English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 004
Total Replies: 259 235
Total Views: 83 467 169
topics: 11 850
replies: 143 191
views: 39 461 799
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kampeholics Facebook groep

replies: 7
views: 351
22 Jul 2020 @ 23:10:42 pm
Anonymous

Manne wie behoort aan Kampeholics Facebook groep. Is daar meer sulke groepe op Facebook wat julle die duim op hou? Sal great wees deel graag moet se ek geniet dit tot ons weer mag kamp

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 10:40:05 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10328
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Dag sê, vertel bietjie meer, nie op Facebook nie.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 14:01:40 pm
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 47 years

Hulle gesels interessant oor kampgoete en plekke ,resepte en algemene kampinligting en opinies. Ek hou hulle dop en geniet party van hul plasings. Geen skade om te kyk en menings te huldig nie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 14:08:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10328
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Hulle gesels interessant oor kampgoete en plekke ,resepte en algemene kampinligting en opinies. Ek hou hulle dop en geniet party van hul plasings. Geen skade om te kyk en menings te huldig nie!

Dit is wat hier ook maar gebeur, so nou en dan n menings verskil ook. Meer nou as dan.........lol.

 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 19:53:35 pm
Badger
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 456
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 65 years

Greetings Freek,    welcome to the forum.

There are several, here are a few.

Senior Kampeerders,  Caravan club of South Africa,  Camping with Skipper and there are a couple more including one from Caravan and Outdoors

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2020 @ 17:49:03 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16482
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Hulle doen wat ons hier doen net op Facebook.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 21:13:43 pm
Anonymous

Dankie mense. Ja gesien daar is n hele paar van hulle. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 15:20:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10328
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Dankie mense. Ja gesien daar is n hele paar van hulle. 

Welkom hier op die forum. 

Dankie vir die inligting.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za