English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 792
Total Views: 83 248 600
topics: 251
replies: 3 857
views: 97 290
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Karavaan Gas stoof

replies: 21
views: 412
17 Jun 2020 @ 08:55:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kyk wat het ek in die hande gekry.

Dit is 'n 2 plaat gas stoof met "grill" en 'n oondjie.  My Ma het presies dieselfde een in hulle Jurgens karavaan gehad.

Sy het vir ons koek gebak in daai oond terwyl ons gekamp het.

Let op na die na die regulator op die laaste twee fotos.  Dit lyk asof daar 'n spesiale tipe koppeling op die gas bottel moet wees waaroor die regulator druk en dan draai jy die onderste swart skyf wat verhoed dat die plungers kan indruk en so bly die regulator op die gas silinder.

Die regulator het ook so hefboompie bo op wat jy oorslaan wat op sy beurt die pennetjie aan die binne kant aktiveer.

Sal teen die naweek met die restoerasie begin.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 11:11:36 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

https://www.bidorbuy.co.za/item/452392738/Defy_Traveller_2_plate_Gas_stove_with_oven_and_griller.html

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 11:51:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Baie nice Leon....bring seker vir jou weer memories terug? Het jy al planne hoe en waar jy hom gaan aanwend?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 16:00:53 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Lyk goed Leon. Bring seeker lekker memories terug. Ook so een gesien vir n' flat bewooner. Maar hy was 220V.

Oppas vir jou brill op die grond. Jy gaan hom stukkend trap.

Die volgende luksheid wat ek gaan koop vir die woonwa is n' table top skottlegoed wassertjie (my oorspronklike een is nou moeg :)). Hulle is net vrek duur. En swaar (22Kg).

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 18:02:02 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Mine is a bit heavier Paul, ...... I empty her PP and she washes my dishes.

 

Nice Leon enjoy the restoration.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 18:20:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lyk goed Leon. Bring seeker lekker memories terug. Ook so een gesien vir n' flat bewooner. Maar hy was 220V.

Oppas vir jou brill op die grond. Jy gaan hom stukkend trap.

Die volgende luksheid wat ek gaan koop vir die woonwa is n' table top skottlegoed wassertjie (my oorspronklike een is nou moeg :)). Hulle is net vrek duur. En swaar (22Kg).

Bril is daar om persepsie te gee oor die groote van die stofie.

Dankie in elkgeval.

 

Niemand enige info oor daai regulator nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2020 @ 18:23:34 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie nice Leon....bring seker vir jou weer memories terug? Het jy al planne hoe en waar jy hom gaan aanwend?

Sal hom mooi maak en by braai area gebruik tot iemand hom benodig vir ou karavaan projek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 08:44:27 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Leon probeer die Gas Company. Hulle behoort vir jou meer info te kan gee.

Ek het 'n Flavel gasstofie met oondjie wat ek daar in gegee het vir 'n behoorlike diens. Hy het vir jare in my motorhuis gestaan. Hy is so oud soos die berge. Hy het nie eers 'n glas panel op die oond se deur nie. 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 10:07:52 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2030
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Leon, ek het presies so 'n gasstofie en-oond in ons 1974 Gypsey Bluebird gehad - dit was stanaard so toegerus.  Het ook nog gasligte gehad, maar ek het ook 12V buisligte bykomend ingesit. 

(Voor iemand vra, dit is oorblywende sneeu wat om die karavaan lê).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 18:31:33 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2192
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Leon ek het skoolgegaan in Kirkwood in die Sondagsrivier vallei. Kirkwood het nie elektriese krag gehad nie en ek het nog die voorreg gehad om matriek te skryf met my Coleman parrafien lamp wat ek vandag nog besit. My ouers het n parrafien yskas en stoof gehad. Later jare het my Pa n Defy gas stoof gekoop. Hy het so n regulator op gehad. Dit het daardie jare op enige gasbottel gepas. Jy het die swart gedeelte opgetrek en oor die gasbottel se se nek getrek en dan gelos dan het hy self vasklip en dan moes jy die pennetjie optrek om hom te "lock". Ek is daar weg in 1964 en het nooit weer so n regulator gesien nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 10:48:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon ek het skoolgegaan in Kirkwood in die Sondagsrivier vallei. Kirkwood het nie elektriese krag gehad nie en ek het nog die voorreg gehad om matriek te skryf met my Coleman parrafien lamp wat ek vandag nog besit. My ouers het n parrafien yskas en stoof gehad. Later jare het my Pa n Defy gas stoof gekoop. Hy het so n regulator op gehad. Dit het daardie jare op enige gasbottel gepas. Jy het die swart gedeelte opgetrek en oor die gasbottel se se nek getrek en dan gelos dan het hy self vasklip en dan moes jy die pennetjie optrek om hom te "lock". Ek is daar weg in 1964 en het nooit weer so n regulator gesien nie.

Soe dis interresant.  Ek het vermoed dat die reguleerder op die een of ander manier direk op die gas silinder pas.

Sal graag wil sien hoe lyk die gas silinder se pas stuk.

Dankie vir die info so vêr.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 11:16:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het so bietjie gaan rond krap op die NET.

 

Die is 'n Butane regulator.  Word steeds vandag in UK en Ierland gebruik.  Tans nog beskikbaar op die mark.

Maar soos Piet genoem het hy het 'n spesifieke pas stuk wat op die silinder is.

Ek het gedink die goed is baie oud.  Toe nie........ kom van oorkant af.

Wil nod steeds sien hoe lyk die pas stuk op die silinder.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 12:23:39 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2192
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Leon dit is so lank gelede dat ek nie kan onthou hoe sy koppeling gelyk het nie en of jy n "adapter" gekry het wat op die bottel gepas het nie. My oorlede moeder het as boekhoudster by die Mobil garage gewerk en as sulks het ons al ons gas {mobilgas} daar gekry omdat ek reken sy dit seker kosprys gekry het. Of daardie bottels aangepas was vir daardie reguleerder kan ek nie meer se nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 08:59:37 am
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years

Het jare terug 'n Wilk 570 dubbelas karavaan gehad, my nog R25,000 gekos, tweedehands.  Hy het sy gas stoof en 'n oog hoogte gas oond gehad.  Het lekker heel hoender in die oond gedoen as dit gereen het.  Die Wilk was net in 'n klas van sy eie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 12:28:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het die Gas stoof klaar gerestoureer.  Het so paar fotos geneem gedurende die proses en toe hy weer klaar is.

Moet dit net aflaai dan sal ek dit hier plaas.

Stoof werk heel chapperig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 12:30:55 pm
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek het die Gas stoof klaar gerestoureer.  Het so paar fotos geneem gedurende die proses en toe hy weer klaar is.

Moet dit net aflaai dan sal ek dit hier plaas.

Stoof werk heel chapperig.

Kan nie wag vir daai fotos

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2020 @ 08:23:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hier is 'n paar fotos tydens die werk aan die stofie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2020 @ 08:27:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Foto 7 en 8 wys die stappe met die herstel van die branders.

Dan hier is fotos as die 2 plate die roaster en die oond se branders werk.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2020 @ 08:31:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

So lyk die finale produk van buite.

Before

After

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2020 @ 08:59:16 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Baie nice Leon.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 18:09:52 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Nice job Leon. What are your plans for it?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 18:15:28 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Will use it at my braai area untill someone needs it for a caravan restore project

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za