English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 445
Total Replies: 251 935
Total Views: 83 203 637
topics: 4 494
replies: 30 775
views: 17 435 623
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Kampeer op skool gronde

replies: 20
views: 679
20 Oct 2017 @ 18:50:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek lees dat sommige skole hul sport gronde beskikbaar stel vir kampeer oor Desember vakansies...veral in die Weskaap. Is daar van julle wat al op sò n terein gekamp het? Hoe is dit...selfde atmosfeer as n kamp terein? Hoe maak hulle met badkamer geriewe?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2017 @ 06:10:39 am
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 476
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

By Hartenbos sien jy  elke Desember karavaners wat op n rugbyveld kamp. Dit lyk sommer net van die verby ry dat die atmosfeer nie dieselfde kan wees as by n oord nie en ek sal dit nie eers oorweeg nie. My mening, ander mense kan dalk anders voel daaroor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2017 @ 08:00:14 am
Anonymous

Het dit ook oorweeg maar ook gedink ek doen AL die moeite om daar te kom en as ek nie see uit my wa  kan sien nie, en in klomp karavane moet vaskyk, en kyk jy gaan baie soort kampers kry... nee dankie.. mens sou nou die snob woord uitruk, ek betaal geld, ry lank, wil rus en vrede he en n uitsig... if not, dan us ek maar tuis en spaar my geld...ekt dit baie lucky gestrike Desember 2016 met carava cove maar ek dink die jaar dalk vol... my vrou praat nou nog van die stilte, die uitsig oor see, die oop staanpkekke waar ons dogtertjie in vrede kon speel.. blykbaar is skoolterreine redelik goedkoop.. maar ek dink elke ou moet maar besluit wat is moeite werd

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2017 @ 09:00:22 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Ook nie vir my nie dan kamp ek maar by die huis
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2017 @ 09:26:47 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Stem met Brommer en Bostoe gehoor die kampery op rugby veld by Hartenbos baie remoerig en opmekaar nie vir my.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2017 @ 12:23:39 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
'n Oom van my vrou was onderhoof van Wittedrift Skool op Wittedrift net in die pad af van Plet langs die Bitou rivier, hulle het elke jaar karavane gehad op die skoolgronde en ek verstaan dat mense gek was daaroor, amper 'n plaas kerkbasaar atmosfeer wat dan heers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2017 @ 15:20:59 pm
Anonymous
Ons het jare gelede ń karavaan gehuur by Umdoni Karavaan park in Pennington wat volgens verstaan nou oorheers word deur ń golf baan.
Waarna ek verwys, gedurende daardie Paastyd het hulle ń deurnag vlooi mark gehad in Pennington village wat regtig agenaam was vir jonk en oud.
Ek dink die atmosfeer op skoolgronde sal moontlik nie ń kamp atmosfeer meebring nie, maar ek dink so deurnag vlooi mark mag dalk die atmosfeer in ń vakansie atmosfeer plaas. Soos ook alreeds bogenoemd genoem, afhangende van jou mede kampers se vakansie gedrag.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2017 @ 20:33:11 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Dit kan seker werk as n groep kampers wil saamkamp. As jy byvoorbeeld n laer formasie bewerkstellig vir n groep, dan kan dit werk.
Eks bevrees Elma en sussie gaan nie inval op hierdie een nie. NO VIEW.😂😂
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2017 @ 21:10:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Nadeel....geen skaduwee
Voordeel....Gras staanplekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2019 @ 22:26:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het gister met n ou gesels wat by Jeffrey's op n skoolveld gekamp het....hy het dit baie geniet....hy sê enige tyd weer, die atmosfeer was blykbaar heerlik gewees onder kampeerders

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 10:00:03 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1473
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

I think it is a good idea for those who use it as an overnight stop on their way to or from  their holiday. I would imagine that the ablutions wold be the sports change rooms.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2019 @ 11:51:17 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 977
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek het verlede Desember weer daar by die skool by die Punt of Moseelbaai gesien dat die waens TEENAAN mekaar staan. Ek sal dit GLADNIE doen nie. Ek het al klaar 'n probleem met Buffelspoort se staanplekke so na aan mekaar.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 22:19:10 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nadeel....geen skaduwee
Voordeel....Gras staanplekke

Nadeel: moet dalk eksamen skryf voor jy terugkeer 🙄

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 10:23:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Van die volgende oorde het net gras staanplekke met baie min bome. So dit kan amper geklas word as 'n oop stuk veld of dan nou 'n Rugby veld.  Bush 'n Buck, Hardekraaltjie, Gouritzmond, oord by Kaap Agullas op die strand rotse.

Mens kamp baie lekker daar.  Afbakenings word gedoen met kalk lyne.

Die rugby veld by Hartenbos het darem 'n skool heining om so die sekuriteit daar volgens my is so effe beter as in die oord self.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 13:04:51 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Ek dink dit kan nogal werk (weet nou nie hou ablusies dan operate nie).  Moet sê dat ek darem ook nie daarvan sal hou om die enigste kamper op die rugby veld wil wees nie. Dit sal snaaks lyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 13:22:11 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Ek dink dis n lekker kuier. Kamp is wat jy van hom maak

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 20:52:15 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nico. Jy is so n klipgooi van my af. Sal baie aangenaam wees as jul ons join by 2020 forum kamp by Drie Berge. 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 15:07:18 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek lees dat sommige skole hul sport gronde beskikbaar stel vir kampeer oor Desember vakansies...veral in die Weskaap. Is daar van julle wat al op sò n terein gekamp het? Hoe is dit...selfde atmosfeer as n kamp terein? Hoe maak hulle met badkamer geriewe?

So desperaat was ons nog nie.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 15:37:02 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Bak oor moet kyk na darums en waar julle kamp

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
02 Dec 2019 @ 17:13:12 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2230
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Weet George Campbell in Durban het dit altyd gedoen maar weet nie of dit nog so is nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 21:29:21 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Bak oor moet kyk na darums en waar julle kamp

Dolphin in desember

Drie Berge in Brits se wereld. 7 tot 9 Februarie 2020.

Ek dink dit gaan n fees naweek wees.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za