English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 791
Total Replies: 209 477
Total Views: 81 329 735
topics: 753
replies: 11 725
views: 4 926 340
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Karavaan Lisensie Fooie

replies: 14
views: 2451
04 Jan 2017 @ 08:27:19 am
Anonymous

Sover ek dit het, en ek het by verkeers Dept. bevestiging gekry, is karavane as spesiale voertuie geklasifiseer, wat beteken dat ongeag die Tarra, is die lisensie fooie vas gestel per provinsie.

Daarom gaan 'n Exclusive en 'n Swift se fooi dieselfde wees in enige een provinsie, elke provinsie se vas gestelde fooi verskil wel van ander provinsies.

Is dit ook hoe julle dit verstaan? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 11:41:50 am
Butts
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 993
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 5 years

Alle lisensiegelde word deur Provinsies bepaal en gehef en nie Nasionaal nie.   Daarom verskil dieselfe model voertuig se lisensiegeld tussen Provinsies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 13:49:17 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6451
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

Die Explorer sin het Desember verval en hom hernu vir R 312.00.

Venter Elite 6 vir R 216.00.

Gewig maak die verskil het die persoon by Paskantoor vertel.

Provinsie glo ek het n invloed.



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 22:40:06 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 495
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 43 years
Ek het gister my sleepwaaintjie se lisensie uitgeneem R 165.00 ( WP )Kaapstad
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2017 @ 06:35:07 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3220
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 59 years

My Romany November uitgeneem, as ek onthou was dit R280.00 gewees. My Venter en die Echo was om en by R160 -R180 gewees.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2017 @ 09:09:44 am
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1726
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 100 years

Myne in Kaapstad :

  • Sleepwaentjie R165
  • Exclusive R279
  • Sprite Super Sport R279
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2017 @ 10:21:03 am
Anonymous

Myne in Kaapstad :

  • Sleepwaentjie R165
  • Exclusive R279
  • Sprite Super Sport R279

Lennie, dit is in lyn met wat ek sÍ, karavane is die selfde prys ongeag gewig. Dit vetskil wel van provinsie tot provinsie.
Fred die Echo klasifiseer "trailer" as ek dit nie mis het nie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2017 @ 11:16:15 am
Butts
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 993
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 5 years

My Swing vandag hernu teen R312 in Gauteng.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2017 @ 11:58:03 am
Anonymous
Ja, ek dink Gauteng is die duurste provinsie.
My Penta was September R171.00, as ek reg onthou, en die tarra is 1420kg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2017 @ 12:08:38 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3220
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 59 years

Johann jy het dit reg, dit is 'n box trailer dus die selvde as my venter.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2017 @ 13:18:02 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6451
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 36 years

My Swing vandag hernu teen R312 in Gauteng.



Theo

Was jy by die selfde Poskantoor.



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2017 @ 13:51:06 pm
Anonymous

Johann jy het dit reg, dit is 'n box trailer dus die selvde as my venter.


Ek verstaan nie waarom sleep waentjies onder 750kg nie ook as spesiale voertuie klasifiseer nie.
My Karret waentjie van 640kg BVM is duurder as my karavaan😤
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2017 @ 06:03:46 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10356
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2017 @ 06:40:54 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5294
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 43 years
Mooi man !!!

Very very long time ago. Toe ons nog jonk en mooi was.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2017 @ 07:41:35 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3220
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 59 years

En nou is ons nog net mooi!

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous