English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 710
Total Replies: 268 693
Total Views: 83 820 473
topics: 4 581
replies: 32 024
views: 17 493 899
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 76
replies: 668
views: 385 990

Kampplekke in Parys

replies: 7
views: 7813
08 Oct, 2014 @ 08:40:41 am
roussel
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 29 Sep, 2013
Goeiemore
Ek is op soek na 'n lekker kampplek in Parys. Kan iemand 'n plek voorstel?

Dankie
Roussel
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct, 2014 @ 12:23:30 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4315
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Just type Parys in the title search,  there was a thread with the same question a few weeks ago with lots of options.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct, 2014 @ 12:52:33 pm
Johanf
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 13 Aug, 2014
Experience: 37 years
Môre Roussel, ek kan aanbeveel om by Weltevrede te gaan staan. Dis 15km van Parys af op die Fochville pad, die R500. Was twee maal daar net na die rivier afgekom het en weer in September. Ek sal weer gaan. Al die staanplekke is onder dak en plaveisel. Google hom en sien wat is daar. Geniet dit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct, 2014 @ 13:43:37 pm
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan, 2007
Experience: 53 years

Hi Liezl - Welcome to our world. Just simply type "Parys" in our resort search and you will get quite a few results.

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct, 2014 @ 15:08:29 pm
Lewies
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 22 Jul, 2008
Experience: 20 years
Roussel,
daar is 'n nuwe kamp daar naby, "RIVER RUN RESORT", was nog nie self daar nie, maar volgens die web lyk dit heel mooi. Weet ook nie wat die tariewe is nie. Weltevrede en Eastco is ook baie aangenaam. Daar is ook UMFULU, daar is iewers op die forum fotos van 'n veld brand by die oord nie te lank terug nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct, 2014 @ 21:24:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years
Liezl, welkom op die forum.
Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct, 2014 @ 00:16:13 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5115
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years
Liezl welkom val in en gesels lekke op die forum sien jy het al klaar advies gekry laat weet waar jy toe gaan kamp het
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct, 2014 @ 03:30:45 am
hessie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 598
Joined: 02 May, 2012
Experience: 55 years
Ons gaan vanaf die 17 Oktober saam met die Golden Oldies by Weltevrede kamp vir 'n midweek. Was al voorheen daar en die oord is netjies en die ablusies altyd skoon. Staan onder afdakke op plaveisel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required