English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 712
Total Replies: 255 267
Total Views: 83 335 296
topics: 281
replies: 4 232
views: 107 169
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Karavaan battery

replies: 13
views: 359
11 Aug 2020 @ 12:59:15 pm
Maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 88
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 51 years

Ek is van plan om n Ewicks verskuiwer aan te koop. My karavaan, n Gypsey 2010 Romany het n Sabat 738 battery in. Volgens die Ewicks vervaardigers moet die battery n 40ah wees. Kan iemand my raad gee of my battery voldoen aan die vereiste? baie dankie.Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2020 @ 17:11:59 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Sien niks ivm Sabat 738 batterye nie maar wel Willard 738 Leisure Batterye. Volgens spec is dit 70 a/h. Vermoed albei kom uit dieselfde stal. Dalk beste om Sabat direk te kontak of dalk Supa Quick.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2020 @ 17:34:48 pm
wilken
New Member
70% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 35 years

Hi, ek het sopas 40Ah battery vervang met WILLARD 70 AH. die movers werk baie goed.

vorige battery was 40AH en het net 3 jaar gehou, dit sluit in hierdie jaar ven inperking.

Google beveel aan 58 tot 110AH vir movers. Die grote van die battery self is dan probleem.

Ek oorweeg nou National Luma of CTEK 5 charger om die oorspronklike BENTON charger waarmee die EXPO caravan uitgerus is, te vervang aangesien die nie meer werk nie. 

Dankie vir die info van Simson 6  kragstelsel, het gewonder of die 12v outlet kan gebruik om battery te charge.  Ha Ha...

 

Ek vind die forom baie interesant en insig gewind

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2020 @ 17:43:14 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3685
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Die modelnommer dui die battery se vorm, pole se posisie en kapasiteit aan.  Twee batterye met dieselfde modelkode van verskillende vervaardigers is veronderstel om presies eenders te wees.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 08:01:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16255
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

As jy net net aan die spesifikasie van die mover vervaardiger rakende die minimum vereiste battery van 40Amp/h voldoen kan dit moontlik wees dat jy in die toekoms meer gereeld 'n battery sal moet vervang weens die battery wat vinniger deur sy cycles sal gaan.

'n Sterker battery soos byvoorbeeld die 70Amp/h wat Wilken van praat is dalk effe duurder maar kan mee bring dat die battery nie elkekeer tenvolle deur 'n cycle gaan nie.  So kan hy dan langer hou.

Daar is 'n trade off.  mens moet maar die midde weg vind tussen die koste van die battery en sy lewensduur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 08:11:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17660
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

My broer het n 40a op sy Penta gehad met Ewiks movers....6 jaar diens gekry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 09:55:55 am
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 45 years

Leon die Battery wat jy gebruik is dit n Deep cycle of gewone Battery .Dit is wat jy sê jou gewone battery hou nie daarvan om tot sy laagste afgetrek teword .Dit bepaal beslis sy lewens duur so n groter battery as die specs sal dan beslis langer hou dit is wat ek ondervind .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 10:08:43 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3685
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ek het nie 'n 'mover' nie,  so ek het nie eerstrehandse kennis daarvan nie.  Ek wonder egter of die apparaat soveel krag met 'n verskuiwing van die karavaan sal gebruik dat selfs 'n 40Ah battery gevaarlik laag getrek sal word.  Die verskuiwing vind tog seker nie ook 'n lang afstand plaas nie.  Hyy word tog sekerlik sodra die karavaan weer gekoppel word, outomaties herlaai, reg vir die volgende maneuver. Het enige iemand spesifieke data hieroor?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 11:58:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17660
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek het nie 'n 'mover' nie,  so ek het nie eerstrehandse kennis daarvan nie.  Ek wonder egter of die apparaat soveel krag met 'n verskuiwing van die karavaan sal gebruik dat selfs 'n 40Ah battery gevaarlik laag getrek sal word.  Die verskuiwing vind tog seker nie ook 'n lang afstand plaas nie.  Hyy word tog sekerlik sodra die karavaan weer gekoppel word, outomaties herlaai, reg vir die volgende maneuver. Het enige iemand spesifieke data hieroor?

Ewiks het tydens instalasie vir my genoem dat die 40Amp battery ten minste 400m sal skuif vanaf n vol lading. Nog egter nie probeer nie....ek het nou onlangs movers vir omtrent 60-70 meter laat gebruik sonder probleme. 400m is ver.....weet nie of ek ooit soveel nodig sal kry nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 13:23:53 pm
Maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 88
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 51 years

Baie dankie vir die goeie raad i.v.m. battery. Die Ewicks se prys is R12100 op Sandbaai afgelewer. Ek moet vanaand besluit of dit werklik die moeite werd is of nie! Sal maar n vuurtjie aansteek en n glasie van die laaste wyntjies skink en die saak oordink. Miskien is daar kampers wat my kan help besluit. Ek moet ook noem dat ek darem al 70 jr is. Baie dankie. Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 13:36:51 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 45 years

Maurits vir my met die Classique is dit beslis die moeite werd .Jy kom maar op plekke waar jy nie kan inreverse, en ek en my vrou kan nie die Classique stoot hy is net teswaar .Dit is ook nie teduur, ek het in 2017 R11000 betaal ,maar ek het die installasie self gedoen ,want dit is nie moeilik .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 14:20:17 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3685
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ek is waarskynlik verkeerd oor die kapasiteit battery wat benodig word.  Ek sien op internet Ewicks beveel aan 'n battery van TEN MINSTE 102 AH.  Dis groot, gtroter as meeste motors s'n.  Die movers trek met ander woorde soos Geert ook hierbo aandui, nogal 'n massiewe stroom.  Dit hang natuurlik ook af van die gewig van die karavaan.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 18:51:51 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2260
Joined: 31 May 2014
Experience: 54 years

My Ewiks is deur hulle geïnstalleer in Westville 4 jaar gelede en omdat my wa nie langs my huis staan nie, het hulle die konneksie op die battery met "push in lugs" gedoen. My battery is 'n 28ah  en ek verwyder dit saam met die laaier en sit dit voltyds in my garage op laai. Nog nooit probleme gehad nie.

Het nou na 4 jaar die battery ingegee omdat ek vir my 'n solar sisteem gekry het en het 'n 105ah battery gekoop. Die battery het nog niks makeer nie maar die plek waar ek nuwe battery gekoop het, het 'n ou battery vereis. 

Het nou 'n kabel van Solar sisteem na movers gemaak vir wanneer ek dit benodig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 19:51:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10061
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Dink die mense wat die movers installeer sal weet.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za