English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 519
Total Replies: 252 680
Total Views: 83 243 496
topics: 87
replies: 1 763
views: 192 735
Share your best or worst experiences to help others out.

Karavaan diens by die huis- Nico Ferreira

replies: 7
views: 1178
29 May 2017 @ 13:00:42 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 8 years
Vandag vir Nico Ferreira hier gehad om die wa in my agterplaas te diens.

Ek sal Nico definitief vir mense op die Oosrand aanbeveel. Hulle doen ook allerlei herstelwerk en maak tente ook.

Skakel hom gerus op 0832786919
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2017 @ 17:21:01 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Dankie vir die deel...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2017 @ 04:13:26 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years
Dankie vir die inligting. Kan ek dalk vra vir mede kampers se verwysings na iemand in Pretoria of Centurion wat ook custom tente kan maak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2017 @ 08:55:07 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1214
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Danie, hierdie is miskien nie in jou onmiddelike omgewing nie, maar ek kan beslis "Blue Hole Trading" aanbeveel. Lientjie is in die Atlasville omgewing, en was die dametjie wat vir Tentco gewerk het. Toe die firma hulle werkswinkels verskuif het Oos-London (?) toe, het sy van die personeel oorgeneem en haar eie besigheid begin. BAIE goeie werk, skafbare pryse, en sy kan modifikasies doen en aanbeveel wat buite die normale gang van sake is - glo my!

Haar detail is, 072 een twee drie 9646 of bluehole by telkomsa.net.

Hoop van harte jy kom reg!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2017 @ 18:14:22 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Baie dankie Nico. Ek sal haar kontak en my idee bespreek. Ek ry minstens een keer per maand by Atlasville verby want die dogter bly net uit Elizabeth.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 08:53:00 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1214
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Danie, nou toe nou - as jy weer hierdie kant toe kom, maak 'n plan dat ons kan ontmoet asseblief? Ek is redelik beskikbaar en bereid om iewers sentraal by mekaar te kom, bv. East Rand Mall, (moderne opgewende naam is nou egter "East Point"........)

Laat weet my gerus - nicow039 by gmail.com

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 09:15:30 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4736
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
So help ons mekaar awesome forum
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2017 @ 21:40:57 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years
Nico ek sal jou kontak as ek weer daai kant toe gaan. Vir nou kom hulle die naweek na ons toe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za