English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 132
Total Replies: 227 713
Total Views: 82 280 822
topics: 4 360
replies: 29 238
views: 17 319 502
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 441
replies: 161
views: 17 249 625
topics: 10
replies: 89
views: 23 094
Fairhills Caravan Park
KwaZulu-Natal, Ramsgate
7
Total Ratings: 7
7   
0
Rated: 12 Jul 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Karavaan en Huis beskikbaar

replies: 9
views: 474
26 Jul 2018 @ 20:18:55 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 389
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Hoor nou net dat Fairhills 'n karavaan herstel het wat nou te huur is.   Die ou groot plaashuis is ook opgeknap en te huur.

Ons het mos daar gewerk en ek vrek nou om te weet hoe dit lyk.    As iemand nou daar kamp wat op die forum is, laat weet asseblief.    Of as julle naby is, gaan loer asseblief en laat weet.

Flip de Wet
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2018 @ 07:41:43 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6383
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Waar is die plekFlipTilla weet nie van die plek

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2018 @ 07:55:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Waar is die plekFlipTilla weet nie van die plek

 

Ramsgate...Natalse suidkus

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2018 @ 13:12:51 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 389
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Jip, daar naby Waffle House in Ramsgate.

 

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 11:16:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Is daar niemand wat vir ons terugvoer kan gee nie?

Ek weet van iemand wat so karavaan by 'n oord wil huur vir 'n vakansie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 11:33:01 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3620
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Beter om hulle self te kontak Leon. 0393144023

https://www.fairhillspark.co.za/

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 11:42:06 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3620
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek sien daar is fotos van die woonwa wat te huur is op hul website.

Ons het verlede jaar 2-3 maande daar gekamp en dit baie geniet. Die plan was om weer die jaar daar uit te kom maar dit het nie uitgewerk nie.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul 2018 @ 11:51:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sal die kontak nommers aangee dankie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 02:49:30 am
Fairhills Caravan Park
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 09 Oct 2014
Experience: 52 years

Hi Leon, ons het n probleem op die oomblik met ons "landline" so hulle kan ons kontact op 071 228 1814 of epos op info@fairhillspark.co.za

 

Baie dankie

Fairhills

 

Fairhills Managment
Fairhills Caravan Park and Camping ground
Fascadale Rd
Ramsgate
Kwazulu-Natal
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2018 @ 12:02:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sal dit vir hulle deur gee dankie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required