English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 027
Total Replies: 259 566
Total Views: 83 477 233
topics: 1 011
replies: 14 369
views: 3 268 325
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Karavaan bed matras

replies: 3
views: 209
11 Nov 2020 @ 21:22:18 pm
globaljaco
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 13 Apr 2019
Experience: 7 years

Goeienaand

Weet iemand dalk waar in Kaapstad ek ‘n matras kan laat maak vir ‘n Palma se voorste dubbelbed?

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2020 @ 07:44:16 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1349
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Di meeste Spons plekke hier in PTA help mens. Praat met hulle en hoor of hulle kan help

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2020 @ 11:25:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18075
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Jin {Chuck Norris op die forum} het n nuwe matras nog in sy plastiek.....miskien as prys goed is, is dit moeite werd om af te courier

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2020 @ 13:16:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10344
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Jin {Chuck Norris op die forum} het n nuwe matras nog in sy plastiek.....miskien as prys goed is, is dit moeite werd om af te courier

Ek wag nog dat die ou my betaal wat hom wil hê. 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za