English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 300
Total Replies: 230 500
Total Views: 82 400 977
topics: 104
replies: 3 764
views: 1 211 356
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Kampplek by di Vaaldam

replies: 1
views: 5144
17 Jul 2012 @ 08:35:30 am
Pamela
Bronze Member
25% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 16 Jul 2012

More more Almal,

Enige voorstelle vir kampplek by die Vaaldam.  Ons is net om di draai van di Vaaldam, maar ken net 'n paar plekkies en sal graag nuwe plek wil probeer vir nuwe opwinding.  Ons geniet visvang, maar sal ook iewers wil wees waar ons die kinders (4 & 6jr) kan entertain.

Groete

Peter & Pamela (Di Oosies van V-town)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2012 @ 16:54:48 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek soek weer ordentlike plek om boot te ry by die dam. Nie altyd lus om by die rivier te kamp en boot tery nie

Groete

Nico en Claudet Prinsloo

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required