English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 133
Total Replies: 246 266
Total Views: 83 057 952
topics: 11 318
replies: 134 763
views: 39 231 350
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Karavaan Assuransie

replies: 16
views: 491
13 Mar 2020 @ 12:32:00 pm
KampeerWeer
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 14 Jan 2019

Hi Manne

Watter versekeraars stel julle voor om my karavaan te verasureer. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 13:50:51 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Mye is deel van my algemene korttermyn verekering.  Maak dan deel uit van totale korting

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 15:40:05 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 474
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ek het baie goedkoop weggekom by Outsurance

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 16:29:22 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3094
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

As jy ouer as 50 is probeer Integrisure

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 17:10:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ook op by Groot verseker.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2020 @ 11:26:17 am
Rene
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 45 years

Outsurance has competitive rates - smile

"What a life"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2020 @ 18:26:18 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2126
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Vroeer jare as ek reg onthou kon jy net assuransie uitneem vir die tydperk wat jy met die karavaan gaan vakanie hou. As jy terugkom by die huis kon jy dit kanselleer. Goed ek moet toegee karavane was toe nog relatief goedkoop. Bestaan dit nog of het die maatskappye daarmee weggedoen. Ons pensionarisse gebruik ons waens meer dikwels maar die arme mense wat net 3 weke per jaar met hom ry en vir die hele jaar moet betaal klink maar rof.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2020 @ 20:05:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9250
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Vroeer jare as ek reg onthou kon jy net assuransie uitneem vir die tydperk wat jy met die karavaan gaan vakanie hou. As jy terugkom by die huis kon jy dit kanselleer. Goed ek moet toegee karavane was toe nog relatief goedkoop. Bestaan dit nog of het die maatskappye daarmee weggedoen. Ons pensionarisse gebruik ons waens meer dikwels maar die arme mense wat net 3 weke per jaar met hom ry en vir die hele jaar moet betaal klink maar rof.

My versekering het my die vraag gevra, weet nie van die ander nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 06:40:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16315
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vroeer jare as ek reg onthou kon jy net assuransie uitneem vir die tydperk wat jy met die karavaan gaan vakanie hou. As jy terugkom by die huis kon jy dit kanselleer. Goed ek moet toegee karavane was toe nog relatief goedkoop. Bestaan dit nog of het die maatskappye daarmee weggedoen. Ons pensionarisse gebruik ons waens meer dikwels maar die arme mense wat net 3 weke per jaar met hom ry en vir die hele jaar moet betaal klink maar rof.

Oom Piet. Al was dit n opsie, sou ek dit nie meer in vandag se tyd doen nie.  As ek hoor by hoeveel karavane hulle in ons omgewing die laaste tyd ingebreek het, glo ek sou ek eendag n eis indien, die kanse groter is dat ek skade op my eie erf opgedoen het as op die pad. Soos hulle karavane oopbreek kos derduisende. Dis hoekom ek so n ruk terug gevra het of dit nie beter sou wees om maar liewer jou karavaan ongesluit by die huis te los nie.....ten minste gaan hulle nie skade aan karavaan aanrig as hulle wil inkom nie. By vriende naby ons het hul die afgelope jaar nou al 2x in sy karavaan ingebreek, maar nie eenkeer iets binne gesteel nie, want daars niks binne wat n skurk prikkel nie....hulle hoop seker maar op n TV of so. Hy sit nou met beskadigde deur en n gebreekte venster....geen inhoud wat weg is nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 17:37:14 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2126
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Dankie Geert jou verduideliking maak sin.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 20:06:34 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 687
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

dis wat ek betaal

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 20:20:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16315
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

dis wat ek betaal

Waars dit Swanie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 10:41:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My wa se premie by VERSEKER is R382-00 (Omvattend)

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 10:09:05 am
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Praat met jou makelaar en vra hom om jou wa as volg te verseker en jy kan baie premie spaar.

1. Wanneer jy hom op die pad gaan gebruik vra hom om hom omvattend te verseker. Dit dek nou alles, eie skade, diefstal en derdeparty skade. Derdeparty is as jy in 'n ander man vasry en hy eis van jou.

2.Onder die afdak verseker ek net vir derdeparty, brand en diefstal. Eie skade is nie gedek nie maar die premie is 50% van die omvattende premie. 

3. Laat hy kamptoerusting vir 'n bedrag van sê maar R15 000 (jou keuse) onder jou alle risiko spesifiseer. Ek sluit daarby in my matrasse, kamp-yskas, stoele, tafels, panne, potte en porta-potti. Alle risiko beteken dit is verseker teen enige gevaar of diefstal enige plek in die wêreld. 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 10:27:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Praat met jou makelaar en vra hom om jou wa as volg te verseker en jy kan baie premie spaar.

1. Wanneer jy hom op die pad gaan gebruik vra hom om hom omvattend te verseker. Dit dek nou alles, eie skade, diefstal en derdeparty skade. Derdeparty is as jy in 'n ander man vasry en hy eis van jou.

2.Onder die afdak verseker ek net vir derdeparty, brand en diefstal. Eie skade is nie gedek nie maar die premie is 50% van die omvattende premie. 

3. Laat hy kamptoerusting vir 'n bedrag van sê maar R15 000 (jou keuse) onder jou alle risiko spesifiseer. Ek sluit daarby in my matrasse, kamp-yskas, stoele, tafels, panne, potte en porta-potti. Alle risiko beteken dit is verseker teen enige gevaar of diefstal enige plek in die wêreld. 

 

 

Dit kan goed werk as jy die wa bv een of twee keer in 'n jaar gebruik.  Ek probeer om te kamp eenkeer 'n maand.  So my wa is elke maand basies op die pad.

Of sal die versekering dit prorata per maand ook uitwerk?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 10:33:24 am
Shirundu
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 20 Jan 2020
Experience: 33 years

Leon. 

Indien jy jou wa gereeld gebruik hou die dekking omvattend. My voorstel hierbo is vir manne wat hulle wa 2 of 3 keer 'n jaar gebruik. Meer by die huis as op die pad....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2020 @ 11:39:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15891
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Okay ek is by dankie.  Mens sal enige iets doen om 'n besparing te bewerkstellig.  Maar om met kampe in te boet......................... Dit gaan maar lol hoor............ laughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za