English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 337
Total Views: 83 151 704
topics: 11 429
replies: 137 609
views: 39 290 271
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Karavaan gesteel...

replies: 26
views: 2377
12 May 2017 @ 13:35:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Help uitkyk vir hierdie karavaan....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 14:09:07 pm
GUS 555
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 18 Jan 2016
Experience: 25 years
Wow, Blik@#$%.
Ja en nou gaan hy opeindig op n konstruksie site.
Die boggers sleep ook deesdae die wa's na die "townships" en maak hom met sinkplate toe.
Dit lyk soos n shack van buite. Is daar dalk persone in die Buurt wat dalk onder verdenking is????
Work interferes with my Holidays
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 14:35:18 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1239
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years
All Blacks-ondersteuner in Thabazimbi???🤔🤔

Dan kan die wa net oppad wees Kaaptoe, want dit is waar jy die lokale All Blacks-ondersteuners kry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 15:37:40 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

As daar Bloubul op was........

Het hulle die wa gewas....

Herseel

Bearings vervang

Nuwe bande opgesit

En Nota gelos.......

Sorry!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 15:38:53 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Sies, dit was lelik.

Jammer vd verlies!

Is dit n forum lid se wa?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 17:11:59 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1554
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Shoe,lelike verlies.Twee sleepwaens by een werf,moes ook twee sleepvoertuie gewees het.Hoop het goeie versekering.Laat dit vir ons n les wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2017 @ 17:30:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9556
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis n nuwe een. Wat is volgende.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2017 @ 12:33:51 pm
Jurie
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 30 Mar 2017
Experience: 24 years
Kontak mense van die plakkerskamp en loof 'n prys uit van R1000 vir inligting oor die karavaan - jy mag jou karavaan dalk herwin.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2017 @ 13:01:32 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1446
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Jammer om te hoor.

Ja plakkers kamp toe en dan gaan die toestand van so aard wees dat jy hom nie weer will terug he nie.

Voorspoed, hoop die misdaadigers word vas gevat.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2017 @ 14:02:32 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Volgende is karavaan beskerming teen diefstal.
Oet nou van vooraf beginne kyk vir die hakslot (nie die bal wat in die haak sluit nie, die een met die staal penne langs die kante).
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2017 @ 16:07:31 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4659
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ek hoop hulle kry die wa sterkte
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2017 @ 08:24:25 am
Kaalvoetreisiger
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 12 Feb 2016
Experience: 58 years
Sjoe ek is net bly jou skoonma het nie in die woonwa gewoon tydens die kaping nie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2017 @ 12:34:07 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years
Jammer oor die verlies. Weet regtig nie wat om te dink. Dit is "gebrand" met n all black sticker en self nie n algemene wa. Dus kan dit maklik uitgeken word. So ek sou dink die ding is uitmekaar gebreek vir stoof, matras en yskas. tyres en as en onderstel le by die pawn shop of scrap dealer.
Niks in ons land is meer veilig en dit gaan erger word. Hoe groter die werkloosheid en onwettige imigrasie, hoe groter die drang om enige iets te steel vir kos en oorlewing.

As daar n wakker ondersoek gedoen word sal daar antwoorde kom. Kyk bietjie of daar nie dalk CCTV kameras by huise, robots of winkels dalk die wa in verbygang opgemerk is. Doen navraag. So kan dalk die sleep voertuig ge identifiseer word.

Ek hoop nie die all black sticker agter het veroorsaak dat dit dalk gesien word as deel van n Land claim.

Sterkte
🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2017 @ 13:30:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Sjoe ek is net bly jou skoonma het nie in die woonwa gewoon tydens die kaping nie!

Sou jou beskuldig het van "inside job"...lol😆
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2017 @ 19:01:26 pm
Kaalvoetreisiger
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 12 Feb 2016
Experience: 58 years
Ek voel eintlik effens simpel oor my grappie na so 'n groot verlies. Jammer man.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2017 @ 10:11:58 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4818
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Jammer oor die groot verlies. Ek dink dit sal raadsaam wees as ons weer begin gesels oor 'n tipe van meganisme al is dit self gemaak om die woonwa te kan sluit dat dit nie maklik gehaak kan word nie. Ons het so ruk trug daaroor gesels.

Sedertdien het ek 11x25mm ketting skakels gebruik en met my groot slot sluit dit die skuifdeel sodat dit nie op kan beweeg vir op en af haak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2017 @ 15:42:20 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Kyk mens kan n "tracking device" in sit, maar ek hou niks van die idee nie.

Het nie een in my privaat motor nie en wil nie een in he nie al halveer hulle my versekerings premies. Daar is altyd iemand in n "Control Room" wat weet wat jou doen en late is.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2017 @ 17:32:45 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1188
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Wat is die kanse dat daardie wa deur 'n tolhek is en dus gekiek is deur die kameras.   Kan daar nie nevraag gedoen word nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2017 @ 18:54:34 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 639
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years
Danie, wat van 'n "wheel clamp"? My woonwa staan agter 2 stele hekke wat gesluit is en daar is ook 3 "beams" waar hulle eers mnoet verby kom.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2017 @ 19:03:21 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hulle steel enigiets. Hierdie is n opportunistiese diefstal.
Kan wees dat n kamper dit ook kon gesteel het. Sit sy ou wa ,, wat nou vrot geword het... se plaatjie en lusensie en no.plate op. Nou wat.
Waarskynlik is dit nou n plakkers hut.

Die voorkoms van karavaan diefstal is egter baie laag sou ek se.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2017 @ 21:35:51 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Almal bespiegel oor hierdie diefstal,maar eintlik lyk dit vir my, het ons maar net die "facebook" blad waarop ons bespiegel. Het ons ander feite of raai ons almal maar net oor die saak.? Hoe was die Wa beskerm.......was daar hekke.......Is dit dalk n oop erf.....? ens ens.Behoort dit aan n forum lid? Is dit by Polisie aangemeld en wat se hulle ondersoek? Was die wa verseker? Al hierdie antwoorde kan ons help om ook ons denke te normaliseer.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2017 @ 08:08:19 am
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 50 years
Dit is nou iets wat mens se moermeter ver oor die rooi trek. Hoop jy het versekering, maar dit bly n verlies.
You only live once on earth, live life as if there is no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2017 @ 11:01:35 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Geen terug voering op FB gewees nie.....laat mens wonder

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2019 @ 08:41:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2019 @ 19:21:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Karavaan is gevind!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 15:46:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2020 @ 08:40:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek is verbaas om te lees hoe baie karavane in Australië gesteel word

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za