English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 641
Total Replies: 220 769
Total Views: 81 962 596
topics: 767
replies: 12 173
views: 4 954 419
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Karavaan Ongelukke

replies: 36
views: 4862
22 Oct 2016 @ 10:40:17 am
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Gaan kyk na die karavaan ongelukke op facebook. In facebook gaan na SleepSaam en blaai af toe jy die video sien.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2016 @ 19:52:21 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Eish...wil nooit in sulke situasie kom nie. Soms goed om sulke videos te sien..."Eye opener"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2016 @ 19:56:13 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years
Eish...wil nooit in sulke situasie kom nie. Soms goed om sulke videos te sien..."Eye opener"

Stem volkome saam.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2016 @ 21:22:03 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4431
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dit gebeur so vinning julle wees altyd wakker en gefokus
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2016 @ 21:41:58 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7064
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Soos party mense by my verby jaag is dit verstane.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2016 @ 22:21:11 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Weer n idioot met n amarok verby my gery, gooi vingers en kom aspris teen jou neus verby... mense is maar mal op die pad, hy besef nie die verkeerde ou gaan hom laat les opse of erger


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2016 @ 09:07:27 am
Happydays
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 09 Jan 2015
Experience: 19 years
Ongeluk gebeur vinnig. Eish.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2017 @ 22:18:30 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3884
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Vandag net voor mens Witbank kry op pad Nelspruit toe kry ons goeie reen en ek kry 'n CX5/Fleetline wat selfs in die reen teen 120 sleep. Dalk 'n ongeluk wat wag om te gebeur. Dis net 'n kwessie van waar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2017 @ 10:33:21 am
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Vandag net voor mens Witbank kry op pad Nelspruit toe kry ons goeie reen en ek kry 'n CX5/Fleetline wat selfs in die reen teen 120 sleep. Dalk 'n ongeluk wat wag om te gebeur. Dis net 'n kwessie van waar.

Danie dit is skoon malligheid om teen daardie spoed te sleep.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2017 @ 10:47:24 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5498
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Jip,,, stem saam. Dis idioties. Kyk maar op die agterkante van vragmotors en aflewerings bakkies.. n duidelike spoed max teken. Maar nie dat hulle hul steur daaraan nie.
Karavaan slepers wat vinniger as 100 ry, is ook skuldig aan roekeloosheid. Daars nie n kans dat indien iets gebeur wat n noodstop vereis, jy dit sal maak nie.

Wys jou net hoe lief God ve jou is , dat Hy jou beskerm in sulke dwaashede.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2017 @ 15:38:57 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1780
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
My lewe lank sleep ek net teen 100kpu. Ek moet nou bieg vandat die ouderdom sy merk gemaak het is selfs 100 kpu vir my te vinnig. Kry ons nou eers regtig verstand of raak mens maar so as die ouderdom kom.........oorversigtig. En dan kom gooi daardie blink karre nog ligte agter jou ook,want die pad behoort mos aan hulle.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2017 @ 17:04:53 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Piet dit is heel normaal. Ek het in my jong dae baie vinnig gery en ry nou baie meer skaflik, en binne die wetlike spoed. Sleep teen so +- 105 km/uur as alles mooi is. As dit reen, die pad sleg of besig is en die wind is baie sterk dan ry ek stadiger sodat ek veilig voel.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2017 @ 17:52:00 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Vandag net voor mens Witbank kry op pad Nelspruit toe kry ons goeie reen en ek kry 'n CX5/Fleetline wat selfs in die reen teen 120 sleep. Dalk 'n ongeluk wat wag om te gebeur. Dis net 'n kwessie van waar.

was dit n grys cx5?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2017 @ 17:56:36 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5498
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
was dit n grys cx5?


Was dit jy Brommer. Met wie se CX5
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2017 @ 01:05:38 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3884
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

was dit n grys cx5?

Ja dit was.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2017 @ 08:49:14 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1932
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years
Na al die jare se woonwa sleep voel ek nog elke keer die eerste paar kilometer ongemaklik. Begin later rustiger raak maar omdat ek 'n lekker sleep kombinasie het en soms nie oplet en vinniger as 110km op die snelweg ry word ek steeds yskoud sodra ek dit agterkom.
Onder 110km/uur is vinnig genoeg vir my.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
16 Apr 2017 @ 21:44:17 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Ekt maar net n vermoede gehad toe ek kombinasie hoor.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2017 @ 07:27:35 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2872
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ongelukke gebeur, maar spoed is nie altyd die oorsaak nie.

Dink maar as band bars of "bearing" pak op. Natuurlik teen hoe spoed is skade groter en beserings erger.

Ek het my kinders leer bestuur met die woorde..."gebruik common sence" as my agter die wiel in klim.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec 2017 @ 19:50:28 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Natal suidkus. Nie lekker om jou vakansie sò te begin nie. Gelukkig is mense darem okay.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec 2017 @ 20:15:40 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Dit is baie hartseer.

Nie die manier hoe hulle, hulle vakansie sien begin het nie.

Sterkte daar.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2017 @ 10:44:07 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5498
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Waar wat en hoe.
Dis skrikwekkend.
Shame man shame.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2017 @ 01:24:29 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dis nou nie n karavaan ongeluk nie....maar baie hartseer. Man by StLucia wou kinders red wat in see stroom meegesleur was en kry toe hart aanval...dood.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2017 @ 01:24:33 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dis nou nie n karavaan ongeluk nie....maar baie hartseer. Man by StLucia wou kinders red wat in see stroom meegesleur was en kry toe hart aanval...dood.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2017 @ 06:12:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ongelukke gebeur so onverwags.

Het 2005 by Balito gekamp.  Vroeg oggend "launch" mense hulle bote om dolfyne te gaan kyk en onskuldig stap 'n man nader om te help om een van die privaat bote se neus in die aan komende laag water golwe se rigting te hou. Net toe hy by is trek die water terug en maak 'n onverwagse groterige golf.  Die boot draai skeef en val met volle gewig op sy bors.

Nie lekker om so 'n vakansie kort te knip vir sy geliefdes nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2017 @ 07:04:34 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Baie hartseer
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2017 @ 08:53:38 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Klip gooiery vanaf brug by Ballito...😤

 

LINK

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 16:51:58 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12333
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie fotos op Mbizi se fb blad gekry....blykbaar 500m vanaf hul hek gebeur

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 17:47:04 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1780
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Sjoe wat sou gebeur het......veral binne 500meter van die hek af.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2019 @ 20:13:06 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1223
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dit is scary hoe vinnig dinge kan gebeur en jou lewe verander.

Baie belangrik om alles te check en te check en te check voor jy ry en dan op spoed en matig te ry.

Dan moet jy nog deel met pad varke en dronk gatte

Maar kamp bly lekker.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 08:03:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit bly maar nie lekker om sulke dinge te sien en van te hoor nie.  Lyk darem of die mense okay is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 12:05:15 pm
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Wat ek nie met die fotos kan vestaan is dat die wa op die passasiers kant agter sleg beskadig is. Hoe is dit moontlik?

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 14:08:40 pm
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 430
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Hennie dalk is dit 'n dubbelbaan en het die karavaan in die regterbaan gery. Dalk was die "treffer" besig met 'n foon-boodskap en het te laat uitgeswaai.

Die foto's is geneem terwyl die karavaan op sy sy lê en daarna nadat dit weer opgetel is. Lyk my dis die "treffer" se kar langsaan, met sy regter-kant ingesmêsh.

AS dit 'n enkelbaan-pad is het die karavaan dalk die kar verbygesteek en te vinnig terug-gedraai.

Dit lyk my die ongeluk was in die aand. 'n Tru-kamera met n 170 grade hoek op die karavaan sou uitgewys het dat die kar nog nie heeltemal verbygesteek is nie. 

Jip, julle manne is reg, jy moet maar jou konsternasie-trasie wakker hou.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 14:11:24 pm
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Danie, daai pad verby Mbizi is enkelbaan. 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 14:15:30 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 3884
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek sou dink op daai smal pad dat daar dalk oor die rand gery is en dan die terugruk om in die pad te kom. Dit is nogal 'n pad wat mens moet stadig ry. Mens sal seker nie kan bepaal wat het dit getref dat daar skade aan die agterkant is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2019 @ 15:03:55 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4762
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Lyk meer of daai bakkie die karavaan agter van kant af getref het en die karavaan toe omslaan..?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 06:23:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons kan maar net bespiegel wat daar gebeur het.

Feit is mens moet maar ekstra versigtig wees as jy jou wa sleep.  Van ons doen dit al so lank dat jy in 'n gemak zone verval het. Ja ons sleep dalk 'n stadiger spoed as wat jy normaal sou ry..................... maar is dit genoeg.  Ons moet maar oopkop bly en enige iets verwag.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 10:01:00 am
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 9 years

Dag almal, dit is waar dat ons wat sleep oop kop moet bly. Daar is baie roekelose mense op die pad en maak nie saak waar jy sleep nie is daar een wat jou nie tegemoed kom nie en groot skade veroorsaak en dan is hy on skuldig. 

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First