English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 776
Total Replies: 269 593
Total Views: 83 853 934
topics: 12 297
replies: 149 334
views: 39 664 902
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kampplek vir Julie en Augustus

replies: 8
views: 258
11 Jun, 2022 @ 03:15:39 am
Duve
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 08 Feb, 2019

Dagsé, ons soek nou n lekker, bekostigbaar, plek vir Julie en Augustus, so 100km vanaf Kosiemeer. Pongola / Joini se kant toe. Het nou genoeg van diep sand gehad, die Penta is net te laag. Enige voorstelle van julle wat al daar was sal waardeer word. Groetnis André ( Fish Eagke kamp is toe)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2022 @ 10:57:54 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Paul Mulder  was Al n paar keer daar round.

Dalk antwoord Hy jou. Staan VAs.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2022 @ 11:12:53 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2110
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Ons het een keer so 10 jaar terug ons Gypsey Raven Kosie Baai toe ge at maar jy moet ń 4x4 hê. Jy kan ook Mabibi probeer. Langs die see end Sibaya meer. Geen pad woonwa nie! Off-road, maar baia mooi. Ek was die eerste beer daar met ń VW Golf. Niks gesleep nie.

Laas jaar het ons by Sordwana Angling Club langs Josini dam gestaan. Ek sou nie daarheen gaan vir ń vakansie nie tensy jy ń visterman met ń boot is. Ons het met die Exclusive gekamp.

Bonamanzi naby St Lucia was baia lekker en rustig. 

Groete,
Paul
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2022 @ 14:44:28 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5126
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Ken nie daai area hoop jy kom reg

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required