English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 775
Total Replies: 269 564
Total Views: 83 853 269
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 219

Karavaan Wasbak

replies: 16
views: 423
25 Mar, 2019 @ 10:12:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek het hierdie klein Karavaan wasbakkie as iemand sou belang stel. (Mahala)

Ek het 'n bril sommer deel van die foto gemaak om 'n mens 'n idee te gee hoe groot hy is.

Karavaan Wasbak

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2019 @ 12:04:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Hy kom uit my Sensation se stort uit. Het hom vervang met 'n Mosaic bak.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2019 @ 21:48:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Waar is sy prop?

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar, 2019 @ 07:19:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Die "waste" afvoer is terug geplaas op die ceramic bak wat in sy plek geinstaleer is.  Maar 'n gewone groote sal ook pas.

Terloops as niemand hom teen Vrydag vat nie gaan hy asblik toe.

Het maar net hier gelys as iemand so iets gesoek het.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar, 2019 @ 07:20:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Sou goed gewerk het vir 'n klein verwyderbare wasbakkie teen die buitekant van die karavaan.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr, 2019 @ 10:39:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Goed ek het die klein wit wasbakkie uitgehaal. Hy lê nou iewers op die ashoop.

Nou lyk dit volgens my effe beter. Wat dink julle? ? ?

Wasbak 2

Wasbak 3

 

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr, 2019 @ 10:41:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Moes iets doen aan die totale oordonderende wit in die stort.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr, 2019 @ 12:44:06 pm
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1460
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Baie goeie idee en vertoon nice....

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr, 2019 @ 20:35:21 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2341
Joined: 12 May, 2015
Experience: 50 years

Netjies Leon.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr, 2019 @ 21:21:49 pm
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 430
Joined: 15 Aug, 2011
Experience: 44 years

Lyk baie mooi, vertoon goed, breek die wit en gee die vertrek sommer 'n ander "look" ook. Mooi gedoen!

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr, 2019 @ 21:28:53 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 366
Joined: 07 Oct, 2017
Experience: 37 years

Mooi Leon dit lyk duursaam en beter afgerond.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr, 2019 @ 21:28:57 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20050
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

van 4* tot 5* badkamer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2019 @ 07:58:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Dankie vir die komplimente.  Dit lyk werklik beter as wat die fotos wys.  Gaan nou net soek na 'n bruin kleur "pebble " stort matjie wat by die wasbak pas.

Is dit moontlik om dalk klein teels op die veselglas vloer te lê.  Probleem is die veselglas gee effens mee as mens daarop loop. Hoe gemaak met grout tussen die teeltjies dit sal dan los kom.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2019 @ 07:58:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Dankie vir die komplimente.  Dit lyk werklik beter as wat die fotos wys.  Gaan nou net soek na 'n bruin kleur "pebble " stort matjie wat by die wasbak pas.

Is dit moontlik om dalk klein teels op die veselglas vloer te lê.  Probleem is die veselglas gee effens mee as mens daarop loop. Hoe gemaak met grout tussen die teeltjies dit sal dan los kom.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2019 @ 11:24:01 am
Kamp is Koning
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 366
Joined: 07 Oct, 2017
Experience: 37 years

Leon ek dink die los mat of n tiepe novilon wat vas plak met gom wat kan bind met die veselglas is dalk n beter opsie. As die vloer onstabiel is en rond beweeg as mens daarop trap sal die karamiek teels met grouting tussen in nie hou nie dit kan dalk kraak of los kom met tyd.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr, 2019 @ 11:29:04 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr, 2014
Experience: 26 years

hallo Leon, ek stel belang, van waar is jy?

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May, 2019 @ 13:01:08 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

hallo Leon, ek stel belang, van waar is jy?

Frik hy is daai Vrydag weg ashoop toe toe niemand belanggestel het nie. 

Jammer maat.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required