English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 645
Total Replies: 236 945
Total Views: 82 693 424
topics: 4 437
replies: 30 059
views: 17 391 013
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Kampering Noordwes/Limpopo

replies: 27
views: 393
20 Oct 2019 @ 12:27:50 pm
Wielie
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 26 Apr 2014

Goeie dag,

Ons wil graag begin Desember met ons twee kleindogters (7 & 10) vir 'n week gaan kamp.

Besef dit sal warm wees....

Watter oorde in Brits of Bela Bela en omgewing met 'n swembad kan jul aanbeveel asb?

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 14:49:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Plekke wat ook supertubes het wat kinders mag geniet is. 

Weesgerus Nylstroom

Klein Kariba BelaBela

Dinokeng Resort....40min vanaf Pta

Dube....Brits

Bosveld Oase...Brits

Klein Paradys.....Brits

Hennops Pride.....Centurion (dagbesoekers mag lastig wees)

Devoetpadskloof....maar dis naby Muddelburg

Buffelspoort.....maar is naby Rustenburg

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 16:54:07 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4506
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Koro Koro in Brits

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 17:59:58 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Onverwags is ook naby Brits.

Baie veilig en omte doen.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 08:13:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Goeie dag,

Ons wil graag begin Desember met ons twee kleindogters (7 & 10) vir 'n week gaan kamp.

Besef dit sal warm wees....

Watter oorde in Brits of Bela Bela en omgewing met 'n swembad kan jul aanbeveel asb?

Groete

As jy op die resorts Tab klik hier bo kan jy na die verskeie oorde gaan kyk wat op die web blad gelys is.  Soek onder Limpopo of Noth Wes en die oorde word onder mekaar gelys.

Jy kan dan ook na die Resort Rating gaan kyk wat mense wat daar gekamp het geplaas het.

Dit gaan vir jou 'n baie goeie idee gee wat daar aangaan met 'n paar fotos van die oorde.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 08:15:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jy gaan moet gou werk maak van 'n bespreeking.  Al die gewilde oorde is tien teen een alreeds vol bespreek.

Hoor maar dalk is julle gelukkig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 09:28:45 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 333
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Dalk biki laat om plek te kry, maar miskien is jy gelukkig as jy gou maak.

Vat vas manne!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 12:35:55 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4562
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Hier is sommer al 'n klomp plekke genoem. Spoed en geluk sal aan jou kant moet wees vir plek. Mens kan kies en keur weens die baie plekke.

Ek weet nie watter plekke nog bestaan of watter wel vermaak/swembad het nie. Dit kan mens wel bevestig as mens plekke bel.

BRITS NOORD WES HARTEBEESPOORT HOLIDAY RESORT 012-2009902-0767074825
BRITS NOORD-WES KLEIN PARADYS 012-2521938
BRITS NOORD - WES HARTBEESPOORT HOL RESORT 012-2532539
BRITS NOORD - WES THABA MORULA ADVENTURE 012-2771371
BRITS NOORD - WES DE WILDT 4 X 4 012-5654991
BRITS NOORD WES DINOKENG 012-7114391
BRITS NOORD WES WEESGERUS 014-7187100
BRITS NOORD WES KLEIN KARIBA 014-7369800
BRITS NOORD WES TSHIKALO LODGE-DINOKENG 060-9880990
BRITS NOORD - WES HARTBEESHOEK NATURE RESERVE 071-5093115
BRITS NOORD - WES BOSVELD OASE 072-2152114
BRITS NOORD WES EL RANCH GRANDO 072-5484947
BRITS NOORD WES SILVER VIS KAMPEER TERREIN 072-9518759
BRITS NOORD WES WILLEMS RUS DINOKENG 081-7022989
BRITS NOORD WES DUBE WILD RESEVAAT 082-3756179
BRITS NOORD - WES BIKI BOS 082-6028205
BRITS NOORD - WES BUSH N BUCK PRIV GAME FARM 082-7724747
BRITS NOORD-WES ZANANDI KAR PARK 082-8262100
BRITS NOORD - WES CLUB ZANANDI 082-8262100
BRITS NOORD WES MANZI MANINGI 083-5663318
BRITS NOORD WES DRIE BERGE 083-6083409
BRITS NOORD WES BOSFONTEIN 083-7419097
BRITS NOORD WES THABALEDI WILDS LODGE 083-7547137
BRITS NOORD WES ONVERWAGS WILDOORD-DOKOLOLO 087-8130525

WARMBAD NOORD WES UMOYA GAME LODGE 014-0017008
WARMBAD NOORD-WES SILVER ROCKS KAR PARK 014-0017032
WARMBAD NOORD-WES SAN CHA LEN 014-7300141-4
WARMBAD NOORD-WES NTOKOZO&SIBAKA GAME LODGE 014-7350322
WARMBAD NOORD-WES BOSFONTEIN KAR PARK 014-7362089
WARMBAD NOORD-WES KLEIN BEGIN KAMPTEREIN 014-7362204
WARMBAD NOORD WES THABA MONATE GAME LODGE 014-7362291
WARMBAD NOORD WES FOREVER RESORT - WARMBAD 014-7368500
WARMBAD NOORD-WES SONDELA NAT RESERVE 014-7368800
WARMBAD NOORD-WES MABALINGWE 014-7369000
WARMBAD NOORD-WES EL RANCHO GRANDE HOL RESORT 014-7400133
WARMBAD NOORD WES JOBEDI WILD RES 014-7553993
WARMBAD NOORD WES DIEPDRIFT - NATURE RESERVE 018-6731776
WARMBAD NOORD WES MBIZI KAMPPLEK 071-6099799
WARMBAD NOORD-WES MY PRIVATE BUSHCAMP 072-8081496
WARMBAD NOORD-WES BUYSKOP LODGE 078-8171624
WARMBAD NOORD WES MABULANI GAME RANCH 082-4507105
WARMBAD NOORD-WES LABRI LODGE 082-6051492
WARMBAD NOORD WES KORO-KORO 082-9084448
WARMBAD NOORD-WES R&A LEISURE BAY 084-4641711

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 12:52:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek glo jy behoort nog by die meeste van die plekke reg te kom aangesien jy begin Desember wil gaan....meeste sal vol wees vanaf die 15de

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 13:49:12 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sterkte met die soek en bespreking.

Laat weet ons waar jy plek gekry het en of daar nog plek beskikbaar is na jou bespreking.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 14:04:27 pm
Wielie
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 26 Apr 2014

Baie dankie vir jul terugvoer - ek waardeer dit. Ons het beplan om die eerste week in Desember te gaan, so daar sal baie plek beskikbaar wees. 

Sal laat weet waar ons bespreek het.

Groete 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 08:51:52 am
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

I am sure you will find something for the first week in December, schools will not yet  have broken up.  Good luck, have a great Time.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 14:09:44 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Been informed that my company only closes on the 20th of December this year. 

This has a large influence on our traveling and bookings during December.  Had to cancel everything.  Will however see what we can do for a few days here and there.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 19:38:49 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaan maar met n daart gooi en in daai rigting ry.

Maar Kamp moet ek.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 19:41:17 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Iemand wat weet van n plek langs hom oop laatweet.

Richardsbaai is reg vir see. Net nie Durban en Kaap nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 19:44:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Iemand wat weet van n plek langs hom oop laatweet.

Richardsbaai is reg vir see. Net nie Durban en Kaap nie.

 

 

Iemand van ons Kerk het gister reggekom by TO. Karridene kan ook gewoonlik help

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 20:40:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gaan maar met n daart gooi en in daai rigting ry.

Maar Kamp moet ek.

 

 

Nou gesien op Mbizi se website.....hulle het nog heelwat staanplekke vir die hele Desember beskikbaar 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 09:24:42 am
Wielie
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 26 Apr 2014

Ek probeer eers konsentreer op oorde waar die kleinkinders kan supertube ry - kan by Dinokeng Resort plek kry, maar in vol son.

Het enigeen dalk terugvoer oor Zanandi? Het negatiewe kommentaar gelees, maar was dit redelik lank gelede.

dankie weereens vir al die vorige terugvoer - ek werk deur daardie info

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 13:06:11 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Wel 'n silver seil gaan die vol son beter onder beheer bring as 'n boom.  Dis nou as jy so iets het.

Sorry kan nie terugvoer gee oor Zanandi nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 16:05:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nou gesien op Mbizi se website.....hulle het nog heelwat staanplekke vir die hele Desember beskikbaar 

Die tol hekke is meer as n bottel whisky.

Sal maar Brits se rigting gaan.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 16:13:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Iemand van ons Kerk het gister reggekom by TO. Karridene kan ook gewoonlik help

Niks suid van Durban of Kaap nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 17:22:31 pm
Wielie
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 26 Apr 2014

Ja Leon, ek het vir elke tent kombinasie 'n silwerseil....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 19:54:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Silwer seil help....maar gaan steeds rof wees in pal Desember son in Dinokeng

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 11:28:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Silwer seil help....maar gaan steeds rof wees in pal Desember son in Dinokeng

Stem saam. veral as jy net vir jou wa en tent voorsiening maak.

Ek het 3 silver seile.  Almal van die selfde materiaal.  Ek kan genoeg skaduwee verskaf vir 'n rugby span as dit moet.  Mens moet net voorberei wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 15:56:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Stem saam. veral as jy net vir jou wa en tent voorsiening maak.

Ek het 3 silver seile.  Almal van die selfde materiaal.  Ek kan genoeg skaduwee verskaf vir 'n rugby span as dit moet.  Mens moet net voorberei wees.

Is daar nog plek in jou wa.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 16:34:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Goeie dag,

Ons wil graag begin Desember met ons twee kleindogters (7 & 10) vir 'n week gaan kamp.

Besef dit sal warm wees....

Watter oorde in Brits of Bela Bela en omgewing met 'n swembad kan jul aanbeveel asb?

Groete

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 17:32:49 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 893
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Niks suid van Durban of Kaap nie.

 

 

Hopelik nie suid van Kaap nie!! Antarktika is dan omtrent jou enigste opsie. Maar die paaie daarnatoe is blykbaar nie baie lekker nie - en die parke blykbaar ook nie "great" nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 19:09:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hopelik nie suid van Kaap nie!! Antarktika is dan omtrent jou enigste opsie. Maar die paaie daarnatoe is blykbaar nie baie lekker nie - en die parke blykbaar ook nie "great" nie.

Ou grap gat.

Lol

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required