert kan jy nie n foto van jou drive way plaas dalk kan daar n plan sy kop uit steek.

 

 

Ek het gister geneem, maar kry nie eintlik die effek nie....sal later n sketsie maak en plaas

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 08:27:12 am
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

I have the opposite problem, whilst getting into my property, with the van's wheels low in the gutter/road side the front steadies do not make it over the gate rail. The road is sloped and the drive way slopes up from the road to the gate.

We place/pile offcut planks from short to longer which lifts the vans wheels and the van then clears the gate rail.

 

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 08:36:28 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Geert, merk die plek waar jy die baksteen moet sit in die "driveway."

Sit dan bakstene daar elke keer as jy die karavaan moet in of uitskyf,

OF

Sny dan voor uit met grinder en dann kan jy permenente riffie daar bou,

met bakstene en dan toepleister vir permanente oplossing...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 08:59:13 am
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 582
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years

Wat van 'n verstelbare sleephak - sien gerus hierdie 'link'. Daar is 'n ses gat en tien gat plaat beskikbaar.  Dit verstel baie maklik en vinnig sonder enige gereedskap (behalwe sleutel vir slotjie...).

Ek het een en gebruik dit vir verskillende hoogtes van treilers/wa wat ek sleep. Werk baie goed!!

http://www.roadque.co.za/couplers-components/

6 HOLE DELUX DROP PLATE KIT – CODE: DROP6LUX

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 10:57:40 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ekt 'n penta so rukkie terug by Zambesi gesien wat 50mm gelig is, jy kon dit duidelik sien. Nou verneem ek daar is spacers wat jy jou karavaan kan lig


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 11:07:17 am
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 582
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years

Ek het jare gelede my Fleetline gelig met so 50 mm - spacers op as monterings ingesit.

Dit het goed gewerk, maar hou maar net in gedagte dat tent kantseile nou 50 mm hoër is ens....ens....

Ook belangrik is dat die trappie nou 50 mm hoër is - ja dit klink min, maar as jy die ou hoogte gewoond is, is dit 'crazy' hoe hierdie 50 mm hoër 'n verskil maak en jou kan laat struikel....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 12:10:55 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5592
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Die nuwe onderstelle is nie so maklik om te lig nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 12:34:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat van 'n verstelbare sleephak - sien gerus hierdie 'link'. Daar is 'n ses gat en tien gat plaat beskikbaar.  Dit verstel baie maklik en vinnig sonder enige gereedskap (behalwe sleutel vir slotjie...).

Ek het een en gebruik dit vir verskillende hoogtes van treilers/wa wat ek sleep. Werk baie goed!!

http://www.roadque.co.za/couplers-components/

6 HOLE DELUX DROP PLATE KIT – CODE: DROP6LUX

Dankie Egbert.....ek het aan daai idee gedink.....dis 10 teen 1 die oplossing, maar gaan beteken dat ek gaan haak - dan uitry - dan afhaak - dan trekhaak verstel - dan weer haak en dan ry. Dieselfde met terugkom slag. Ek is seker maar n lui persoon, maar probeer kamp so min moontlik moeite maak.....so wil kyk of daar n makliker oplossing is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 12:37:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ekt 'n penta so rukkie terug by Zambesi gesien wat 50mm gelig is, jy kon dit duidelik sien. Nou verneem ek daar is spacers wat jy jou karavaan kan lig

Dit sou seker baie nice opsie wees....maar soos Egbert sê dan lig jou tentseile ook met 5cm.....ensovoorts

Ek het jare gelede my Fleetline gelig met so 50 mm - spacers op as monterings ingesit.

Dit het goed gewerk, maar hou maar net in gedagte dat tent kantseile nou 50 mm hoër is ens....ens....

Ook belangrik is dat die trappie nou 50 mm hoër is - ja dit klink min, maar as jy die ou hoogte gewoond is, is dit 'crazy' hoe hierdie 50 mm hoër 'n verskil maak en jou kan laat struikel....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 12:39:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die nuwe onderstelle is nie so maklik om te lig nie.

Weet jy of dit op Swing moeilik is?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 12:43:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, merk die plek waar jy die baksteen moet sit in die "driveway."

Sit dan bakstene daar elke keer as jy die karavaan moet in of uitskyf,

OF

Sny dan voor uit met grinder en dann kan jy permenente riffie daar bou,

met bakstene en dan toepleister vir permanente oplossing...

Dankie Edge.....lyk my jou 1ste opsie sal vir eers nog moet doen.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 20:42:34 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

 Jy kan dalk n meer permanente staal ramp laat buig wat die hoogte van die baksteen is en rawl bolt dit op die oprit vas waar jy die hoogte vir die kar se agter wiele wil he. Dan kan jy dit verwyder as jy dit eendag nie meer nodig het nie. Nog n idee is maak 2 klein verwyderbare staal ramps die baksteen se hoogte wat jy  voor die wiele kan sit om oor te ry in die plek van die bakstene.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 20:48:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

 Jy kan dalk n meer permanente staal ramp laat buig wat die hoogte van die baksteen is en rawl bolt dit op die oprit vas waar jy die hoogte vir die kar se agter wiele wil he. Dan kan jy dit verwyder as jy dit eendag nie meer nodig het nie. Nog n idee is maak 2 klein verwyderbare staal ramps die baksteen se hoogte wat jy  voor die wiele kan sit om oor te ry in die plek van die bakstene.

Dankie Kobus....ek hou van jou 2de ideeπŸ‘πŸ‘Œ

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2019 @ 20:53:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

 Jy kan dalk n meer permanente staal ramp laat buig wat die hoogte van die baksteen is en rawl bolt dit op die oprit vas waar jy die hoogte vir die kar se agter wiele wil he. Dan kan jy dit verwyder as jy dit eendag nie meer nodig het nie. Nog n idee is maak 2 klein verwyderbare staal ramps die baksteen se hoogte wat jy  voor die wiele kan sit om oor te ry in die plek van die bakstene.

Dit sou my plan ook wees. Jy kan planke aan mekaar bout wat dit ligter maak om te verwyder. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 07:27:57 am
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 523
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

2 opsies

1. wat is die rede vir die heling na die spoor? grond water of kan die veander word. indien well doen dit

2. Verander die buitekant se helling indien moontlk.

as nie eenvand permanente opsies uitvoerbaar is nie sal jy na 'n tydelikke oplossing moet kyk

 

ditimoelikom werklik aad tegee as jy nie die area ken nie

 

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 12:06:04 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Hi Geert gaan kyk bietjie op hierdie website miskien is daar dalk n oplossing.

www.thesagroup.co.za

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 12:48:08 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Beste raat.

Nooi al ons slim manne vir dop-tjop-byeenkoms .... op jou koste.... dan kom maak ons n plan wat gaan werk.  

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 13:09:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Beste raat.

Nooi al ons slim manne vir dop-tjop-byeenkoms .... op jou koste.... dan kom maak ons n plan wat gaan werk.  

 

Ek sal kyk en die tjops braai. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 13:36:23 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek sal die vuurmaak Chuck want dit wil vir my lyk of daar pikke en grawe uitgedeel gaan word met die aankoms.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 13:41:25 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Ek sal die vuurmaak Chuck want dit wil vir my lyk of daar pikke en grawe uitgedeel gaan word met die aankoms.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 13:47:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Beste raat.

Nooi al ons slim manne vir dop-tjop-byeenkoms .... op jou koste.... dan kom maak ons n plan wat gaan werk.  

 

Ek sal kyk en die tjops braai. 

 

 

 

Ek sal die vuurmaak Chuck want dit wil vir my lyk of daar pikke en grawe uitgedeel gaan word met die aankoms.

Eks altyd in vir n braai....julle is welkom!πŸ™‚....as ons nie by die planne uitkom nie, is ook okay, daars altyd n volgende keer (dan braai ons weer!😜)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 13:52:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hi Geert gaan kyk bietjie op hierdie website miskien is daar dalk n oplossing.

www.thesagroup.co.za

Dankie. Ek gaan maar daai opsie 2 van jou vorige posting volg.....maar ek gaan dit van hout maak. Ek het nounet die hout gaan koop....sal môre bou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2019 @ 14:25:28 pm
Kamp is Koning
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Goed so Geert plaas n foto as jy klaar is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 08:58:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sou op die presiese plek waar jy altyd die baksteen plaas 'n ramp (Hobbel) van sement maak. Dan is dit permanent in plek en jy ry net met jou voertuie daaroor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 16:19:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Goed so Geert plaas n foto as jy klaar is.

Dis oplossing vir nou.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 18:09:58 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dis oplossing vir nou.....

Wonderlik, en dit kos jou nie 'n klomp geld nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2019 @ 06:40:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis oplossing vir nou.....

Ek het soortgelyke blokke gemaak vir die leveling van die karavaan voordat ek die vastrap blokke gekoop het.

Jy moet net pasop as jy oor die blok ry dat die wiel met die afgaan slag aan die hoë kant nie die blok laat oplig en dit teen jou voertuig kap nie.

Maklike oplossing.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 08:11:18 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Soos ek hier tik is my wa in die werkswinkel om groter wiele op te sit en hom 50 mil te lig.

So te lae wa is regtig n sleb want hy haak aan alles vas en beskadig maklik.

Ek hou van die houtblokke idee want obvious gaan die steadies nou verder moet uitdraai en die bloke moet daar diens doen om die was lekker reguit te kry.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 08:21:27 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek dink daai 50mm maak groot verskil


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 08:23:17 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ek dink daai 50mm maak groot verskil

Netso Brommer, enige iets is beter as n wa wat op die grond sleep!

 

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 10:21:32 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2324
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Kan die groter wiele werklik 50mm by die hoogte voeg?  Dit sal beteken 'n wiel wat 100 mm of tien cm of vier duim groter in deursneë is. As jy van 13 duim na 14 duim wiele beweeg met dieselfde grootte bande (Bv 175X 13 teenoor 175X14) gaan dit die wa maar 12.5 mm lig.  50 mm klink dus vir my nogal baie. Selfs met groter hoër profielbande (sê 80% profiel teenoor die vorige 60% profiel) sal moeilik soveel byvoeg. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 12:28:40 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Hi Fred, nee, die wiele alleen gaan nie die ding doen nie, jy moet spacers ook gebruik.wink

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 13:09:22 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2324
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ja Frik, Dit maak sin.  Laat weet tog wat die resultaat is.  Darem jammer karavane en voertuie se sleephoogtes is nie standaard nie, dit sal baie probleme oplos.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2019 @ 14:49:35 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ek sal definitief terugvoering gee Fred.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 14:55:06 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Hallo Fred, joppie is gedoen en die wa lyk uitstekend.

Sal Maandag verslag doen oor die naweek se eerste sleep.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 15:04:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat kos so n storie Frik?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 15:13:46 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Wat kos so n storie Frik?

Dit het my R 5800 gekos, elke sent die moeite werd gewees.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 15:25:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hallo Fred, joppie is gedoen en die wa lyk uitstekend.

Sal Maandag verslag doen oor die naweek se eerste sleep.

Dit het my R 5800 gekos, elke sent die moeite werd gewees.

Dankie Frik. Ek sal volgende week uitkyk vir jou terugvoering.....veilig sleep! As jy vir ons ook sommer terugvoering kan gee oor devoetpadskloof se boskamp sal nice wees(was nog nooit in hul boskamp gewees nie)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 15:28:32 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ek sal so maak Geert.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 08:40:05 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Soos belowe, hier is die terugvoer op die 50 mil lig van die Rapier mer 14" wiele.

Sleep soos n droom, die Hilux en die wa vry behoorlik hier op 115km/h en alles is stewig en vas op die pad, selfs in n erge dwarswind op die N4.

Die Rapier met sy gat in die lig het oral gegaan waar die Explorer gegaan het met gemak, deur dongas en oor slegte paaie wat voorheen totaal ontoerykend was. Hy is selfs hoer as die Jurgens Explorer.

Sal dit enige tyd aanbeveel en dit was die beste modifikasie wat ek ooit aan my wa gedoen het.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 13:26:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Soos belowe, hier is die terugvoer op die 50 mil lig van die Rapier mer 14" wiele.

Sleep soos n droom, die Hilux en die wa vry behoorlik hier op 115km/h en alles is stewig en vas op die pad, selfs in n erge dwarswind op die N4.

Die Rapier met sy gat in die lig het oral gegaan waar die Explorer gegaan het met gemak, deur dongas en oor slegte paaie wat voorheen totaal ontoerykend was. Hy is selfs hoer as die Jurgens Explorer.

Sal dit enige tyd aanbeveel en dit was die beste modifikasie wat ek ooit aan my wa gedoen het.

Dankie vir die terugvoering....waardeer! R6k is heelwat billiker as wat ek onlangs gekwoteer is....R30k!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 13:35:01 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Geert, ek se weer, dit is die beste modifikasie wat n mens aan n lae padwa kan aanbring.

Maar, n mens moet onthou, dit bly n padwa, so jy kan nou nie soos n hooligan gaan staan en jaag op grondpaaie nie, jy sal wel heelhuids en jou wa ongeskonde kry by n plek waar jy nie voorheen kon kom nie, mits jy gesonde verstand aan die dag le.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 14:30:50 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2324
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dit klink heel goed.  Ek hoop die 115 k/u wat jy noem, was maar net om te toets, want 'n karavaan is inherent maar 'n lomp voertuig en nie te veilig teen 'n hoër spoed nie.  Volgens 'n karavaanhandboek wat ek besit, is die maksimumspoed waarteen 'n karavaan in die Skandanawiese lande gesleep mag word, maar 80k/u.  Dis myns insiens bietjie konserwatief, maar daar is beslis rede vir so 'n wetsbepaling.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 14:36:11 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ek sleep soos dit vir my veilig voel Fred, 115 voel heel veilig en alles loop goed.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required