My kleinkinders is in Stellenbosch op Universiteit en ek wil graag in die omgewing n ruk lank kampeer waar dit nie te vêr is om te kuier nie.
Ek is nie vertroud met die Oorde in daardie wêreld nie en sal graag wil verneem van diegene wat my van raad kan voorsien.
Ek moet ook net noem dat die finansies as pensionaris nie baie vêr gerek kan word nie maar ek het n behoefte om n laaste tydtjie saam met hulle te deel.
Joos have a look at Bergplaas I've never stayed there so hopefully someone can give you feedback.
It's only 4km from the university.
Mountain View of Van Zylsrus. Beslis die twee beter parke naby Stellenbosch.
Van Zyl's, I can recommend very good resort and it's not too far from the university either.
Daar is n heeeerlike kampplek tussen Stellenbosch en Somerset Wes reg langs die Mooiberge Strawberry plaas. Ek dink die kamp se naam is Mountain View. Lekker swembad, baie bome en aanvaarbare geriewe. As jy lekker wil eet gaan eet by die lughawe oorkant die pad.
Moet net nie so verspot wees om by Gordonsbaai te gaan staan nie.
Stayed at Mountain View which is close to a main Hip-way, so easy access to other places. Tall Pine Trees with lots of shade and the ablutions were good when we were there about 3 years ago...
Ek dink julle verwys na Mountain Breeze en nie Mountain View nie. Groot Dennebome orals in die kamp en n lekker groot swembad. So 200/300 meter buite die kamp is 'n winkeltjie wat meeste van jou daaglikse behoeftes in sal voorsien. Het nie in die laaste 2jr daar gekamp nie maar het nog nie iets negatiefs van Mountain Breeze gehoor in daardie tyd nie.
Oor Bergplaas gaan ek die volgende se en dan kan jy self besluit. Het so 2/3jr gelede daar verby gery en besluit ek wil daar gaan kamp. Kyk toe na hulle webwerf en maak n bespreking. Hoor niks vir 'n paar dae en besluit om te bel. Die persoon wat antwoord se toe dat hulle my epos gekry het en sal dieselfde dag nog daarop reageer. Twee dae later nogsteeds geen bevestiging ontvang so besluit bel maar weer. Selfde persoon antwoord en vra omverskoning maar sal dadelik aksie neem. So paar uur later skakel (dink dit was eienaar se broer of familie lid) 'n man my terug en se hy wil my net waarsku dat daar baie ongewensde elemente oor naweke daar opdaag en dat selfs SAPS n paar keer al uitegeroep was. Duidelik het ek nie daar gaan kamp nie en ek weet ook nie of iets sederdien daar verander het nie. Ek het erens op die internet skokkende terugvoer van kampeerders gelees wat wel daar gaan kamp het maar kan dit nie op die oomblik opspoor nie.
Ek hoop jy kom reg maar in my opinie sal Mountain Breeze sonder twyfel my keyase wees

Jy's 100% reg Skonk. Dit is Mountain Breeze en nie Mountain View nie. Die ou gryskop was vanoggend so 'n bietjie deurmekaar.
Joos have a look at Bergplaas I've never stayed there so hopefully someone can give you feedback.
It's only 4km from the university.
There you have the feedback on Bergplaas - don't go there rather consider the others mentioned. Flip & Tilla's website had good feedback on these as well.
Joos have a look at Bergplaas I've never stayed there so hopefully someone can give you feedback.
It's only 4km from the university.
R500 per night camping rates
or midweek
R375 min 4 nights.
Van zyl's n wenner, De Holandse molen is dalk meer gerieflik wat verkeer betref en is ewe ver.
Baie dankie aan almal. Dink ek nou n goeie idee waar moet begin.
Mountain Breeze is sowat 8 km uit Stellenbosch se midde-dorp - rigting Somerset-Wes.
Van Zylsrus is 19.5 km vanaf die midde-dorp -rigting Kuilsrivier.
De Hollandsche Molen is 26 km vanuit Stellenbosch midde-dorp, naby Franschhoek.
Laasgenoemde is ongetwyfeld in die mooier omgewing geleë en beteken ry oor Helshoogtepas om met die kortste pad in Stellenbosch te kom.
As jy kyk na die "ratings" vir bogenoemde drie parke op hierdie webblad, lyk dit as volg:
De Hollandsche Molen kry 5 uit 5 vir ablusies, staanplekke & waarde vir geld. 4 uit 5 vir sekuriteit (gebaseer op 22 'ratings').
Van Zylsrus kry 5 uit 5 vir staanplekke en 4 uit 5 vir die res - gebaseer op 9 'ratings'.
Mountain Breeze kry 4 uit 5 vir al vier kriteria - gebaseer op 14 'ratings'.
Kan ook Hardekraaltjie by Bellville probeer, 021 946 2006.
Stellenboch by Bergplaas oord 021 887 5331.
Stellenboch by Mountain Breeze karavaan park 021 880 0200.
Hollandsche Molen 021 867 0160
Van Zyls Rus 021 903 1991
Kan ook Hardekraaltjie by Bellville probeer, 021 946 2006.
Stellenboch by Bergplaas oord 021 887 5331.
Stellenboch by Mountain Breeze karavaan park 021 880 0200.
Ek reken hierbo is al genoeg negatiewe dinge van Bergplaas gesê. Slegs een 'rating' wat o.a. die volgende noem: Rather run down ablutions and sites. No grass and some of the electrical points were broken and had wires protruding. Rather expensive at R 330 per site per night for only 2 people (out of season)
En Hardekraaltjie is maar 'n 'dicey' roep. Dit is geleë langs Voortrekkerweg (die hoofpad) in Bellville waar jy maar baie geraas kan verwag.
Sien die laaste drie kommentare (tussen 2016 en 2018) oor Hardekraaltjie:
Ek wa nog nie daar nie. See is nie my plek nie, die bos is.
Het maar net die telefoon nommers voorsien.
Bly maar eie keuse.
Maar dankie vir die terugvoer.
Joos soos wat dit vir my lyk wil jy by Stellenbosch wees en nie noodwendig met verkeer sukkel nie want dit is deesdae 'n probleem in die Kaap wat tot Stellenbosch/Strand/Somerset Wes insluit. Dan is dit 'n baie eenvoudige keuse naamlik Mountain Breeze.
Hardekraaltjie - Belville sal nie n goeie keuse wees nie weens die verkeer plus die negatiewe kommentaar.
Van Zyls Rus - Kuilsrivier ook nie die beste keuse itv verkeer nie maar ek kan nie kommentaar lewer oor die kamp self nie want ek het nog nie daar gekamp nie.
Hollandsche Molen is definitief n lekker kampplek en ek kan dit ook aanbeveel maar dis 'n rukkie se ry Stellenbosch toe.
Algemene kommentaar sal wees dat die hele Stellenbosch omgewing genoeg plekke het om te besoek en in 'n baie mooi omgewing is so op die einde van die dag moet jy besluit oor afstand wat jy wil ry elke dag, sekuriteit en prys......voorspoed